* P. Robinson en ander skrywers het heelwat interessanthede oor die minerale rykdom in die Himalajas genoem. Die bekende Himalajas waar menige dromer kan gaan klim tot bo-op die toppe van 'n paar gletsers is 'n droom vir menige van ons wat dit van ver af bewonder. Dit is soos daar in Switzerland of Frankryk… Continue reading Himalaya gebergtes
Boere is ‘n VOLK nie net landbouers
*Daar is verskillende blanke groepe in Suid-Afrika. Die BOERE volk (wat baie mense, veral die media en internasionale regerings, verwar met 'n landbouer), is 'n volk, nie 'n nasie nie. Die Boere volk is nie deel van die Afrikaners, wat veelvolkig en multi-kultureel is, 'n gemengde reënboognasie. Daar is ook anderkleuriges, swartes wat ook… Continue reading Boere is ‘n VOLK nie net landbouers
BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)
* Dr. Gregory Stanton, the founding president of Genocide Watch Internationa. He is a research professor and expert in genocide studies that evaluated farm attacks in South Africa and stated that some elements matched early-to-mid stages of his "10 Stages of Genocide" model. The pattern of genocide is not in 1 to 10 but it… Continue reading BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)
Rassisme en diskriminasie Swart bemagtiging in Suid-Afrika
The Black Economic Empowerment Commission (BEECom) was formally established in May 1998. It arose from a resolution taken at the Black Management Forum (BMF) National Conference in November 1997. The initiative was introduced under the administration of President Nelson Mandela and his Government of National Unity. *DISKRIMINASIE EN RASSISME IS EN BLY… Continue reading Rassisme en diskriminasie Swart bemagtiging in Suid-Afrika
Witkruismonument 19 September 2026
* Staan langs en saam die wit HARTS kruise wat geplant gaan word. Staan by hulle wat in hartseer 'n kruis moet plant. Diegene wat 'n kruis met 'n naam, van en ouderdom het gaan plant, sterkte vir u en u gesin. Dit is hartseer. Al is ons nie fisies daar nie, is ons… Continue reading Witkruismonument 19 September 2026
Witkruismonument September 2026
* Die naweek van September 2026, is weer 'n besonderse naweek soos elke ander naweek, waar spesiale dae afgestaan word aan die lede van die Boere volk en hul families wat gemartel, vermink en vermoor is gedurende die jaar. Die maande Augustus of September laat 'n bloedbevlekte merkie op die kalender waar daar oor die… Continue reading Witkruismonument September 2026
Christene, volksmoorde in Palestina ea
* Elke land of selfs volke, dalk minderhede in lande wat onderdruk word, het 'n geskiedenis. Dit is nie net in Europa of Midde Ooste nie, maar in Asië, Amerika, Australië en Afrika. In die midde ooste woed oorloë al lank. Interessant dat die lande wat in die midde ooste betrokke is, ook grotendeels in… Continue reading Christene, volksmoorde in Palestina ea
Christene in Palestina
* Sowat 90 jaar gelede was dit moslems en palestynse christene wat hulle teengesit het teen die magte wat hul aangeval het, hul huise geplunder, met plofstof opgeblaas het. Dog was die aanvalle net te groot om terug te veg. Hul aanvallers en die wat die oorlog finansier het, was van ander lande afkomstig… Continue reading Christene in Palestina
Konsentrasie kampe in Palestina
* Die Palestina begraafplaas is groot. Die wat lewendig of half lewendig begrawe is, word eenvoudig toegegooi onder die massa sementblokke en rommel. Daar moet egter onthou word. Die erfenis van die hele Palestina, veral die Wesoewer en Gasa behoort nie net aan Palestyne nie, maar aan die hele mensdom wat dit op… Continue reading Konsentrasie kampe in Palestina
CPA Statebond Commonwealth
* Over 900 parliamentarians, parliamentary officials, observers and experts are gathering in Cape Town for the 69th Commonwealth Parliamentary Conference (CPC), held under the theme, “Strengthening International Law and Parliamentary Democracy in a Changing World Order: Commonwealth Leadership, during 13 to 19 September 2026. * The 69th CPC was officially opened on Monday, 14 September,… Continue reading CPA Statebond Commonwealth
