Front Nasionaal: Selfbeskikking

  Selfbeskikking is nie ‘n toevallige deel van Front Nasionaal se beleid nie. DIT IS ONS BELEID.   Dis wat die Afrikaner wil hê, dis die Afrikaner se enigste kans op oorlewing. Maar bowenal is dit die Afrikaner se besluit of hy daardie stap gaan neem en ‘n stem vir selfbeskikking uitbring.  Of daar word saam… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking

Advertisements

Malema “haatspraak” – teenoor blankes

TLU - TEKEN BESWAAR AAN VOOR 2 APRIL 2019 29 Maart 2019   -  FRONT NASIONAAL https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/ 2 APRIL 2019 FRONT NASIONAAL ONDERSTEUN HEELHARTIG HIERDIE AKSIE Maak beswaar teen Malema en Andile se deelname aan die verkiesing Julius Malema is pas deur die Menseregtekommissie kwytgeskeld van haatspraak. Hy het in 2016 gesê die EFF vra nie… Continue reading Malema “haatspraak” – teenoor blankes

Revolution never ended

There is no democracy in South africa.   The ANC revolution has never ended in 1961 nor 1994 - it is still ongoing since their "congress" started.   There are killings, protest actions, internal tribal wars on a daily basis and violation of our people's human rights, which included racism, discrimination (B-BBEE legislations) and other threats like… Continue reading Revolution never ended

Grondwet beskerm niemand

Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie.  Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds.  Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is.  Lees op oor Bolshevisme.  Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand

Skending van Menseregte

Skending van Menseregte van Blanke volke Elkeen het die reg om te lewe volgens die sogenaamde Grondwet van SA.  Ongelukkig kom die owerhede nie hul pligte na om ons te beskerm teen terroristiese aanvalle en misdadigers nie.   Daar word op elke vlak van die samelewing teen ons blanke volk gediskrimineer om ons ekonomies te ontmagtig… Continue reading Skending van Menseregte

Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal

Suid-Afrikaners, veral die huidige regering en politici,  wat hul soms uitlaat oor Blankes die meerderheid grond besit is van alle waarheid ontbloot.   Landbougrond is inderwaarheid waar 30+ miljoen steeds in hul eie aparte gebiede bly en werk, meestal kommunal.   Inheemse swart en khoi san volke  wat reeds van ongeveer 1854 daar bly en op klein… Continue reading Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal

Kringloop van omstandighede

Dit wat die huidige president, Ramaphosa aan ons toedig, naamlik die padda in die pot, is juis 'n lewensles wat ons diep oor moet nadink.  Is dit nou ons wat in die pot sit, of die kommuniste self?   Dit moet ons juis aanspoor om weg te beweeg uit sy en sy kaders se vernielsugtige lewensbestaan. … Continue reading Kringloop van omstandighede