ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea

Hoe ver is Engeland vanaf die punt van Kaapstad? - en dit om te kom oorlog maak teen die Boere vir hul minerale in die grond.   Ander aanvalle is geloods voor hulle die Boere geteiken het in die twee onafhanklike Boere republieke.  Boer vroue en kinders is gedwing om hul huise en eiendomme/plase te verlaat… Continue reading ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea

1914 Rebellie: Suid-Afrika

Met die twee Anglo Boere oorloë nog sterk in die Boere se geheue, het 'n Rebellie vlamgevat - een van hartseer en angs, een van opstand teen DIEGENE wat die volk sover uitgewis het.  Daar is heelwat inligting oor die 1914 Rebellie in SA.   EN...  Wie sal ooit vergeet wat in daardie Britse helkampe plaasgevind… Continue reading 1914 Rebellie: Suid-Afrika

Trekboere en die Xhosa

Thys Swart se bydrae : Volk in wording... `n familie geskiedenis: "Trekboere het reeds die walle van die Visrivier in die Oos Kaap bereik teen die einde van 1770. Aan die oorkant vind hul die Xhosa's wat suidwaarts beweeg het. Die Trekboere en die Xhosas word beide in hul bewegings gestuit. Die Visrivier word die… Continue reading Trekboere en die Xhosa