WNNR en Kragvoorsiening

* Steenkool is uiteraard 'n natuurlike element, maar die gebruik daarvan beteken nie dit is noodwendig goed of sleg nie - daar is voor en nadele, nes enige ander mineraal of produk.   Die gebruik daarvan op allerhande maniere is in die lug, land, see en omgewing waarneembaar.   Die besoedelingsvlakke van steenkoolverbruik, is en bly baie… Continue reading WNNR en Kragvoorsiening

Koeberg en afvalmateriaal

* In elke werksplek word foute gemaak en enige persoon kan leer uit foute.   Maar, kan Koeberg net nog 'n Tsjernobil word?     Sommige dink dit is onwaarskynlik, maar nie onmoontlik nie.   Daar is GEEN waarborge teen 'n soortgelyke ongeluk nie.    Die gebied wat Koeberg in gebou is asook omring word met stedelike gebiede,… Continue reading Koeberg en afvalmateriaal

Koeberg nagmerrie

* Is Koeberg regtig in die moeilikheid dat sommige herstelwerk en onderhoud nie voltooi word binne 'n veilige beloofde skedule nie of is dit net nog pogings oor gesamentlike vertragingstaktieke.   Dit kom voor of die persone of instansies wat wel die werk moet uitvoer, nie oor die nodige wil, kennis en ervaring het om uit… Continue reading Koeberg nagmerrie

Rassistiese Eskom oorlogkamers

* Die SA parlementslede wat die oorlogkamers gedurende 2014 by Eskom ingestel het,  weet presies watse magspeletjie aan die gang is.   Hulle is sedert 1994 in beheer van sake in SA sowel by staatsentiteite soos Eskom.   Hulle bepaal die beurtkrag en of daar onderhoud gedoen moet word aldanie.     Hulle hou die hef in die… Continue reading Rassistiese Eskom oorlogkamers

Oorlogkamer van Eskom 2014

* Gedurende 2014 was daar reeds groot probleme by Eskom te bespeur met al die beurtkrag en korrupsie wat plaasgevind het vir langer as 'n dekade.  Na 1994 het dit al slegter begin gaan, veral nadat swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings geïmplementeer is.    Korrupsie, misdaad, sindikate en veral opgeblaasde tenders het 'n groot… Continue reading Oorlogkamer van Eskom 2014

Eskom – Ramaphosa 2019

* Almal is bewus daarvan wie en wat Eskom is, dat die reus wat die land en selfs ander Afrika lande van krag voorsien, nie oornag ontstaan het nie.   Daar is inligting daaroor beskikbaar.   Dit is feite dat Eskom al onder die vorige regering geteiken, kragstasies en infrastrukture beskadig is deur die huidige ANC en… Continue reading Eskom – Ramaphosa 2019

Eskomkorrupsie en belastings

* As agtergrond, Eskom word deur die ANC beheer en bestuur.   Dis 'n staatsentiteit en word nie deur die publiek beheer nie.  Ramaphosa was Zuma se regterhand as  adjunk-president toe hy nog president was.   Hy het presies geweet wat en waarmee Zuma besig is en nie in staat om sy handjies in onkunde te was… Continue reading Eskomkorrupsie en belastings

Eskom dienste 2023

* Met Andre De Ruyter uit die pad uit by Eskom, het dinge hier rondom al die kragstasies en dienste wat veronderstel is om gelewer te word, niks verbeter nie, inteendeel dienste bestaan nie.   Dit is swart nag met al die beurtkrag rondom ons huise en besighede vir al die misdadigers om nog vinniger toe… Continue reading Eskom dienste 2023

Eskom services 2023

* They are always using every excuse in the book at Eskom and their own failures.  This is human rights violations against every resident as well as business in the country that tries to take make use of Eskom's power supply.    The ANC, which controls Eskom, makes it worse every day to strip the… Continue reading Eskom services 2023

Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023

* Dis niks anders as sabotasie en terrorisme nie.  Beslis nie die eerste of laaste keer dat Eskom se oorhoofse maste en pale erg beskadig word en groot dele van 'n stad soos Pretoria op 9 April in donkerte geplaas.  Wanneer dit donker is, vind nog meer misdade plaas teenoor burgers sodat die hele ekonomie… Continue reading Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023

