Haastige hond verbrand jou mond en is daar regtig 'n energie krisis op hande. Pasop dat sommiges nie al die suiker en melk uit 'n beker koffie steel nie en basies niks vir ons hou om besighede te bedryf nie. Eskom se topbestuur, wat regtig lojaal is teenoor die verskaffing van energie aan die… Continue reading Elektrisiteit en Kragstasie projek
Kategorie: B-BBEE sport quotas – sport kwotas
Ramaphosa: B-BBEE – Swart bemagtiging
* Ramaphosa het gedurende Junie 2022 'n groep van 14 mense aangestel om as lede van die Breëgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtigingsadviesraad te dien om die regering te lei oor verskerpte transformasie van die ekonomie. Die Raadslede is ingevolge Artikel 6(1) (d) van die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging (Wet No 53 van 2003)… Continue reading Ramaphosa: B-BBEE – Swart bemagtiging
Gewapende grondbesetters in SA
* Wie sit agter die gewapende grondbesetters in die land, veral op Boere se grond en breek in huise in? Izak du Plessis (Nuuspod) is van mening dat daar spesifiek na boere en hul welstand gekyk behoort te word en dat hierdie tipe van intimidasietaktiek wat in die Karoo plaasvind, ongehoord en onaanvaarbaar is. Al… Continue reading Gewapende grondbesetters in SA
Glencore ….
Statements made on Twitter and even on youtube regarding crime and syndicates related to Eskom. Also during the Zondo commission. There are various allegations of Glencore, the largest natural resources company in the world, that is more of a crime syndicate than a business. Here's a bit of history and people involved. *… Continue reading Glencore ….
Violation of Human rights – B-BBEE and EE
The SA government, liberal parties and their supporters are quick to refer to events from the past, especially March 21, 1960 or even to apartheid, which were not created by our whites during 1960. For information, during 1960 we in SA were all still under British government control and common wealth. Named the Union… Continue reading Violation of Human rights – B-BBEE and EE
Wetgewings B-BBEE-EE legislations
Sedert 1994 word al ons blankes se menseregte geskend, net omdat daar wit pigmente oor ons lyf geklee is. Hoe minderwaardig moet meerderhede swart ea sowel blanke liberale/ klassieke liberale nie voel om verskillende nasionale wetgewings van parlement SA te laat implementeer sodat ons blankes nie mag deelneem aan enige ekonomie of vooruitgang in… Continue reading Wetgewings B-BBEE-EE legislations
Ramaphosa – “BEE not a racist policy”
On 14 November 2020 Ramaphosa stated in Parliament that the BEE - B-BBEE means Black economic empowerment, that it is a policy, it is not a racist policy but an empowering tool. Empowering tool to create racism and discrimination. The B-BBEE and EE legislations are all official legislations (ACTS) and not any policies of the… Continue reading Ramaphosa – “BEE not a racist policy”
Econ oil and tenders – Nothemba Mlonzi
On their website, it is stated that Econ Oil company was founded in 2001 and started operations in 2003. They also said they are is proud to be a pioneer in the provision of industrial energy solutions with an innovative customer centric approach to the way we do business. Econ Oil is a privately… Continue reading Econ oil and tenders – Nothemba Mlonzi
Independence (Catalonia)
Wanneer daar multi-kulture in een land is, waar veral minderheidsvolke onderdruk word of teen wie daar gediskrimineer word, is dit niks minder as reg dat so 'n volk (e) hul menseregtigheid terugkry en 'n kans gegee word om hul internasionale reg uit te oefen. Tot wie se voordeel word onafhanklikheid toegeken - beslis nie vir… Continue reading Independence (Catalonia)
Maranata Care Centre
Maranata is 'n Christelike ondersteuningsentrum en berading aan persone wat deur moeilike tye gaan. Die sentrum se doel is om onder andere behulpsaam te wees aan alle inwoners wat in staat is om te werk, om werk te kry of om in sekere behoeftes te voorsien. Maranata het in 2006 begin, 'n veilige… Continue reading Maranata Care Centre
Vryheidsdag – Freedom day
