PW Botha – 1985 – oud weermag

Die video hieronder was toe ons 'n aktiewe en baie goeie verdedigingstelsel gehad het in 1985 - vandag kan mens dit wat ons het nie iets noem nie.  Ons word nie regtig beskerm op enige gebied nie - nie taal of kultuur nie, ons besighede sluit as gevolg van swart bemagtiging en verloor werksgeleenthede daarvan. … Continue reading PW Botha – 1985 – oud weermag

Advertisements

Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking

Selfbeskikking is die hoof prioriteit  en deel van die 2019 verkiesingsmanifes van Front Nasionaal (FN).  Dis ook waarom FN die enigste party is wat werklike vryheid vir die Afrikanervolk kan beding.    Deel gerus die ondergenoemde video so ver en wyd as moontlik. *** Wie en wat is Front Nasionaal - webtuiste lees meer / read… Continue reading Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking

Front National – Self-determination reasons

  SELF- DETERMINATION FROM FRONT NATIONAL The Afrikaner people (including our English speaking brethren) will have to consider self-determination for various reasons. 1. The current government is busy undermining the rights of the Afrikaner and White people in general. They are slowly but surely busy destroying our nation. 2. The government will have to implement… Continue reading Front National – Self-determination reasons

Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking

Wat is Front Nasionaal se siening en begrip oor selfbeskikking , veral hoe dit ons as Afrikaner en Boere (blankes van Europese afkoms) volk raak? ‘n Persoon kyk partykeer verby die feit dat die term “selfbeskikking” ‘n onbekende begrip is vir mense na die politieke debatte van 1992. Veral die jongeres weet nie wat selfbeskikking… Continue reading Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking

Selfbeskikking – Afrikaner voorgestelde wet 1998 Lekota

Afrikaners, Boere en Blankes, het  'n internasionale reg om hulself te regeer.   Lees deur die konsepwetgewing wat om een of ander redes in 1998 ingedien is , maar teruggehou was deur betrokkenes op die bestuur van VF.    Skrywes word alles hierby ingesluit.    Destyds het die VF die akkoord aangegaan en die Senatore/Advokate het… Continue reading Selfbeskikking – Afrikaner voorgestelde wet 1998 Lekota

Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Politieke partye sowel lede van parlement is soms nie net arrogant nie, maar plaas verskillende monderings op as hul hul volgelinge toespreek.  Daar is hierdie alewiges wat altyd beweer dat daar weggedoen is met "aparte" gebiede.     En die allerbeste leuens is dat dit ons is wat daaragter sit (dis nou 1961-1994).    Dis uiters belangrik… Continue reading Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

Beide Selfbeskikking en Volkstaat was in 1994 Akkoord vermeld wat onderteken is, spesifiek vir Afrikaners en Boere,  voor die 1994 verkiesing.  Hierdie Akkoord was amptelik onderteken ter erkenning deur die ANC, die ou NP lede wat teenwoordig was asook diegene wat die Akkoord onderhandel het - Constand Viljoen.   Omdat daar 'n mandaat was, het die… Continue reading Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)