Mervyn Masher – Mombela (killing)

Verskeie berigte en weergawes van die polisie op die toneel.   Lees die persverklaring van die familie.  Dis hartseer dat iemand stop op 'n ongelukstoneel om beseerdes te help en dan summier doodgeskiet word.   Regtig skokkend om dit te lees wat gebeur het en hoe sommiges "stories" draai in verskillende berigte - en dat die persoon… Continue reading Mervyn Masher – Mombela (killing)

Advertisements

“Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap

Hierdie aangeleentheid kom 'n geruime tyd aan die gang.  Regering "koop" plase op, naas produktiewe plase.  Dis die regering se hele doelwit, om produktiewe plase te laat verwaarloos met geen voedselsekerheid nie.   Indien die gedeeltes wat opgekoop is, dan vir "plakker" (besetting) doeleindes gebruik kan word, is dit net nog 'n manier van inkomste inbring… Continue reading “Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap

Venice collision – #MSC Opera #River_Countess – Michelangelo tourist boat

  Oral skarrel mense rond en hardloop om weg te kom voor die #MSC_Opera wat eenvoudig voortsnel in die kaai in, bo oor en teenaan die #River_Countess.   As mens die video sien het die boot totale beheer verloor om "ankers" te gooi. There has been a collision this morning between #MSC_Opera and the river cruise ship #River_Countess.    The… Continue reading Venice collision – #MSC Opera #River_Countess – Michelangelo tourist boat

Rare earths – US > China

Roughly 80 percent of U.S. imports come from China, according to the U.S.Geological Survey. As of 2018, the top three rare-earths producers were China, at 120,000 metric tons; Australia, at 20,000 metric tons; and the United States, at 15,000 metric tons. Beijing has readied a plan to restrict exports of rare earths to the U.S. if needed, as both sides in the… Continue reading Rare earths – US > China

Crime situations in South Africa

Misdaad in Suid-Afrika is duidelik nie onder beheer nie - nie met al die korrupsie, aanrandings en moorde wat soos 'n lamferlap op ons neersak. VEILIGHEID:  Volkslede - Individue en families, word versoek om hulself meer te beskerm en ag te slaan op hul omgewing waar hul hulself bevind, hetsy in 'n winkel, besigheid of… Continue reading Crime situations in South Africa

Opiniestuk Front Nasionaal – Kabinet

Stem 100% saam met Front Nasionaal - hierdie was en is al van voor 1994 beplan en om uitgevoer te word.  'n Man soos Ramaphosa wat die kommissie lei om blankes ekonomies te ontmagtig, sowel swart te smeer as "paddas" in sy pot en dan te verlekker in al die B-BBEE planne wat sy kommissie… Continue reading Opiniestuk Front Nasionaal – Kabinet

Ramaphosa se kabinet

Te verwagte, want enige iets is moontlik.   "Helfte is vroue"  - SY mense wat HY aangestel het wat saam hom die "wa" van "nuwe orde" gaan trek.   Duidelik is daar ander in die parlement wat nie die kommunistiese ANC se sienings deel nie.   Eintlik moet al die kommuniste verheug wees omdat die saak van kommunisme… Continue reading Ramaphosa se kabinet