* Swart stamme en immigrante het uit die noorde van Afrika afbeweeg en grond in suidelike Afrika beset. Swart stamme uit baie Afrika lande is in vliegtuie ingevlieg en aangemoedig om hier in suidelike Afrika, veral die Boere republieke te kom werk in die myne wat die Britte geannekseer het in 1902. Die tendens het… Continue reading SA Grondregte sedert 1750
Kategorie: BBEE Trustfund
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
* Boshoff artikel - Die inwoners van Orania en hul leiers, is ingesluit by die multi-kultuur Afrikaner organisasies en roem daarop dat hul gegroei het na 1994 verkiesing. Hulle is ook saam die ander betrokke by AAI van Thabo Mbeki. Niemand kan voorskriftelik wees aan enige eienaar(s) van plase, plotte of landgoedere nie of selfs… Continue reading Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Gordhan – Staatsentiteite
* Die massa wat Suid-Afrika gedurende 1994 oorgeneem het, het alles in 'n werkende toestand, op 'n goue skinkbord gekry om dit af te breek en te vernietig. Die regering onder mandela, wat oorgeneem het, het geen benul gehad van goeie regerings op alle vlakke van regerings (munsipaliteite en distrikte) nie. Destyds was Pravin… Continue reading Gordhan – Staatsentiteite
Elektrisiteit en Kragstasie projek
*Haastige hond verbrand jou mond en kan gevra word is daar regtig 'n energie krisis op hande net in elektrisiteit of korrupsie, misdaad en wanbestuur op alle vlakke van die samelewing. Pasop dat sommiges nie al die suiker en melk uit 'n beker koffie steel nie en basies niks vir ons hou om besighede te… Continue reading Elektrisiteit en Kragstasie projek
Black empowerment, unemployment and crime is not democracy
What democracy is there really in South Africa - Government ANC is one sided racists and discriminate against all WHITES in South Africa - and then they call that "democracy" or a policy. An Act is NOT a policy. Who received so much income from B-BBEE companies (follow the podium and the news)? not the… Continue reading Black empowerment, unemployment and crime is not democracy
BBEE Trustfund Motsepe
Saam met swart bemagtiging wat verskeidenheid volke insluit, sluit dit ook blanke volke uit - rassisme - en dan word ons as Afrikaners en Boere (blankes) beskuldig dat ons rassiste is. Ons het nie B-BBEE wetgewings of selfs Trustwetgewing of CPA wetgewings geskep nie. Die feit bly staan, dit is rassisties en sluit blankes uit. … Continue reading BBEE Trustfund Motsepe



