Maranata Care Centre

Maranata is ‘n Christelike ondersteuningsentrum en berading aan persone wat deur moeilike tye gaan.     Die sentrum se doel is om onder andere behulpsaam te wees aan alle inwoners wat in staat is om te werk, om werk te kry of om in sekere behoeftes te voorsien.     Maranata het in 2006 begin,  ‘n veilige blyplek en voorsien ook 3 etes per dag aan die inwoners.  Daar is ook geriewe vir kerkdienste asook heelwat plaaswerk op die perseel.

Gallery | Maranata Sorgsentrum / Care Centre


*

Niemand is te oud of jonk wat nie in so ‘n posisie kan beland nie. Nie een van die in sulke plekke het gevra om daar te wees nie. Op die stadium gaan dit ook nie baie goed op die armoede vlakke nie, omrede dit verskriklik vinnig al meer en al hoe groter word. En nou word net van ons volkslede gepraat. Help asb waar jul kan, veral in jou direkte omgewing.


Beeldmateriaal – die sentrum is noord van Pretoria op Vastfontein geleë.

https://www.youtube.com/watch?v=tnWCZmlzwyA

*


Ons eie bevolking is nie altyd bewus van hoe beland mens in so ‘n situasie van algehele armoede nie. Swart bemagtiging en regstellende aksie is die grootste sondebokke hiervan. Daar word al vir langer as 27 jaar teen net ons blankes gediskrimineer om ons totaal en al uit die ekonomie te sny sodat ons hele bevolking tot niet gaan aan die einde. Daar is al ‘n groot persentasie in die arm nedersettings of selfs onder bome slaap, wat geen heenkome het nie. Heelwat ouer mense en pensionarisse word aan die genade van elemente oorgelaat. Mens wonder soms waar families is .

Dankie aan Maranate en die vele ander sorg sentrums of selfs net nedersettings wat probeer, wat hul ontferm oor arm blankes, want die regering gee niks om wat van ons word nie.

Maranata ontvang geen finansieël hulp van die staat nie en is afhanklik van donasies waarvoor die sentrum en inwoners baie dankbaar is. Tans word die reperasies en instandhouding uit eie sak (eienaar) gefinansier. Dus is enige hulp van onskatbare waarde.

image.png

Vir meer inligting kontak Daan 079 5333 828

info@maranatasorgsentrum.co.za   www.maranatasorgsentrum.co.za

https://www.maranatasorgsentrum.co.za/wcontact.php

*


Laat weet ons gerus van nog sulke sentrums wat na volkslede se belange en behoeftes omsien.

volksvryheid9@gmail.com


*

Gallery | Maranata Sorgsentrum / Care Centre


*

In 2013 was daar ook ongelukkig ‘n groot brand op die perseel wat baie skade veroorsaak het.


Vastfontein, 19 Julie 2013 – ‘n 65-jarige man, Martin Gouws, is dood in ‘n verwoestende brand by die Maranata-sorgsentrum, noord van Pretoria, en talle van die inwoners se aardse goed vernietig. Vastfontein, July 19, 2013 – A 65 year old man, Martin Gouws, has died in a devastating fire at the Maranata care centre, north of Pretoria. Many of the other residents’ possessions went up in flames.

https://www.youtube.com/watch?v=THNikfwvVb0

*

Arm blankes – White poverty – RELATED


B-BBEE – violation of white people’s human rights – sport quotas

South Africa’s Race-Based Socialism against white minority

Whites in poverty – Covit lockdown – BOYF – Tess Riekert

Equality and Dignity – violation of human rights: Afrikaners and Boers (all whites)

Human Rights Whites/Menseregte – blankes

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s