Grondwet SA Constitution

  Demokraties is dit beslis nie.  Tydmors beslis, waar publieke insette gevra word, maar ten spyte van honderde duisende besware reeds in 2018, sal dit steeds voortgaan - so ook al die ander wetgewings, wat die "grondwet" totaal en al verander.    Skrif is al sedert 1994 aan die muur - rewolusie en radikale ekonomiese… Continue reading Grondwet SA Constitution

Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”

Diegene wat die land oorhandig het is deel van die foto's, daar is heelwat ander ook.   Dis hulle wat die land in chaos en rewolusie laat verval het.   Die aanvoorwerk is in Dakar en in Amerika begin deur die Broederbond lede in 1982 sowel 1986-1992.   Elke liberaal kon nie wag om op die vliegtuig te… Continue reading Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”

Ooreenkomste – Agreements

  Die kommunistiese grondwet (wat onder die vals vaandel van "demokrasie" leef)  in Suid-Afrika laat enigiets toe as en wanneer dit hul pas.  Dis ook so geskryf - meestal is dit liberale blankes wat nie deel van ons volk is nie en ook hulle wat dit steun.  Die grondwet laat toe dat ons volk se… Continue reading Ooreenkomste – Agreements

National debt of SA 18 March 2019

Our national debt just went through the R3 trillion mark today. Each man,woman and child owes R55 276 000! Our interest we pay is now R170bn per annum. *** PLAASAANVALLE PLAASMOORDE https://twitter.com/KTHopkins/status/1107565857310420993 Headed to the Netherlands - raising a cry for the beautiful white farmers of South Africa. Cruelly bludgeoned, blow torched & murdered on… Continue reading National debt of SA 18 March 2019

Political Party Funding Act will promote multi-party democracy

Net nog 'n multi-party reënboognasie demokrasie party wat hul eie lede beskerm.   Hulle beskerm ook hul eie denkwyse van bestuur en gemeet aan die grondwet wat FW de Klerk by Kodesa saam hulle opgestel het wat ons volk se reg tot bestaan skend - swart bemagtiging word al 25 jaar uitgeoefen. Again a party that… Continue reading Political Party Funding Act will promote multi-party democracy

VF +++ multi-kultuur

Hieroor verkies konserwatiewe Afrikaners, Boere en Blankes om vir 'n volksparty te steun wat vir ons eie selfbeskikking, ons eie onafhanklike gebied(e) voorsiening maak - ons eie onafhanklike land.  Stem vir Front Nasionaal en selfbeskikking om te verseker ons kinders en nageslagte het nie net paar bouvalle om te gaan skuil nie, waar eens fondasies… Continue reading VF +++ multi-kultuur

Front nasionaal : Mandaat

Stem in 2019 vir 'n mandaat vir selfbeskikking vir Front Nasionaal op Nasionale vlak van regering,  sodat ons 'n groot genoeg mandaat kan verkry vir eie gebiede en onafhanklikheid.  Hoe groter die wilskrag vir 'n eie gebied hoe beter vir ons op die langtermyn in gebiede waartoe ons 'n internasionale reg het. IN ONS GESKIEDENIS… Continue reading Front nasionaal : Mandaat

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

What happened in Dakar and Kodesa?  Dakar discussions were outside the country, one another country was also used is Zambia and London.  We all know that liberal whites / classical whites are together with the ANC and their communist believes, helping with B-BBEE discrimination and racism legislations as well.  Furthermore, it is common knowledge for… Continue reading Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Agri SA and land expropriation

  Agri, which incorporates Die Boer / The Farmer, is Agri SA's bi-monthly magazine.   The magazine provides background information on policies, legislation and programs of interest to farmers.    It also provides advice, expansion and news on current events to more than 29 000 farmers who are members of Agri SA through the respective affiliates. … Continue reading Agri SA and land expropriation

