Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie

Swart bemagtiging wetgewing - volg die voetspore van Ramaphosa en Rob Davies, 2000 ... 1999 ... 1998 ...  Kommissie se bespreking rakende swart bemagtiging op 12 September 2000 - voorsitter Ramaphosa.    Blankes word uitgesluit van wetgewing en beleidsdokumente. 2000 - Ramaphosa chaired the Black Economic Empowerment Commission, which helped establish South Africa’s broad-based empowerment policies. … Continue reading Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie

Advertisements

Ramaphosa : B-BBEE

Hoe het Ramaphosa so gou opgang gemaak?  Maar hy was ook die drywer om ons te vernietig in sy kommissie, met die steun in die huidige Parlement.  Liberale blanke vennootskappe uit die verlede... en swart bemagtiging read CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA *** In Anthony Butler’s 2007 biography, titled Cyril Ramaphosa, the former union boss is characterised… Continue reading Ramaphosa : B-BBEE

Swart bemagtiging teenoor blankes (NAP)

Nasionale Aksie Plan - Duidelik kom die regering ook nie hul eie defnisies na oor diskriminasie en rassisme, of om dit te voorkom met hul wetgewing wat teen ons diskrimineer.  Swart bemagtiging (B-BBEE) is beslis rassisme en diskriminasie en dis verseker 'n skending van elke blanke se mensereg in Suid-Afrika.  Alle swart bemagtigingswetgewings is nog… Continue reading Swart bemagtiging teenoor blankes (NAP)

In ruil vir kontant

Ruil transaksies:   Kontant verruil om iets te koop of te besit.  Daarteenoor is daar die bakhand bestaan - die grootste sondebokke is die regering wat dit toelaat omdat hulle so geleer is.   Dit sluit al die miljoene immigrante uit Afrika in wat dieselfde verwagtinge koester.  Daar is slegs 'n handvol wat duur betaal, meer as… Continue reading In ruil vir kontant

Ramaphosa “lackadaisical”

Mens is nie verbaas om die afbrekende vuur uit 'n president van 'n land waar te neem nie.     "Lackadaisical" ... dus kan hy net van homself en sy eie regering praat vir die mislukking van 'n land waar niks meer funksioneer nie.    Ironies is bykans alle ministers swart soos hy, kantore van departement… Continue reading Ramaphosa “lackadaisical”

Regstellende aksie – B-BBEE

Onteiening van blankes se eiendomme is een deel van die swart bemagtiging wetgewing en regstellende aksie - dit bly 'n internasionale misdaad en skending van menseregte.   Daar is ook ander persepsies hieroor, veral waar daar al vir 25 jaar wetgewing in plek gestel is om minderheidsvolk, blankes te onderdruk. Affirmative Action - B-BBEE - Land… Continue reading Regstellende aksie – B-BBEE

Swart bemagtiging – B-BBBEE

Heelwat artikels word oor swart bemagtiging geskryf omdat dit ons direk raak en menseregte skend.  Daar is heelwat organisasies sowel as regeringsinstansies wat dit bevorder en 100% befonds.   KAS is een van drie sover vasgestel is daar uit Duitsland en vriende met FW de Klerk.   George Soros befonds rewolusie al vir jare nie… Continue reading Swart bemagtiging – B-BBBEE