The Black Economic Empowerment Commission (BEECom) was formally established in May 1998. It arose from a resolution taken at the Black Management Forum (BMF) National Conference in November 1997. The initiative was introduced under the administration of President Nelson Mandela and his Government of National Unity. *DISKRIMINASIE EN RASSISME IS EN BLY… Continue reading Rassisme en diskriminasie Swart bemagtiging in Suid-Afrika
Kategorie: “apartheid”
Christene, volksmoorde in Palestina ea
* Elke land of selfs volke, dalk minderhede in lande wat onderdruk word, het 'n geskiedenis. Dit is nie net in Europa of Midde Ooste nie, maar in Asië, Amerika, Australië en Afrika. In die midde ooste woed oorloë al lank. Interessant dat die lande wat in die midde ooste betrokke is, ook grotendeels in… Continue reading Christene, volksmoorde in Palestina ea
Christene in Palestina
* Sowat 90 jaar gelede was dit moslems en palestynse christene wat hulle teengesit het teen die magte wat hul aangeval het, hul huise geplunder, met plofstof opgeblaas het. Dog was die aanvalle net te groot om terug te veg. Hul aanvallers en die wat die oorlog finansier het, was van ander lande afkomstig… Continue reading Christene in Palestina
Aparte gebiede – Duncan Du Bois
* In hierdie tydperke ter sprake 1854 en 1994, was daar nog geen land Suid-Afrika ter sprake nie nie. Die Unie van Suid-Afrika het eers na 1910 ontstaan, nadat alle grondgebiede geannekseer is, wat alle minerale rykdom insluit. Afrikaners en Afrikanerbond is in beheer geplaas van die Unie en 1948 regerings. Duncan du… Continue reading Aparte gebiede – Duncan Du Bois
Glen Grey wetgewing, 1894
* Die Glen Grey-wet het gedurende 1894 onder beheer van die Britse Ryk in die Kaapkolonie in werking getree en was die eerste wetgewing wat die residensiële skeiding van die rasse in wetgewing vasgelê het. Shepstone het in Natal soortgelyke dokumente opgestel in 1854. Dit was ook die basis vir die berugte Naturellegrondwet van 1913,… Continue reading Glen Grey wetgewing, 1894
Granaat waardes en produksie in SA
*Die Granaat is uiters voedsaam, gevul met anti-oksidante soos polifenole wat help om oksidatiewe stres te beveg. Die vrug bied talle gesondheidsvoordele, insluitend die bevordering van hartgesondheid, die verhoging van immuniteit, en die ondersteuning van 'n gesonde spysvertering. Dit bou 'n gesonde bloeddruk en cholesterolvlakke, wat die risiko van hartsiektes kan verminder. Dit beskik oor… Continue reading Granaat waardes en produksie in SA
Handdrukke, rassisme en diskriminasie
* Of hulle slegs kennisse is of eerder boesemvriende. woon hul mekaar se verrigtinge by want hulle glo aan dieselfde dinge in die wêreld. Daar is heelwat fotos en selfs beeldmateriaal wat dit bewys. Dit het lank voor 1994 begin, inteendeel die Rhodes regering het dit ook bepleit. Om hulle ideologie te verwesentlik - een… Continue reading Handdrukke, rassisme en diskriminasie
Swart bemagtiging is soos boomwortels
* Die meesterbreine van die chaos en in beheer van die land, sit steeds vanaf 1994 in die SA Parlement en hulle kan nie hulle verantwoordelikhede ontduik dat hulle alles in SA laat verwoes het nie. Dit gebeur soms dat ander op voetsoolvlak die skuld kry vir hulle foute, maar dit is inderwaarheid hulle wat… Continue reading Swart bemagtiging is soos boomwortels
South Africa – National Party, AB-BB, Israel and apartheid
* During the second world war the future South African prime minister John Vorster was interned as a Nazi sympathiser. Three decades later he was being feted in Jerusalem. In the second part of his remarkable special report, Chris McGreal investigates the clandestine alliance between Israel and the apartheid regime, cemented with the ultimate gift… Continue reading South Africa – National Party, AB-BB, Israel and apartheid
Volkereg, Konfederasies, Federasies
* ALLE Volke het 'n internasionale reg tot vryheid, om hulself in gebiede wat aan hulle behoort het, hul eie leiers te kies en hulself te regeer. Dit is en bly 'n internasionale reg om dit uit te oefen, en word nie deur politici beheer nie. Slegs in Suid-Afrika en waar kleiner volke onderdruk word,… Continue reading Volkereg, Konfederasies, Federasies
OSF.SA So r os: Breytenbach