Eerste word Derde – First became Third

KOMMUNISTE EN LIBERALISTE Politici en ander organisasies wat rassisme spoeg op blankes, moet maar verlief neem dat Afrikaners, Boere en ander blankes wat dieselfde voel,   hier is om te bly.   Dis ons geboortegrond en sekere grond behoort vir geslagte aan ons.  Ons gaan nêrens.   Ons as volk het 100% reg tot grondgebiede wat ons sin… Continue reading Eerste word Derde – First became Third

Communism – Bolshevism – Revolution

COMMUNISM:  BOLSHEVISM:   REVOLUTION - Ongoing violence and destruction Since 1994, people and specific the outside world,  think there are no segregation in South Africa.   Mandela and De Klerk created this idea of a "super rainbow nation".   There is no rainbow nation here - it is a FALSE FLAG created by the communists and ended up… Continue reading Communism – Bolshevism – Revolution

Onderstebo – Upside down

Ons Boere en Afrikaner geskiedenis loop langs die spoke wat REWOLUSIE dans en dis ook aangeteken in die arnale.   Kultuur en geskiedenis is onlosmaaklik deel van mekaar.  Niemand, ook nie die liberale blankes nie, kan geskiedenis verander nie, al probeer hulle hoe hard om ons kultuur na 'n "reënboognasie" te verander.   Daar was nog nooit… Continue reading Onderstebo – Upside down

Ramaphosa: Land restitution NCOP

Steun aan die Mosie van die EFF wat ingedien is - die voorlopers van die rewolusie van ANC se radikale beleid - Charter 1955.  Nêrens word enige iets genoem van die miljoene immigrante wat in die land is, ook afhanklik is van voedsel en gratis op grond bly, meestal landbougrond, rondom stede en dorpe wat… Continue reading Ramaphosa: Land restitution NCOP

Ramaphosa : land restitution

RAMAPHOSA AAN DIE WOORD - DIE PADDAVOORSITTER HET GEPRAAT Julle tyd is op - wittes in Suid-Afrika.   Die datum van onteiening sal Maart 2019 in werking kom, dis die datum wat vasgestel is waarop onteiening sal begin.  Julle tyd is verby blankes.  Die adhoc komitee moet die nodige aanpassings aan die parlement voorlê voor of… Continue reading Ramaphosa : land restitution

Eiendom-Property

Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het.   Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het.   Die… Continue reading Eiendom-Property

Suid-Afrika – South Africa

Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur -  en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor.   Moenie glo nie  - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen?  Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land.    Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa

SA grondwet SA constitution

The Constitution has been changed a lot of times since 1994 and who still believe in the so-called FW de Klerk - Slovo - Soros - SACP - ANC - DA - EFF document that it is a "democracy"?   Conservatives are not part of this document at all.   There are also various B-BBEE legislations against… Continue reading SA grondwet SA constitution

Communist Constitution

Quote STRASBOURG, FRANCE (Reuters) - South African President Cyril Ramaphosa told the European Parliament on Wednesday that South Africa will enact land reforms in adherence to the country's constitution and with respect for the human rights of all its people.  "This problem of land will be resolved through adherence to the rule of law and adherence… Continue reading Communist Constitution

Grond debatte – Land debates (SA)

Grond en privaatbesit sal verseker nog lank bespreek word.  Terwyl ongegronde en vals beskuldigings rondgeslinger word dat dit blankes (Afrikaners en Boere) se skuld is dat daar kommunale regte en wetgewing bestaan en dat die wat binne die kommunale gebiede bly en werksaam is,  slegs verblyfreg besit en niks meer nie.  Selfs die kleinlikhede en… Continue reading Grond debatte – Land debates (SA)

Soros Plan – Hongarye

Soros is deel van die volksmoord op ons volkslede.   Hy is nie verniet deel van die sogenaamde finansiering van die Parlement en Grondwet van SA nie.  Soros wat van Hongarye afkomstig is, se gewaad is deurskynend, dis nie net 'n onderrok wat uithang nie.    Hy hou van beheer en kontrole - Bolsjevisme. Met "bolsjevisme" kan… Continue reading Soros Plan – Hongarye