Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

  Dis nie net die Suid-Afrikaanse Parlement, wat uit verskeie politieke partye bestaan, wat mekaar steun om wetgewing te implementeer nie.  Die SAKP-PAC-ANC-EFF-IVP-DA regering is ondersteuners van swart bemagtiging en regstelaksie teenoor blankes en hul besighede.  Dit het reeds in 1986-89 in Dakar ontstaan (Idasa).    Liberale en klassieke liberales, diegene wat die grondwet steun,… Continue reading Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

*Die Boere  konserwatiewes en liberale blankes word soms oor dieselfde kam geskeer as deel van liberale denke en uitvoerbaarheid, wat nie die geval is nie.   Liberales hou van eie beuels blaas en dit namens almal doen.    Dit gebeur onder ander bevolkingsgroepe ook.   Daar is geen mandaat dat liberale blankes en hul onderskeie multi-kultuur organisasies,… Continue reading Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

B-BBEE – swart bemagtiging – Motsepe

Individuals such as Patrice Motsepe, Cyril Ramaphosa, Saki Makazoma, Bridgette Radebe and Mzi Khumalo are some examples of high profile black individuals driving a number of the largest BEE deals to benefit the companies which they are leading. READ MORE  / lees meer Strangled Eskom “PYRAMID SCHEMES” Eskom Swart Bemagtiging (B-BBEE) Ramaphosa : B-BBEE *** Sanlam announces BEE… Continue reading B-BBEE – swart bemagtiging – Motsepe

Regstellende aksie – B-BBEE

Onteiening van blankes se eiendomme is een deel van die swart bemagtiging wetgewing en regstellende aksie - dit bly 'n internasionale misdaad en skending van menseregte.   Daar is ook ander persepsies hieroor, veral waar daar al vir 25 jaar wetgewing in plek gestel is om minderheidsvolk, blankes te onderdruk. * Affirmative Action - B-BBEE -… Continue reading Regstellende aksie – B-BBEE