Glencore ….

Statements made on Twitter and even on youtube regarding crime and syndicates related to Eskom.    Also during the Zondo commission.    There are various allegations of Glencore, the largest natural resources company in the world,  that is more of a crime syndicate than a business. Here’s a bit of history and people involved.

*

Wanneer daar na al die verskillende aantuigings en bewerings tydens die Zondo kommissie geluiser word, word daar besef hoe diep is die korrupsie in Suid-Afrika geplant, en heelwat kom uit die ou bedeling van nasionale party en broederbond (afrikanerbond).

Daar moet onthou word, dat alle kabinetsvergaderings voor 1994 in geheim plaasgevind het en so ook elke Broederbond vergadering.   Broederbond wat na 1994 Afrikanerbond geword het, was terloops voor 1900 ook Afrikanerbond genoem en was deel van die Frontier politieke party tydens die Engelse bewind in die Kaapkolonie.    Hul was deel van Rhodes in die Kaapkolonie.   Hierdie organisasie is en was net vir sekere groepe blanke ‘Afrikanermans’ beskore.    Vandag word dit verkondig op hul webtuistes dat hulle vir elke blanke se reg of opheffing opstaan, wat nie waar is nie.   Nie alle blankes is deel of lede van hierdie ‘bevoorregte’ (elite) groepie wat so in was by die 1910 en 1948 kabinet nie.  Hulle was geheimsinnig omtrent hulself, hul organisasie en selfs ook wat lidmaatskap aanbetref.  Hulle probeer altyd namens alle Afrikaners praat, wat onwaar is, want hul het geen mandaat daarvoor nie.

Afrikanerbond  – Afrikaner-Broederbond in SA

Rich and elite –  Ryk en bevoorreg

*

Verskeie uitsprake is op Twitter en selfs op youtube gemaak rakende misdaad en sindikate veral met betrekking tot Eskom. Ook tydens die Zondo-kommissie. Daar is verskeie bewerings van Glencore, die grootste natuurlike hulpbronmaatskappy ter wêreld, wat meer ‘n misdaadsindikaat as ‘n besigheid is. Hier is ‘n bietjie geskiedenis en mense betrokke.

Vir baie sal dit dalk ou nuus wees, vir ander nie.  Glencore is in 1974 in Switserland gestig as Marc Rich + Co. AG deur die Amerikaner Marc Rich en sy vennote.    Hy het heelwat ander maatskappye en besighede ook gestig.  In minder as 10 jaar was Marc Rich + Co. AG die grootste en winsgewendste onafhanklike oliehandelmaatskappy ter wêreld. Niemand kon vermy om met hierdie maatskappy te doen nie.   Ook met Suid-Afrika.  Van ‘apartheid’ gepraat, die Suid-Afrikaanse regime was dalk die enkele grootste bron van Marc Rich se rykdom.    Hy het gesê die oortreding van olie-sanksies vir Suid-Afrika is sy maatskappy se “belangrikste en winsgewendste” besigheid.

Hulle was heel geheimsinnig daaromtrent dat olie wel in Suid-Afrika uitgekom en is teen ‘n prys verhandel.  Dit is hoe hulle dit gedoen het:

In die 1980’s het die Sowjet-unie Kuba met goedkoop olie ondersteun. In plaas daarvan om hierdie olie oor lang afstande vanaf Rusland te vervoer, het Kuba ‘n gedeelte van hierdie olie verhandel met Marc Rich + Co., wat dieselfde hoeveelheid olie vanaf Venezuela aan Kuba gelewer het.    Hierdie reëling het beteken dat Marc Rich + Co. die Russiese olie wat vir Kuba bedoel is teen ‘n verlaagde prys kon koop en dit vir ‘n wins aan Suid-Afrika verkoop. Ten spyte van sy bande met die apartheidsregime, het Marc Rich + Co. na 1994 voortgegaan om sake in SA te doen nadat hy in 1993 na Glencore herdoop is.    Marc Rich se opvolgmaatskappye, Glencore Xstrata en Trafigura beheer die pryse van omtrent alles.   Hulle beheer ook ‘n groot deel van Suid-Afrikaanse en globale natuurlike hulpbronne, gelei deur die Suid-Afrikaanse miljardêr, Ivan Glasenberg, wat in die 1980’s vir Rich gewerk het.

Glencore en Ramaphosa het in 2005 vir die eerste keer saam sake gedoen toe Glasenberg Ramaphosa se maatskappy, Shanduka, gekies het as sy SEB-vennoot vir ‘n steenkooluitvoerprojek voordat hulle in 2012 weer kragte saamgesnoer het om steenkool via Glencore-filiaal, Optimum, te verskaf.    Ramaphosa beheer ook die kommissie oor swart bemagtiging en regstelaksie wetgewings.  Die bewerings teen Glencore was soos volg: Cyril Ramaphosa het ’n 9,64%-belang in Glencore gekry en het voorsitter geword nadat die maatskappy Optimum Coal Holdings (Eskom se steenkoolverskaffer in 2011) gekoop het.  Volgens die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, het Glasenberg en Glencore Ramaphosa by Optimum aangestel om “politieke invloed uit te oefen en die mate waarin Glencore in staat sal wees om druk op Eskom-direkteure en -bestuur uit te oefen”.