*Hy is gebore op 16 September 1939 en gesterwe op 24 November 2024. Breytenbach was 'n skrywer, digter, aktivis teen 'apartheid' en in die Wes-Kaap gebore. Hy het steeds die 'apartheidsbeleid' teengestaan en was byvoorbeeld in 1987 betrokke by die reëlings om ANC-leiers en 50 Afrikaners en Suid-Afrikaners in Dakar, Senegal sowel as ander… Continue reading OSF.SA So r os: Breytenbach
Leuens oor aparte gebiede – Segregasie
* Daar is 'n groot verskeidenheid van leuens wat verkondig word, deur die huidige ANC, hul voorgangers, al die politieke party leiers, sowel as die links liberale Afrikane, diegene wat spesifiek na 1966 en selfs sedert 1902 daarmee begin het om die land aan die kommuniste en kaders te oorhandig. Wat natuurlik net na 1994… Continue reading Leuens oor aparte gebiede – Segregasie
Herstel van Boere republieke en Boere volk
* Moet nooit 'n boek oordeel op grond van slegs 'n moontlike gehawende omslag nie. Soms is die buitekant dalk armoedig, maar bevat heelwat kosbare skatte en inligting. Wees verseker dat die Boere volk en die Boere republieke se geskiedenis se trekpad nog minder met rose besaai was. Daar is heelwat kultuurskatte en… Continue reading Herstel van Boere republieke en Boere volk
SWART Apartheid van die ANC
*Apartheid is deur die Engelse begin in 1854 en 1894, nie deur die vorige regering nie. Die Boere volk sien en beleef die daaglikse skendings van menseregte, aanvalle, moorde, krisisse, nagevolge van 30 jaar se afbreek, vernietiging van alle infrastrukture, staatsentiteite, rassisme en diskriminasie, swart apartheid, swart (gekleurde en indiër) bemagtiging, regstellende aksie WETGEWINGS wat… Continue reading SWART Apartheid van die ANC
Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
* Verskeie state is bewus daarvan dat daar olie en aardgasse onder spesifieke gebiede, Gaza, in Palestina voorkom. Dat dit selfs ondersoek is, sal hulle alles in hul vermoeë doen om met al die nodige ontwikkelings voort te gaan en daardie gebiede inpalm, juis oor die waarde van gas en olie. Maak nie saak… Continue reading Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
Palestina gebiede en sy mense
* Al hoe meer grondgebiede word van vroeg af deur Israel beset of met oorlogvoering verower. Dit opsigself het nie in 1948 begin nie maar lank voor dit. Die invoer van immigrante (Sioniste) het voor 1948 al begin plaasvind sodat daar opstande kon plaasvind. Plattelandse Palestynse nedersettings is eenvoudig platgevee deur bomme en plofstowwe. … Continue reading Palestina gebiede en sy mense
Afrika se skeure AFAR … Amerika
* Bo en Middel Afrika het heelwat vulkane wat gedurig uitbars en die warmte van die boeg van Afrika ontbloot in malende kolke van vuurwarm lawastrome wat uitvloei en dorpe vernietig. Niemand weet hoe vinnig kan so iets totaal sal inplof en die nuwe oseaan sal bruis, lande oorspoel en heelwat nuwe eilande tot gevolg… Continue reading Afrika se skeure AFAR … Amerika
Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid
* Daar word 'n verskeidenheid stellings gemaak, feitelik in 'n ou 2016/17 jaarverslag van die ANC wat gepubliseer is dat afsonderlike gebiede, nie net vir ons as Boer vanuit die Boere republieke raak nie, maar dat dit lankal terug in die verlede bestaan het. Die ontstaan van die konsep van afsonderlike gebiede of apartheid was… Continue reading Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid
Ramaphosa Apartheid skadukleed
* In 'n onlangse gesprek val die apartheidskaduwee oor Ramaphosa waarin hy weer eens apartheid blameer vir alles wat verkeerd is in SA en hulle as leiers dit nie kan beheer of regeer nie. Volgens hom, en voor die aanbreek van demokrasie in 1994 was die 'apartheid' staat, RSA 'n paria in die internasionale gemeenskap,… Continue reading Ramaphosa Apartheid skadukleed
OUTA – Ramaphosa en apartheid infrastrukture
* Soos altyd, skiet Ramaphosa homself en sommer al sy ondersteuners in hul voete en vernietig SA se ekonomie en burgers se geleenthede verder die afgrond in. Volgens Ramaphosa word apartheid weer eens blameer vir al die gebreke en gebrek aan goed gekwalifiseerde ingenieurs en stadsbeplanners. Maar die data wys dat sy regering gekwalifiseerde mense… Continue reading OUTA – Ramaphosa en apartheid infrastrukture
















