Zondo Commission – Zuma – 2021

Section 2 of the Constitution, headed Supremacy of the Constitution, declares that “this Constitution is the supreme law of the Republic; law or conduct inconsistent with it is invalid, and the obligations imposed by it must be fulfilled”.   When Zuma was twice sworn in as president, he took an oath that he would “be faithful to the… Continue reading Zondo Commission – Zuma – 2021

Concerns over corruption in vaccines’ procurement

  Daar is groot huiwering en biljoene rande wat van ons beroof word en dit gaan steeds voort, sonder dat daar rekenskap gegee word van enige owerhede.    Nie eers 'n jaar nie, en daar is biljoene rande eenvoudig gesteel.   Daar is geen versekering dat dit gaan stop nie.   Intussen verloor burgers hul werk en… Continue reading Concerns over corruption in vaccines’ procurement

Leiers van vandag – Leaders of today

Politicians have been guilty for 26 years of protecting criminals and terrorists and it is possible, it is also longer than 26 years since 1900. Some criminals and terrorists that have been caught, have some of the best quality of life in South African prisons, while victims have to pay for everything. Cyril Ramaphosa is… Continue reading Leiers van vandag – Leaders of today

Corruption – ANC regime – Covid-19

Die ANC regering gee regtig nie om of hul naam gekoppel is aan misdaad en korrupsie nie, anders sou hul alles in hul vermoeë gedoen het om korrupsie te stop.   Voer hul opdragte uit? want korrupsie word nooit vervolg onder ANC beleid nie.   Na ramaphosa president geword het, het korrupsie en misdaad nie verminder nie… Continue reading Corruption – ANC regime – Covid-19

Corruption Eskom SA Nuclear Korrupsie

Suid-Afrika is reeds geruime tyd in 'n rommelstaat gedompel, maar die skimpe (of besluite vir ongesonde vooruitgang) vir kernkrag gaan nie weg nie.   Korrupsie / sabotasie word nie aangespreek en ook nie minder nie.   Geen land kan 'n fondasie op vals hoop en korrupsie voortbou nie.   Die brug en mure sal verder omval en nog… Continue reading Corruption Eskom SA Nuclear Korrupsie

Corruption – Eskom – Parliament

Eskom se skuldbrug kom al 'n lang pad aan en dit was al meer as een keer in Parlement bespreek met hoeveel komitees wat net niks bereik het nie.   Eskom se korrupsie en kapings veroorsaak heelwat ontwrigting in Suid-Afrika.    Korrupsie is die grootste oorsaak van ons rommelstatus en dit word nie deur parlementslede aangespreek… Continue reading Corruption – Eskom – Parliament

Parliament – Members – Lede van Parliament

Wie en wat is die lede van parlement wat "verkies" is en wat is hul verantwoordelikhede vanuit die parlement teenoor die publiek.  Wat is die samestelling van parlement en ook die reëls wat nagekom moet word rakende hul optredes teenoor en in publieke belang.  Hoe demokraties is SA regtig, want daar is soveel kommissies, regters… Continue reading Parliament – Members – Lede van Parliament