Rewolusie in suider Afrika na 1750
* Rewolusie, geweld en onmenslike elemente aan die suidelike punt van Afrika is al lankal aan die gang. Huise, lande en vee plunder is lankal met ons. Later jare het die geweld verskuif na anneksasies, anneksasies en besitreg van minerale in die grond. Grood lande kon nie die anneksasies van gebiede doen sonder aanvalle, moorde,… Continue reading Rewolusie in suider Afrika na 1750
Oom Paul Kruger van die ZAR
Indien oom Paul vandag sou omdraai in sy graf, sal hy die hartseer en -verhale van die Boere volk, wat in die verskillende Boere republieke gevestig was, afstof, die Britte en al haar bondgenote herinner wat hulle aan hom en sy volk gedoen het. Laat mens eerder oom Paul daardie rus gun vandag en hom… Continue reading Oom Paul Kruger van die ZAR
Opdrifsels en besoedeling
* Die opregtes van harte en die mens spesifiek is aangestel as wagters op die mure, vir diere, seelewe en omgewing te wees, Diegene wat daarop uit is om alles te vernietig, is onwaardig om 'n mens genoem te word. Kan hulle mense genoem word as hulle brutaal alles om hulle vernietig? Die… Continue reading Opdrifsels en besoedeling
Mashatile nuusbrokkies
* Die doen en lates van die politieke partye in parlement doen absoluut niks vir die Boere volk of hul beveiliging nie. Daarom moet Boere pogings aanwend om hul 18 Boere republieke te laat herstel soos dit in 1902 was. Moenie vir afrikaners wag vir herstel van Boere republieke nie, want dis nie hulle… Continue reading Mashatile nuusbrokkies
Mkhwanazi Augustus 2026 Parlement
* Daar behoort gekyk te word wat die opdragte was toe hierdie kommissie (Madlanga Commission) aangestel is om alles van misdaad en bekommernisse wat uitgespreek is oor misdaad in die land. Al hierdie kommissies na 1994 wat ondersoeke doen, sloer vir jare en jare, terwyl sekere getuienisse vermoor word. Let op hoe dit… Continue reading Mkhwanazi Augustus 2026 Parlement
Patrice Motsepe besighede
* Dit word altyd met groot gejuig verkondig hoe agterblewe swart Suid-Afrikaners was voor 1994 en dat die vorige regering hulle onderdruk het. Motsepe se geskiedenis soos ander, lyk en klink anders, mens wonder hoekom? Tog is daar heelparty swartes wat roem op hul opvoeding tydens die sogenaamde apartheidsjare in skole wat ook vir hulle… Continue reading Patrice Motsepe besighede
Suid-Afrika aardbewings
* Aardbewings vind oral plaas, ook in Afrika. Noord van die ewenaar is daar heelwat aardbewings, grond of sandverskuiwings, krake in die aardkors wat al groter en groter word. Afrika is nie gevrywaar van enige ondergrondse verskuiwings en aardbewings nie. Suid-Afrika het al heelwat aarbewings gehad en is nes ander lande, in 'n mindere… Continue reading Suid-Afrika aardbewings
St Helena eiland
*St Helena is 'n klein, afgeleë eiland, een van die baie eilande waarheen ons Boere vegters verban was. Hier het die manne onder dwang om eensaamheid, 'n hele tyd verwyl. Heelwat respek van meer as 100 jaar gaan uit aan al hierdie bannelinge en vegters van die Boere volk. Hulle het alles in hul vermoeë… Continue reading St Helena eiland
Nepal – Tibet – Ramp
* Meegevoel word uitgespreek teenoor die verskillende bevolkings wat getref is, wat geliefdes verloor het en selfs steeds vermis word. Hierdie is beslis 'n hartseer dag, en selfs vorige rampe in die area sluit aan met wat hier gebeur het in die Himalaya gebergtes. Lees gerus en kyk, neem waar in die tye wat… Continue reading Nepal – Tibet – Ramp
Aparte gebiede – Duncan Du Bois
* In hierdie tydperke ter sprake 1854 en 1994, was daar nog geen land Suid-Afrika ter sprake nie nie. Die Unie van Suid-Afrika het eers na 1910 ontstaan, nadat alle grondgebiede geannekseer is, wat alle minerale rykdom insluit. Afrikaners en Afrikanerbond is in beheer geplaas van die Unie en 1948 regerings. Duncan du… Continue reading Aparte gebiede – Duncan Du Bois












