Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Oorsake van werkloosheid is lankal aan die gang.  Die rewolusie is al sedert 1994 vol aan die gang en het voor 1960 al begin.   Die virus moenie blameer word vir swak bestuur en verkeerde, rassistiese wetgewing wat 'n demper plaas op alle vooruitgang in Suid-Afrika nie.  Daar is steeds die miljoene, die 100% van regerings… Continue reading Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

SA Parliament Eskom 2 September 2020

  Tydens 'n vergadering in SA parlement op 2 September 2020, het die Staande Komitee vir Krediete verneem van die 'finansiële toestand' waarin Eskom verkeer.  Eintlik is dit een groot sirkus wat deur ons belastings onderhou word.  die "finansiële toestand" is grootliks as gevolg van korrupsie wat teen 'n tempo groei.  Daar word net altyd… Continue reading SA Parliament Eskom 2 September 2020

Crime in SA – Ernstige Misdaad

  Wie kan en wil hul werk onder hierdie omstandighede doen soos wat ons Boere op plase doen?   Hoe werk mens met oë rondom jou, met 'n gelaaide vuurwapen reg langsaan en soms ander familielede wat op 'n klein afstand ook gewapen sit en wag vir enige gebeurlikhede?      Is alles net 'n speletjie… Continue reading Crime in SA – Ernstige Misdaad

ANC failed – no democracy

Daar word al vir langer as 'n kwart eeu nie net korrupsie gepleeg nie, die een skandaal volg die ander skandaal op terwyl misdaad alles en almal oorheers.   Tot die Polisie hou hul net dop en monitor alles, maar misdadigers het vrye teuels in Suid-Afrika.   Korrupsie kan niemand 100% bereken nie.    Dis asof die… Continue reading ANC failed – no democracy

Korrupsie vergaderings – Corruption – meetings

Gepraat van korrupsie - hoeveel tyd gaan verlore met al die wanordes en vuisgevegte, tydens amptelike vergaderings?   Heelwat lede in parlement sowel as munisipale vergaderings loop oor in gevegte.   Dis tog so maklik om tyd te steel, aangesien dit nie hulle tyd is nie, maar die belastingbetalers sin.   Dit kos geld om enige vergadering te… Continue reading Korrupsie vergaderings – Corruption – meetings

Ramaphosa – Corruption – Zondo

Ministers op nasionale en provinsiale vlakke sowel plaaslike owerhede en tradisionele leiers, op vlak 3 regering, werk saam aan die ANC se planne om die land te laat ondergaan.   Hulle is die bestuurders, maak die wetgewings en beleid, gee en ken tenders toe, stel swart bemagtigers aan wat ook nie die werk kan doen nie,… Continue reading Ramaphosa – Corruption – Zondo

Zuma and Zondo

The Zondo commission will have until 12 March to file a replying affidavit, and until 15 March to file written submissions. The respondents have been given until 19 March to respond with written submissions of their own.   The Zondo  commission asked the court to impose a prison sentence on Zuma, who has been implicated 40 times… Continue reading Zuma and Zondo

Corruption – Eskom – Parliament

Eskom se skuldbrug kom al 'n lang pad aan en dit was al meer as een keer in Parlement bespreek met hoeveel komitees wat net niks bereik het nie.   Eskom se korrupsie en kapings veroorsaak heelwat ontwrigting in Suid-Afrika.    Korrupsie is die grootste oorsaak van ons rommelstatus en dit word nie deur parlementslede aangespreek… Continue reading Corruption – Eskom – Parliament

Ndabeni-Abrahams – Thato – abusing of power and tax funds

  Kan jy nou meer - vir elke miljoen rand wat gesteel word, kry die persoon slegs 'n tikkie oor die vingers en word ontslaan as Minister.   Hoeveel is waarlik ondersoek?     Hoeveel ander lede in parlement, wat gesteel het, waar oorsee gegaan is en waar daar belastinginkomstes gebruik is, kry slegs 'n tik oor… Continue reading Ndabeni-Abrahams – Thato – abusing of power and tax funds

