Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

* Wie en waarvandaan is Hazim Mustafa?   Hy is van Sudan en 'n besigheidspersoon en met 'n Suid-Afrikaanse vrou getroud.   Hy het aan media gesê hy het president Cyril Ramaphosa se (20) buffels gekoop deur 'n makelaar wat by die plaas werk en dat hy geen idee het dat die diere aan die president van… Continue reading Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

SA Staatskaping en Eskom

* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings.    Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid.     Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom

Ramaphosa sages

Dit kom voor of die presidente van Suid-Afrika regtig in kompetisie is teen mekaar wie die meeste kriminele sake aanhangig gemaak word teen hulle.  Dis nie spekulasie nie, maar feite wat rondom ons gebeur.   Is waarskynlik om te bewys hoeveel skuiwergate in die regstelsel is dat min of selde vervolgings hieruit voortvloei.  Moet nie uit… Continue reading Ramaphosa sages

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994  onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer.   Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word.  Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

South Africa – corruption and ‘apartheid’

Is this crime and corruption all lies and fabrications?  NO.    If there are so many applicable laws in South Africa about corruption, money laundering, crime, murder - why are those not being enforced? Therefore, the legislations and even the constitution are a waste of time and absolutely worthless to those who control and manipulate… Continue reading South Africa – corruption and ‘apartheid’

Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein

Rassistiese en diskriminerende se verskillende geldmaak fonteintjies van Ramaphosa en die ANC asook ander politici, wat steeds groot inkomstes, veral aan swart bemagtigers of vennote verskaf, gaan nie verdwyn of afgeskryf word nie.   Wetgewing sal op die boeke bly staan.  Ramaphosa beheer die kommissie al sedert 1995 wat vir hierdie doel aangestel is.  Dit gaan… Continue reading Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein

Glencore ….

Statements made on Twitter and even on youtube regarding crime and syndicates related to Eskom.    Also during the Zondo commission.    There are various allegations of Glencore, the largest natural resources company in the world,  that is more of a crime syndicate than a business. Here's a bit of history and people involved. *… Continue reading Glencore ….

Ramaphosa about ‘corruption’

Hierdie het meer as 'n jaar gelede al plaasgevind.   Hoekom is niemand regtig vervolg nie?   Die Zondo kommissie is jare gelede al aangestel onder Zuma se beheer.   Presidente benoem die regters.    Daar is destyds al Januarie 2021 aan Ramaphosa gevra wat hy sal doen as korrupsie aanklagtes sy pad kruis.  Niks het tot datum… Continue reading Ramaphosa about ‘corruption’

South Africa : Suid-Afrika

Geen Afrikaner of Boer, die minderheidsvolk blankes kan of kon ander volke se gebiede afgeneem het nie, omdat die Britse regering dit na 1840 begin annekseer het.   Dus, moenie alles net glo nie, moenie net die media of swart leiers glo of selfs vererg of kwaad word nie.   Hulle word betaal en opgestook om ons… Continue reading South Africa : Suid-Afrika

Ramaphosa 2018 CFR

’n Vergadering het op 24 September 2018 met Ramaphosa by die CFR plaasgevind en was aangebied deur Roger C. Altman.   Daar was uitsprake gemaak en kwelvrae gerig aan Ramaphosa oor Suid-Afrika se situasie rakende die vernietigde ekonomie, plaasaanvalle en -moorde, die korrupsie en misdaad. Al die beloftes wat Ramaphosa gedurende 2018 gemaak het, is steeds… Continue reading Ramaphosa 2018 CFR

Russian medical team to SA – virus related

Interessant en dalk ook agterdogtig , wie sal weet.  Wie bestel so iets by die Russe?   Ramaphosa het met sy Russiese vriend en kollega geskakel en bestelling geplaas.      Niemand hou spesifiek die lughawens of selfs hawens dop as daar beperkte roetes gevlieg  word of skepe in hawens anker nie.  Hoe weet ons as… Continue reading Russian medical team to SA – virus related

Mislukte Suid-Afrika – SA Failed

The ruling party, the African National Congress (ANC) party has failed the whole of South Africa, not only his party.    Ramaphosa was credited in the past by many for fighting corruption and cleaning up government and the ruling ANC, but there is no such evidence to do it.  Aanvanklik het navolgers en ander lande se leiers… Continue reading Mislukte Suid-Afrika – SA Failed

Responsibilities of SA president – Failed government

  SA is not a democracy at all.   Who gave the orders to arson and terrorism.  ActionSA has announced on 14 July 2021 that the president of the country, Ramaphosa, various ministers, Cele and also the rest of the Executive have a positive legal obligation to uphold and maintain law and order in the whole… Continue reading Responsibilities of SA president – Failed government

ANC electricity plan

Recently, Ramaphosa told the virtual World Economic Forum (WEF) Davis Dialogues that he was in the process of roping in private players in the industry and allowing local municipalities to generate their own electricity. He said the move would allow the government to rapidly expand its energy generation capacity. *That is part of the "one… Continue reading ANC electricity plan

“Nationalisation – Nasionalisering”

Die mosie van die EFF wat 'n paar jaar gelede al ingedien is om die liberaal verligte grondwet (kommunisties) te wysig, is steeds hangend en daar word hard gewerk om alles te implementeer.  Vorige besware wat ingedien is, is nooit in aanmerking geneem nie, dus, kan die ANC, EFF en ander partye die grondwet wysig… Continue reading “Nationalisation – Nasionalisering”

Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa

Rogues’ Gallery book  Geen land of regering is ooit gevrywaar van korrupsie nie, al spog hul oor "demokrasie".   Die een pas waarskynlik by die vorige regimes aan of almal werk saam om meer "elites" te vorm wat steel en daarna hul vrywaar om gevang of gevonnis te word.  Daarvan getuig al die misdaad, moorde, oorloë… Continue reading Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa

“Power grab” 2020

What ministers are responsible for all local authorities since 1994?   The DA stated that the fundamental reason for the collapse of many municipalities across South Africa has been the ANC’s cadre deployment policies and the wholescale mismanagement, corruption and criminalisation of the state that followed. Municipal officials were not appointed for competency, but rather political… Continue reading “Power grab” 2020