Ramaphosa’s new cabinet, mp’s and perks and traditional leaders

Die lede van parlement is nie al uitgawe wat uit die staatskas kom nie -  daar is baie meer wat nie saamgevoeg word nie.   Alles onder die "grondwet" en "wettig".       We as Afrikaners and Boers are not part of them.   Were not part of them. There was a White paper and different agreements… Continue reading Ramaphosa’s new cabinet, mp’s and perks and traditional leaders

Advertisements

Ramaphosa se kabinet

Te verwagte, want enige iets is moontlik.   "Helfte is vroue"  - SY mense wat HY aangestel het wat saam hom die "wa" van "nuwe orde" gaan trek.   Duidelik is daar ander in die parlement wat nie die kommunistiese ANC se sienings deel nie.   Eintlik moet al die kommuniste verheug wees omdat die saak van kommunisme… Continue reading Ramaphosa se kabinet

End of 5th Parliament. Farewell speeches

2019 Farewell speeches Plenary, National Assembly, 20 March 2019 *** Speaker Baleka Mbete Farewell Speech In Parliament https://www.youtube.com/watch?v=iwu_qC7smEc *** ANC D E Dlakude Farewell Speech In Parliament https://www.youtube.com/watch?v=RMUpapWLGq0 *** DA John Steenhuisen Farewell Speech - End 5th Parliament https://www.youtube.com/watch?v=a8a4rV9-C5w *** EFF N Paulsen Farewell Speech - End 5th Parliament https://www.youtube.com/watch?v=HI-oea_rbck *** IFP N Singh Farewell… Continue reading End of 5th Parliament. Farewell speeches

Narysec 2014

  #Narysec   Various documents about narysec to follow – since 2009. Dirk Kok - Disgruntled youth, who disrupted the graduation ceremony of the National Rural Youth Service Corps in Thaba Nchu this afternoon, say politicians are painting a rosy picture of this programme, but Narysec doesn't benefit the youth. The event, with minister of rural… Continue reading Narysec 2014

Corruption 2018 Korrupsie

Korrupsie is nog nooit werklik vasgevat en behoorlik uitgeroei nie.   Noem enige skandaal op en sien of daar enige iemand behoorlik verhoor en gestraf is.  Veral die elite wat agter dit sit.  Dis nie die grondvlakmense wat die skandaal uitgedink het nie   Wapenskandaal - Etol-stelsel - Prasa - Teksboeke - Nkandla - Guptas - Staatskaping. … Continue reading Corruption 2018 Korrupsie

Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie

Swart bemagtiging wetgewing - volg die voetspore van Ramaphosa en Rob Davies, 2000 ... 1999 ... 1998 ...  Kommissie se bespreking rakende swart bemagtiging op 12 September 2000 - voorsitter Ramaphosa.    Blankes word uitgesluit van wetgewing en beleidsdokumente. 2000 - Ramaphosa chaired the Black Economic Empowerment Commission, which helped establish South Africa’s broad-based empowerment policies. … Continue reading Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie

Soros bedrywig in Suid-Afrika

Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk,  as hulle dink ons is almal onder 'n kalkoen uitgebroei.  Paddas bly nie verewig in 'n warm pot sit nie.   Swem gerus maar in jul eie potjie.  Grou 'n gat vir 'n ander en jy kom self nooit uit daardie… Continue reading Soros bedrywig in Suid-Afrika