Ramaphosa besittings – B-BBEE

Ramaphosa en sy hele familie is lief  vir mag en smagting na eiendom en besittings (eiendom, aandele, bates).   Hulle besit nie net een plaas en eiendom nie.    Doen hulle dit vir hulself, of word hul vergoed as die "koordineerder" van die "onsigbare manipuleerders" ?   Dis waarneembaar voor 1990 dat handjies is geskud - Oppenheimer… Continue reading Ramaphosa besittings – B-BBEE

Advertisements

DA en Wes-Kaap Wetgewing

Provinsies en munisipaliteite is onderhewig aan Nasionale wetgewing, hetsy of daar nou koalisies bestaan tussen die EFF of DA of COPE of VF+, word alle bywette en ook ordonnansies, tenders, aanstelling van persone, onderhewig gemaak aan die Nasionale wetgewer.    If any party forms a coalition with those that made the rules and legislation, they… Continue reading DA en Wes-Kaap Wetgewing

DA and racism

Is there a difference?   no - the DA political party is exactly the same as the ANC and EFF - their members of parliament and supporters are not against B-BBEE or land reform - why should they be different, even if they  control the "Western Cape Province" - they are still under the national control… Continue reading DA and racism

Dubbel standaarde / Double standards

Dubbel standaarde - swart bemagtiging en die vlae.   DA hardloop op hul ANC blou bene rond.    Hier gaan dit nie spesfiek oor die DA vlag wat hier rondgeswaai word nie maar oor swart bemagtiging en dubbel standaarde van die vlae.  Dis 'n feit dat daar slegs rassisties opgetree word teen Blankes as hul durf waag… Continue reading Dubbel standaarde / Double standards

Corruption 2018 Korrupsie

Korrupsie is nog nooit werklik vasgevat en behoorlik uitgeroei nie.   Noem enige skandaal op en sien of daar enige iemand behoorlik verhoor en gestraf is.  Veral die elite wat agter dit sit.  Dis nie die grondvlakmense wat die skandaal uitgedink het nie   Wapenskandaal - Etol-stelsel - Prasa - Teksboeke - Nkandla - Guptas - Staatskaping. … Continue reading Corruption 2018 Korrupsie

Sport quotas Racism and Discrimination: B-BBEE – SA Parliament

Een honderd persent rassisme en diskriminasie - en dit geld vir elke politieke party wat dit steun en selfs die wat daar sit met toe kakebene. “Transformation in our country has to happen. Quotas in un-transforming sport codes, especially rugby at national level, are a way of enforcing it. If some sectors resist being part… Continue reading Sport quotas Racism and Discrimination: B-BBEE – SA Parliament

Swart bemagtiging/onteiening

Daar is geen swart en wit kleure in enige "reënboog" nie, nog minder is daar 'n reënboognasie.   Daar word slegs teen blankes in Suid-Afrika gediskrimineer, en daarvoor het die ANC-DA-EFF en ander politici dit "nodig gevind" om wetgewing te implementeer om dit wettig te doen.  Die reënboogwoord is 'n gekookte woord en hoort in Ramaphosa… Continue reading Swart bemagtiging/onteiening