Racism, Discrimination, Crime and Corruption – UN (prevention)

To steal from the poor or anybody , is a violation of their human rights.  Corruption is an international  crime (s) so is racism and discrimination, that violated all our Afrikaners and Boers, the white people's human rights.  Furthermore - on corruption -  why should all our hard earned income go abroad illegally, while there are… Continue reading Racism, Discrimination, Crime and Corruption – UN (prevention)

Zuma in action – his own Zondo Commission

The Zondo Commission was appointed by Zuma himself.  It was to "establish the truth regarding the fraud, corruption, state capture, etc."   Is this really possible in a corrupt and failed state?   Former President Jacob Zuma is appearing at the Zondo commission of inquiry where he is expected to answer the allegations of state capture that… Continue reading Zuma in action – his own Zondo Commission

eThekwini Mayor Zandile Gumede – corruption and fraud

Corruption, fraud and money laundering relating to a more than 200 million rand tender.    The municipality came under fire last week when it was learnt that city buses were taken off their routes to transport protesters to the ANC headquarters.   About 500 supporters of criminally charged eThekwini Mayor Zandile Gumede again clashed with police outside… Continue reading eThekwini Mayor Zandile Gumede – corruption and fraud

Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”

  Malema is nes Ramaphosa en Zuma -  wat darem maar vinnig  die blankes nader trek en die skuld  gee vir hul eie onbekwaamhede en korrupsie.   As daar geen korrupsie was nie, het ons al 25 Singapores gehad.    Malema is deel van die parlement wat niks doen as daar soveel gesteel word nie - dit… Continue reading Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”

Hospitale in Suid-Afrika (NO BEDS)

THANK YOU FOR THE VIDEO.  It is shocking. Dis eintlik skokkend - 'n persoon wat 'n video gemaak het waar daar oor die 3000 beddens (sonder matrasse) opgestapel is en dan word daar in hospitale voorgehou dat daar nie beddens beskikbaar is nie, terwyl pasiënte op vloere slaap, sommige met net 'n kombers of op… Continue reading Hospitale in Suid-Afrika (NO BEDS)

SASSA Fraud

  Hoe is Fraud moontlik met Sassa kaarte? Daar word gedurig gelees of gehoor dat van ons blanke mense wat om ongeskiktheidspensioen aansoek doen, summier weggewys word deur die kastige kundiges by SASSA kantore! Hulle besluit sommer vooraf of n mens mag aansoek doen!! The post office said the old Sassa cards would be phased… Continue reading SASSA Fraud

Bosasa – Bribes and the ANC

Die waarheid het 'n manier om uit te kom, maar met die regstelsel en al hierdie kommissies wat deur die president aangewys word, word betwyfel of die korrupsie vasgevat sal of gaan word.   En of die regte kriminele ondersoek en vervolg gaan word sal 'n vraag of tien nog onbeantwoord bly.  Dit maak seer, dit… Continue reading Bosasa – Bribes and the ANC

Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

  Eskom theft and illegal electricity.   Actually, they all know exactly what they are doing.    Or maybe, it is people (electricians) from Eskom itself and other electrical businesses to make sure they all get free electricity.    Even those illegal immigrants from Africa do get it for free in the same way.   There are… Continue reading Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

Illegal connections and syndicates – Eskom

  An investigation during March 2015 was carried out by the city of Johannesburg uncovered an electricity rigging syndicate that has cost the council around R22-million.   Businesses working together with corrupt council workers have been manipulating accounts so that they pay nothing, while the public forks out more. Is it the tip of the iceberg?… Continue reading Illegal connections and syndicates – Eskom

Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)

Verseker word daar in baie areas nie beurtkrag toegepas nie - en moet ons die belastingbetalers daarvoor opdok.   Om iets "af te skryf" beteken dit iemand betaal daarvoor en dis nie die wat dit gesteel het nie.   'n Skreiende skande, dat daar oor die 40-50 miljoen onwettiges en immigrante in hierdie land woon, gratis verblyfreg… Continue reading Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)