* Paul Kruger was 'n gedugte staatsman en het terserfdertyd aan die einde 'n banneling geword uit sy uit land, vervreem deur die Britse regering. Alvorens hy en ander verban is, het al die trotse Boere die Britte getrotseer om hul onafhanklikheid en vryheid te behou nie. Dit is nog nooit teruggekry nie. Die Anglo-Boere… Continue reading Paul Kruger 10 Oktober
Kategorie: Verbande Boere – Banned Boers
Legkaart vir ons volk se voortbestaan
* Dis nie net die kliënte van Landbank wat nou aan die kortste end trek nie. Dit gaan al so sedert 1994 en die instelling van swart bemagtiging, regstelaksie asook onteiening in die Grondwet was deur liberale blanke grondwetskrywers mede- 'ontwerp' en deurgevoer vanaf Kodesa en later die 1996 grondwet. Die 1996 grondwet waarborg geen… Continue reading Legkaart vir ons volk se voortbestaan
Sonkrag – Solar energy
Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan. Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig. Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy
British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)
Daar is heelwat onbeantwoorde vrae oor die Britse konsentrasiekampe wat deur die Britse koloniale regering destyds geskep het spesifiek vir die Boere, die vroue en kinders veral tydens die twee Anglo Boere oorloë. Hieragter skuil beslis meer as wat ons tans weet en kennis dra. Nie lank nadat hul die onafhanklike gebiede geannekseer het,… Continue reading British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)