B-BBEE –  Shanduka black umbrellas

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

*

Glencore was founded in Switzerland in 1974 as Marc Rich + Co. AG by American Marc Rich and his partners. In less than 10 years, Marc Rich + Co. AG was the largest and most profitable independent oil-trading company in the world. No one could avoid dealing with this company.

By the mid-1980s, Rich + Co. was trading one million barrels of crude oil per day. It soon became the largest commodities trading company in the world, trading not only oil but also many metals and minerals from aluminium to zinc and everything in between.

How did Marc Rich do it? According to the House Committee on Government Reform in the US, Marc Rich’s trading empire “was based largely on systematic bribes and kickbacks to corrupt local officials”.

Now, Marc Rich became very wealthy because he was amoral. He traded with anyone, including the Apartheid government, and in 1983, he fled from the United States to avoid tax evasion charges and making illegal oil deals with Iran during the Iranian hostage crisis in 1979.

In 2001, US President Bill Clinton pardoned Rich after the fugitive mogul’s ex-wife Denise had donated $450 000 to the struggling Clinton Library and “over $1 million to Democratic campaigns in the Clinton era”

Speaking of Apartheid, the South African regime may have been the single greatest source of Marc Rich’s wealth. He said violating oil sanctions for South Africa was his company’s “most important and most profitable” business.

International sanctions were put in place to put pressure on the Apartheid regime. Bypassing sanctions meant that Marc Rich + Co. sold oil to the Apartheid regime at inflated prices and made huge profits. This, of course, strengthened the regime and kept Apartheid ticking along.

This is how they did it: In the 1980s, the Soviet Union supported Cuba with cheap oil. Instead of transporting this oil over long distances from Russia, Cuba traded a portion of this oil with Marc Rich + Co., which delivered the same amount of oil to Cuba from Venezuela…

This arrangement meant Marc Rich + Co. could buy the Russian oil meant for Cuba at a reduced price and sell it to South Africa for a profit. Despite its links to the apartheid regime, Marc Rich + Co. continued doing business in SA post-1994 after being renamed Glencore in 1993.

Today, Marc Rich’s successor companies, Glencore Xstrata and Trafigura control the price of just about everything. They also control a big share of South African and global natural resources, led by South African billionaire, Ivan Glasenberg who worked for Rich in the 1980s.

Another one of Rich’s students is Alan Duncan, who became a minister in Britain from 2010 to 201. Duncan violated sanctions in the ’80s to supply oil to South Africa. He is alleged to have moved oil from Brunei to Durban and earned about £100K a year.

John Deuss is another one of Marc Rich’s proteges. Deuss, a Dutchman described as “sleazy”, supplied 57% of South Africa’s oil imports by 1981, and made $500 million. In 1991, he signed a new contract to supply 45 000 barrels per day, an increase of 15 000 from the previous year.

In 2021, Glasenberg refused to appear before the State Capture Commission after he was implicated as being the “mastermind” behind the “collapse” of Eskom, after allegedly bribing the current president of South Africa with a chairmanship at one of his mining companies in 2012.

Glencore and Ramaphosa first did business together in 2005 when Glasenberg picked Ramaphosa’s company, Shanduka as its BEE partner on a coal export project before joining forces again in 2012 to supply coal via Glencore subsidiary, Optimum.

The allegations against Glencore were as follows: Cyril Ramaphosa was given a 9.64% stake in Glencore and become chairman after the company had bought Optimum Coal Holdings (Eskom’s coal supplier in 2011).

According to former Eskom GCEO Brian Molefe, Glasenberg and Glencore appointed Ramaphosa to Optimum to exert “political influence and the extent to which Glencore would be able to exert pressure on Eskom directors and management.”

In 2014, Glencore subsidiary Optimum, chaired by Ramaphosa, renegotiated a 40-year coal contract with Eskom, demanding an increase from R150 to R530 a ton and a waiver of the R2 billion penalties accrued from failing to meet the existing supply agreement.

When Eskom tried to enforce the penalties, they were threatened with Ramaphosa’s name, according to former Eskom Interim GCEO Matshela Koko, while the Glencore subsidiary claimed it only owed R16 million in penalties.

In February 2022, Glencore set aside $1.5 billion to be used to pay fines for bribing government officials and market manipulation in Brazil, Britain, DRC, Nigeria, the US, and Venezuela. South Africa, under Ramaphosa, has raised no complaints against Glencore.

*

&

*

*

AgriSA – TLUSA  – Media24

Ramaphosa  – Corruption  – Zondo

Capture of people Black Empowerment – Zondo

Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc

2 gedagtes oor “Glencore ….”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s