Daar is GEEN vryheidsdag vir ons as konserwatiewe Boere en Afrikaner volk nie. Sedert die ontstaan van sogenaamde "demokrasie" en Vryheidsdag van 1994, wat deur ander so gedoop is, het niks buitensporig gebeur nie. Liberaal verligtes en kommuniste het die grondwet opgestel om by hul lewenstyl aan te pas. Dink maar wyer wat in SA… Continue reading Vryheidsdag – Freedom day
B-BBEE – benefits
Dieselfde afgesaagde deuntjie oor "apartheid", hoe boosaardig en 'n groot misdaad dit was, dat net blankes hulself bevoordeel het, alles vals aantuigings teenoor 'n blanke minderheidsvolk (Boere). Dis ook meestal dieselfde politici en hul liberaal verligte blankes (Dakargangers-Kodesa), wat daagliks uitbasuin in hul media huise om alle rykdom op te slurp of te vernietig. … Continue reading B-BBEE – benefits
Black economic empowerment (BEE – B-BBEE)
Die land se grondwet, witskrifte, wetgewings, parlement en hansards is deurspek met diskriminasie en rassisme teenoor 'n handjievol blankes en ook besighede. Alle vlakke van regerings en staatsinstellings. Meer as 55 miljoen Swart en ander volke is tog so bang is vir die handjievol blankes (3-4 miljoen) om hulle as so 'n groot… Continue reading Black economic empowerment (BEE – B-BBEE)
FW de Klerk en geregtigheid
Daar bestaan geen geregtigheid of regverdigheid in FW de Klerk se woordeskat of woordeboek nie - hy en sy spanvennote het wederregterlik opgetree voor 1994, sonder enige mandaat. Vir die Blanke volkslede, die Boere en Afrikaners bestaan daar slegs rassisme en diskriminasie van swart bemagtiging, regstellende aksie wetgewings en onteiening sonder vergoeding wat reeds in… Continue reading FW de Klerk en geregtigheid
Tourism Equity Fund TEF
For blacks only. The Tourism Equity Fund (TEF) is a collaborative initiative between the Department of Tourism and the Small Enterprise Finance Agency (sefa). As part of South Africa’s Economic Reconstruction and Recovery Plan, this fund aims to drive transformation through advancing equitable opportunities in the sector to ensure inclusive economic growth in the Tourism… Continue reading Tourism Equity Fund TEF
Musica (Clicks)
The Clicks Group has decided to close its Musica entertainment business due to the shift to digital consumption of music, movies and games, exacerbated by the Covid-19 pandemic. Acquired by the pharmacy group in 1992, Musica has been the country’s leading music and entertainment retail brand for decades. Musica has already closed 19 stores since… Continue reading Musica (Clicks)
Human rights violations – Menseregteskending
Die skending van menseregte is deesdae wêreldwyd 'n baie groot en intense probleem wat plaasvind en daagliks toeneem. Dit is normaalweg waar sekere minderhede in 'n land, onderdruk word deur dieselfde (of selfs ander kleure of beide soos in Suid-Afrika) kleur en ander etniese rasgroepe van bevolkingsgroepe wat die meerderheid vorm. Liberales en klassieke liberales… Continue reading Human rights violations – Menseregteskending
South Africa – Ramaphosa – ICC (International Criminal Court)
Zuma het netso geskerm om die "regering" te probeer oortuig om nie deel te wees van die Internasionale Kriminele Hof (ICC) nie. Nou doen Ramaphosa identies dieselfde en ander ANC lede stem nie saam hom nie.. Wat het sedertdien met Omar al-Bashir gebeur en het sy "verlede van korrupsie en misdaad" hom… Continue reading South Africa – Ramaphosa – ICC (International Criminal Court)
Black middle class growth – B-BBEE and black privileges
Wie probeer wie eintlik bluf met die regstellende aksie, swart bemagtiging, onteiening en al die wetgewings wat ingestel is slegs teen die minderheidsvolk Boere, Afrikaners - dus alle blankes sodat hulle hulself (veral die elites) kan bevoordeel. Selfs die middelklas is op alle (3) vlakke van regering en staatsbeheerde organisasies en "besighede". Ondersoek… Continue reading Black middle class growth – B-BBEE and black privileges
Racism and discrimination – Andre Slade
Our government leaders like to play the race card. This few foughts are about: Racism, hate, discrimination - Andre Martin Slade build his guesthouse on Zululand Ingonyama Trust property - Sodwana Bay Guest House, with a chief's permission. .Unfortunately it is not his guesthouse but belong to the Ingonyama Trust and Zulu king. Can you… Continue reading Racism and discrimination – Andre Slade