Violation of Human rights – B-BBEE and EE


The SA government, liberal parties and their supporters are quick to refer to events from the past, especially March 21, 1960 or even to apartheid, which were not created by our whites during 1960.    For information, during 1960 we in SA were all still under British government control and common wealth. Named the Union of South Africa.   But in South Africa, after 1994, the majority blacks discriminate against the white minority group of people (B-BBEE and EE legislations).

International Day for the Elimination of Racial Discrimination – OPSEU SEFPO

*

Apartheid was introduced by the British government in 1854 (Shepstone: London) and 1894 (Rhodes).   People must notice that we have two independent Boer Republics and the British Government also annexed them during the Anglo Boer wars.   Even the minerals were annexed in 1902.

Discrimination and racism are in South Africa,  is to put one racial group above another racial group and discriminate agains them – it is an international violation of human rights and a crime.

The ANC has also signed  international agreements where other races may not be discriminated against on the basis of the color of their skin. Yet they have been doing it for 28 years and foreign governments are supporting them in it with various agreements.

Every white person in South Africa’s human rights has been violated since 1994 with black empowerment and affirmative action legislations. There are various legislations (100 ++), as well as the constitution that discriminates against every white person (Boer and Afrikaner) and their businesses so that they can not or may not grow economically.

Many letters have been sent to other governments and also to the UN, that it should be abolished, without much success. Foreign governments love to support the ANC in this and also enter into agreements that degrade every white person. So these overseas governments are equally complicit in human rights violations against a small minority group of white people.   We did not create ourselves.

Furthermore, the idea has been created that these are double standards that it is their rights to discriminate against minorities. The ANC also likes to point out that this is untrue and that it is not legislation, while this is the case.

All political parties in parliament also participate in this at provincial and municipal levels and are complicit in human rights violations against the minority group of white people.   By international law, each of them is guilty of violating the human rights of whites (Boer and Afrikaner). Hundreds of thousands of our white people have left the country as a result and otherwise we are being killed out or live under trees and squatter camps.

*

Die SA regering is vinnig om te verwys na gebeure uit die verlede, veral 21 Maart 1960 of selfs na apartheid, wat nie deur ons blankes geskep is nie. Ter inligting – in 1960 was ons almal onder beheer van die Britse regering en statebond. Genoem die Unie van Suid-Afrika.   Ons het in 1961 ‘n Republiek geword.

Apartheid is in 1854 en 1894 ingestel deur die Britse regering.   Nie deur enige van ons nie.   Hul het seker gemaak om eers die swart en khoi san se gebiede af te neem alvorens hul die twee Boere republieke geteiken het met die Anglo-Boere oorloë.  Ons was in 1910 gedwing in die Unie van Suid-Afrika, dis uit London beheer (wetgewing).

Diskriminasie en rassisme is om een ras groep bo ‘n ander ras groep te stel – dis ‘n internasionale skending van menseregte en ‘n misdaad.     Vandag, na 1994 word daar teen elke blanke en blanke besighede in die land gediskrimineer.

Die ANC het ook hierdie internasionale ooreenkomste onderteken waar daar nie teen ander rasse gediskrimineer mag word op grond van kleur van hul vel nie.  Tog doen hulle dit al vir 28 jaar en buitelandse regerings steun hulle daarin.   Verskeie persone en organisasies het al oorsese vergaderings gaan hou met verskillende regerings en VN.

Elke blanke in Suid-Afrika se menseregte word sedert 1994 geskend met swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings.     Daar is verskeie wetgewings (100 ++), sowel die grondwet wat teen elke blanke (Boer en Afrikaner) en hul besighede diskrimineer sodat hul nie ekonomies kan of mag groei nie.   Hoe vinnig was die regerings voor 1994 om van die Britse ‘apartheidswetgewing’ ontslae te raak.   Meeste wetgewings wat diskrimineer is voor 1961 ingestel.

Daar is al vele skrywes en ook organisasies aan ander regerings en ook VN gestuur, dat dit afgeskaf moet word, sonder veel sukses.   Buitelandse regerings  is lief om die ANC te steun hierin en sluit ook ooreenkomste wat elke blanke afkraak en ekonomies verarm. Dus is hierdie oorsese regerings netso aandadig aan menseregteskendings.   Hulle steun die grondwet en wetgewing met donasies.  (OSF.SA – George Soros en andere).

Die idee word geskep dat dit oral dubbel standaarde is wat uitgeleef en geïmplementeer is.    Die ANC is ook lief om te verwys dit is onwaar en nie wetgewing nie, terwyl dit die geval is.   Alle politieke partye in parlement doen mee hiermee ook op provinsiale en munisipale vlakke en is aandadig aan menseregteskendings teenoor elke blanke al vir 28 jaar.  Na regte maak elkeen van hulle hul skuldig aan vergryping van die blanke (Boer en Afrikaner) se menseregte wat geskend word. Honderde duisende van ons volkslede het as gevolg hiervan die land verlaat, word ons uitvermoor en andersinds leef ons mense onder swaar en haaglike omstandighede in plakkerskampe of bome.

*
*
*
*
*

Sport quotas Racism and Discrimination: B-BBEE – SA Parliament

Khmer Rouge
“By “genocide” we mean the destruction of a nation or of an ethnic group…. Generally speaking, genocide does not necessarily mean the immediate destruction of a nation, except when accomplished by mass killings of all members of a nation. 

Genocide – Volksmoord

Expropriation of land – Violation of international rights

Equality and Dignity – violation of human rights: Afrikaners and Boers (all whites)

B-BBEE – violation of white peoples human rights – sport quotas

Racism, Discrimination, Crime and Corruption –  UN (prevention)

Unesco, Human Rights, Racism and the Nuremberg Code

Racism and Discrimination South Africa

Racism and discrimination – B-BBEE and land expropriation

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

British rules, Commonwealth, Trustlands

4 gedagtes oor “Violation of Human rights – B-BBEE and EE”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s