British in ZAR and Free state – ABWars

  Wêreldwyd is daar heelwat webtuistes wat melding maak van Boere en wat die Britte gedoen het tydens die Anglo-Boere oorloë.   Die Boere -  dis hoe die burgers in die twee onafhanklike lande bekendgestaan het.   Dus, die nageslagte afkomstig uit die twee onafhanklike Boere republieke moet na meer as 'n eeu heel trots voel op… Continue reading British in ZAR and Free state – ABWars

Sonkrag – Solar energy

Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan.  Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig.   Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy

ABOorloë – ABWars

  Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk.   Nog  'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jouself te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900.   Nes die Engelse regering die twee onafhanklike Boere republieke afgeneem… Continue reading ABOorloë – ABWars

Own country – eie land

Reeds in 1992 word in die media oorsee melding gemaak van gebiede vir die (veral) Boere en Afrikaners in Suid-Afrika.   Dit behels maar net EEN plaas soos later aangedui sal word, wat van al die ander?   Die vraag kom onwillekeurig op:  hulle weet baie meer as baie liberaal verligte blankes in Suid-Afrika.   Tog steun meeste… Continue reading Own country – eie land

British horses during the Anglo-Boer wars

Die duisende perde wat die Britse ryk tydens die Anglo-Boere Oorloë ingespan en gebruik het, was meestal 'werkperde' of 'oorlogsakke' en word meestal as berede infanterieperde, geweerperde en perderuiters gebruik.  Perde het uit verskillende oorsese lande en rigtings gekom, spesifiek om die Britse ryk te ondersteun.  Dus, was ons voorgeslagte se twee oorloë slegs teen… Continue reading British horses during the Anglo-Boer wars

Geloftedag 16 Desember 2020 – Amerika

Lees meer oor Geloftedag, selfs oorsee word boodskappe deurgestuur,  toesprake wat gehou is en ook video's van die Boere wat steeds hierdie dag gedenk.16 Desember 1949*Die jaar 1938 is gekenmerk deur landswye feesvieringe en opnuut is die Gelofte van ‘n honderd jaar tevore oral herdenk. Die hoogtepunt van die vieringe was die Simboliese Ossewatrek wat… Continue reading Geloftedag 16 Desember 2020 – Amerika

Movies and Films / Flieks (SA)

Lys van SA flieks wat gemaak is - 'n paar uit die ABO uit …, wat seker nie al is nie. Hierby is ook ‘n paar youtube video’s te sien. Ook ‘n paar dokumentêre films/inligting. Een dokumentêr oor Angola asook Rhodesië List of movies of SA: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_South_African_films Indien iemand skakels het van belangrike Anglo Boere… Continue reading Movies and Films / Flieks (SA)

Agreement/Accord (Zulu/Boer)

Dinuzulu first appealed to the British empire for help, but had no response. He then offered rewards of land to Boer farmers of the Vryheid and Utrecht districts, to come and fight on his side and restore the Zulu Kingdom. In 1884 a group of Boer farmers from the districts of Utrecht and Vryheid undertook to help… Continue reading Agreement/Accord (Zulu/Boer)

Trekboere en die Xhosa

Thys Swart se bydrae : Volk in wording... `n familie geskiedenis: "Trekboere het reeds die walle van die Visrivier in die Oos Kaap bereik teen die einde van 1770. Aan die oorkant vind hul die Xhosa's wat suidwaarts beweeg het. Die Trekboere en die Xhosas word beide in hul bewegings gestuit. Die Visrivier word die… Continue reading Trekboere en die Xhosa