De Klerk and cabinet: 2 Februarie 1990

Algehele mag en beheer was eenvoudig oorhandig vir die rewolusie om alles, veral infrastrukture, munisipaal sowel provinsiaal (hospitale) asook besighede te verwoes.    Hoe kon daar 'n grondwet beding gewees het wat alle blankes se menseregte vernietig en geskend het. .   Die grondwet was in belang van Kodesagangers, Dakargangers en hulself beding.  Dit wat De… Continue reading De Klerk and cabinet: 2 Februarie 1990

Lawyers against so-called “apartheid”

  Regspersone het 'n geveg begin in ongeveer 1986, oor die sogenaamde apartheid wat die Britte in die jare 1840's in die koloniale gebiede in suidelike Afrika ingestel het, maar ons geslagte na 1961 en veral Dr H Verwoerd, word vir al hierdie sogenaamde apartheid of segregasie, die reservate, kroongebiede en wetgewing geblameer wat in… Continue reading Lawyers against so-called “apartheid”

“Not apartheid again” after 26 years (under virus cover)

Dit is eintlik lagwekkend dat die ANC se president asook ander kaders van die ANC, kort kort die apartheid en agtergeblewene agenda uitpluk om veral aan die wêreld te wys hoe agter die klip bly ons mense.    Selfs nou nog, met die virus kleed wat hang oor ons almal, word dit gemeld.     … Continue reading “Not apartheid again” after 26 years (under virus cover)

Liberal whites signed declaration apologising for apartheid

Verseker praat nie een van hierdie liberaal verligte blankes namens die Boere of Afrikaner volk nie.   Net om agter die rug van 'n volk buite die landsgrense die land te oorhandig, is en maak mens nie deel van 'n volk wat geoffer word nie.   Hulle mag dalk Afrikaans praat, maar wat nie geskroom het om… Continue reading Liberal whites signed declaration apologising for apartheid