Boere is ‘n VOLK nie net landbouers

*Daar is verskillende blanke groepe in Suid-Afrika.   Die BOERE volk (wat baie mense, veral die media en internasionale regerings, verwar met 'n landbouer), is 'n volk,  nie 'n nasie nie.   Die Boere volk is nie deel van die Afrikaners, wat veelvolkig en multi-kultureel is, 'n gemengde reënboognasie.    Daar is ook anderkleuriges, swartes wat ook… Continue reading Boere is ‘n VOLK nie net landbouers

Witkruismonument 19 September 2026

* Staan langs en saam die wit HARTS kruise wat geplant gaan word.   Staan by hulle wat in hartseer 'n kruis moet plant.    Diegene wat 'n kruis met 'n naam, van en ouderdom het gaan plant, sterkte vir u en u gesin.  Dit is hartseer.   Al is ons nie fisies daar nie, is ons… Continue reading Witkruismonument 19 September 2026

Oom Paul Kruger van die ZAR

Indien oom Paul vandag sou omdraai in sy graf, sal hy die hartseer en -verhale van die Boere volk, wat in die verskillende Boere republieke gevestig was, afstof, die Britte en al haar bondgenote herinner wat hulle aan hom en sy volk gedoen het. Laat mens eerder oom Paul daardie rus gun vandag en hom… Continue reading Oom Paul Kruger van die ZAR

Boere Krygsgevangenes en Bannelinge 1901

*Respek aan elke Boere krygsgevangene en nasate. Die wat gevang is, is almal BOERE krygsgevangenis genoem en is landuit na eensame eilande verban. Boere vegters en seuns was oral op veral verlate eilande en toegeruste tronke aangehou as krygsgevangenisse. Hierdie aanhoudingskampe was ook veel erger as die konsentrasiekampe wat die Britte en bondgenote op die… Continue reading Boere Krygsgevangenes en Bannelinge 1901

Die Boere volk en Boerieman

Lede van die Boere volk kan nie die wortels van hul voorouers vernietig nie, maar daar is ander volke en vreemde nasies en selfs regerings op internasionale vlak, wat dit wel probeer doen deur allerhande wortels voor te hou soos geld en beter lewens wat aan die kommuniste en wêreldbeheer gekoppel is. Dus is dit… Continue reading Die Boere volk en Boerieman

Boere tradisies, stoere Boere in Suid-Afrika

  * Stoere Boere en Boere volk kan beslis in een kraal geplaas word.   Hul voorgeslagte is afkomstig uit al die Boere republieke, daar is nie net twee Boere republieke gewees nie.   Die Boere volk is nie almal landbouers en wat slegs fokus om voedsel produseer nie.   Al vir etlike dekades is die Boere  bo-baas… Continue reading Boere tradisies, stoere Boere in Suid-Afrika

Terreurdade, terrorisme, swart bemagtiging, onwettige immigrante en wapens in SA

* Suid-Afrika is vandag  'n stukkende, onmenslike, wrede en onaanvaarbare vervalle land om in te lewe volgens die 'vals vlag grondwet' - die sogenaamde reg tot lewe eindig in erge misdaadtonele, korrupsie en sindikate.  Dit is nie 'n lewe nie.  Wat hier plaaslik aangaan en deurgevoer word,  kan nie vergelyk word met enige ander land… Continue reading Terreurdade, terrorisme, swart bemagtiging, onwettige immigrante en wapens in SA

Shepstone in Britse Kolonies

* Die Boere volk het nie in 1902 ophou bestaan toe hul hul vryheid verloor het nie en het ook nie saamgesmelt met die veelvolkige Afrikaners soos baie, soos veral Afrikaners en hul organisasies, dink nie.    Nog minder het die Boere volk skielik Afrikaners geword nie. Ou kaarte vertel soms hul eie verhale maar… Continue reading Shepstone in Britse Kolonies

Boere volk is grondloos in SA

* In die artikel  word 'n paar dinge op grondvlak aangespreek, oor  die wat werklik grondloos is en al die wetgewings wat na uit die Afrikanerbond en liberaal verligte Afrikaner organisasies se geledere gekom het, lank voor 1986 (Idasa-Kodesa).  Swartes en Khoi san/Griekwas is beslis nie GRONDLOOS nie, hulle was nog nooit nie.  Die Boere… Continue reading Boere volk is grondloos in SA

Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

* 'n Graaf word 'n graaf genoem, nie iets anders nie.   Net omdat dit 'n graaf is, wat nuttig gebruik kan word in vele opsigte, tuinwerk, bouwerk en vele ander projekte, beteken dit NIE dat die graaf al die grond wat opgeskep word aan die graaf behoort nie.  'n Graaf kan ook aangewend word om… Continue reading Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

Eksterne selfbeskikking – Volle soewereiniteit

* Volkereg:  ALLE Volke het 'n internasionale reg om deur hul eie leiers regeer te word in gebiede wat hulle sin is.  In Suid-Afrika is daar nie net verskillende gekleurde of swart volke en nasies nie.   Daar is verskillende blanke volke, die Boere volk spesifiek.  Nie alle blankes maak deel uit van die veelvolkige Afrikaner… Continue reading Eksterne selfbeskikking – Volle soewereiniteit

In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song

* Moorde gaan baie lank terug, tot 1994 en selfs voor 1994.   Die minderheid Boere en -volk is 'n groot bedreiging vir die multi-kulturele en veelvolkige kommuniste en sioniste in die land.   Die rewolusionêre politici kla steeds hulle het nie grond nie, maar brand eerder die land af.   Hulle laat toe dat opruiendes gate in… Continue reading In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song

Gemene delers en onderdruktes

*  This has always been the case, but it is not difficult to guess who is behind all these revolutions to slander countries?   Possibly those who want to exercise control in the end. The violence, revolution, crime, corruption, murders have been going on for a long time and are created by the common sharers and… Continue reading Gemene delers en onderdruktes

Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies

* Internasionale menseregte het betrekking op alles in die lewe, om te mag lewe is op alle mense, volkere en nasies van toepassing.     Daar is geen mandaat aan meerderhede, hetsy volke of nasies, of gekombineerde volkere en nasies, gegee om aanvalle, hetsy van watter aard ookal, uit te voer of  die reg om minderhede… Continue reading Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies

Rhodes se BSAC pad deur Afrika

* Magsposisies, beheer en kontrole - dit gaan terug na Rhodes en Milner.   Cecil John Rhodes is op 5 Julie 1853 in die klein gehuggie Bishops Stortford, Engeland, gebore. Hy was die vyfde seun van Francis William Rhodes en sy tweede vrou, Louisa Peacock. 'n Priester van die Kerk van Engeland, sy vader het vyftien… Continue reading Rhodes se BSAC pad deur Afrika

Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk

* Maak nie saak hoe groot of klein volke en stamme is nie, hulle het almal een of ander vorm(s) van verskeidenheid kultuurskatte en erfenisse wat oor eeue heen behoue gebly het vir hulle as volk en stam.   Kultuurskatte en erfenisse bind 'n volk saam in 'n eenheid.   Dit alles maak van hulle 'n volk… Continue reading Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk

Boere volksvryheid – Boere republieke

* Die Boere volk het reeds op verskillende geleenthede in die verlede internasionale erkenning geniet as Boere volk en bestaan steeds in die RSA.  Op die oomblik is hulle sonder hul Boere republieke en dis wat herstel moet word deur ons as Boere volk.  Ander volke gaan dit nie vir ons doen nie.  Daar is… Continue reading Boere volksvryheid – Boere republieke

Invalsplanne op Boere republieke

* Omstandighede buite die Boere volk se beheer en invloede van sekere kommunistiese wetgewings, het dit vir die volk baie moeilik gemaak om in 'n land soos Suid-Afrika die realiteite te trotseer wat ons verder op ekonomiese en maatskaplike gebied, afbreek en verwoes.   Die 'Verskroeide aarde beleid" van Brittanje en haar bondgenote, word steeds in… Continue reading Invalsplanne op Boere republieke

Wit leuens van Brittanje en ander lande

* Brittanje en haar bondgenote (veral Statebondslande) kom vir eeue weg met leuens en vernietiging van veral minderheidsvolke, deur middel van oorlogaanslae, anneksasies, vernietiging van strukture en die verskroeide aarde beleid.    Verwys na die Britse statebond, wat met die hulp van Jan Smuts van die Unie regering beplan en uitgevoer is.  Smuts was op… Continue reading Wit leuens van Brittanje en ander lande

Grondgebiede van Boere volk

*Meeste minderheidsvolke in Suid-Afrika beskik oor grondgebiede wat geskiedkundige waarde vir hulle het.   Die Boere volk het ook haar Boere republieke.      Daar is verskeie etniese groepe wat reken dat die Boere volk nie geregtig is op 'n stukkie grondgebied nie, wyl ander dink die Boere is deel van die Afrikaners.      Dit… Continue reading Grondgebiede van Boere volk