Sonkrag diefstal en ander misdade

* Verseker word 'n hele aantal sindikate, moordenaars en misdadigers beskerm in Suid-Afrika.  Ons tronke is oorvol van hulle.     Eskom is beslis nie nommer een of die laaste een waar soveel sabotasie en diefstal plaasvind nie.   Sindikate wat bedryf word, bedryf onder ons neuse en van hulle is so welaf, dat hulle nie weet… Continue reading Sonkrag diefstal en ander misdade

Eskom blitse finansiële verliese

Alles in ons lewens draai vandag om geld en oorlewing, daarsonder kan min mense oorleef.   Alles kos enorme uitgawes, waarvan Eskom nommer een is.    Eskom wat 'n regeringsentiteit is, weet hulle het die monopolie en buit die burgers en besighede uit om te vernietig.   Die maatemmers wat gevul is met korrupsie kan bykans nie… Continue reading Eskom blitse finansiële verliese

SA Staatskaping en Eskom

* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings.    Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid.     Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom

Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz

*Dis absoluut die waarheid wat in die beeldmateriaal bekendgemaak is.   Eskom was die beste vir etlike dekades, 'n eerste wêreldland staatsentiteit wat met 'n minderheid se belastinggeld opgebou is.  Kennis en ervaring kan nie gekoop word nie, nog minder kan so iets vervang word deur swart bemagtigers of regstellende aksies.   Baie ander staatsentiteite het dieselfde… Continue reading Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

* Nou ja 15 jaar (PLUS) is 'n lang tyd - die regering moet elke sent aan belastingbetalers terugbetaal wat in al hierdie jare verlore geraak het in ander vreemde bankrekenings.  Dit is langer as 15 jaar wat ons rot en kaal besteel word.   Plus al die brekasies wat vervang moes word as gevolg van… Continue reading 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 – Eskom

* Eskom is nie enigste wat deurloop nie, maar net nog 'n trappie na die vernietigingsproses vir die kommuniste om die land in totale donker en chaos te dompel.      Die mening word gehuldig hulle is deel van agente van die NWO.    Handgebare verraai heelwat persone met hul dubbel uitsprake.  Eskom se swart… Continue reading Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 – Eskom

Elektrisiteit en Kragstasie projek

   Haastige hond verbrand jou mond en is daar regtig 'n energie krisis op hande.  Pasop dat sommiges nie al die suiker en melk uit 'n beker koffie steel nie en basies niks vir ons hou om besighede te bedryf nie.  Eskom se topbestuur, wat regtig lojaal is teenoor die verskaffing van energie aan die… Continue reading Elektrisiteit en Kragstasie projek

South African and world “tsunami”s

* An observation of all the corruptions, captures, crime and killings are that different countries, their governments and some organisations are all sinking ships.    It will end up in a huge tsunami all over.     There is no such thing as 'global warming' or the endless pollution problems, it is man-made and state captures,… Continue reading South African and world “tsunami”s

Money and power – Geld en mag

  *Dit gaan lankal nie meer net oor die voorsiening van elektrisiteit aan die burgers, werkers, besighede of eienaars in Suid-Afrika nie, maar gaan hier oor hoe flink en vinnig word daar beplan om korrupsie te pleeg om ons in die afgrond in te vertrap en seker maak ons bly daar in daardie afgrond.   Met… Continue reading Money and power – Geld en mag

Ramaphosa – R140 billion ($8.5)

* Spesifieke lande is ontsettend gretig om die 'fondse' te laat goedkeur, maar intussen word duisende tonne steenkool deur dieselfde lande uit Suid-Afrika aangekoop en uitgevoer.  Indiê, Duitsland, Frankryk en vele ander EU lande asook UK.  China ontvang ook mildelik steenkool uit Suid-Afrika.   Daar is egter nie goeie steenkool vir ons gebruikers nie, want die… Continue reading Ramaphosa – R140 billion ($8.5)