Voedselproduksie en grond “hervorming”

* Sommige inligtingstukke en artikels wat in parlement gebeur, rym nie altyd met mekaar nie - verwys na Hansards, wetgewing en ook die 1996 grondwet.   Plase wat 'geannekseer' word deur die ANC (deur middel van grondeise) is beslis oor die algemeen nie uitgedeel om voedsel te produseer nie.     Heelwat hiervan, wat miljoene hektaar beloop,… Continue reading Voedselproduksie en grond “hervorming”

Kurdistan – Koerde

* The Middle East is in turmoil with proxy wars, ISIS and a struggle between ideologies, values, Sunni versus Shia, and civilians versus dysfunctional states. Meanwhile, the stateless Kurds are gaining an international profile from fighting ISIS and having created islands of relative safety and stability in Iraq and Syria.   Compare the people of the… Continue reading Kurdistan – Koerde

CPA’s in SA – 2021

Soos hare op 'n hond se rug, word grondeise na 1994 voortgesit.  Sekere volke eis grondgebiede op as hulle sin, dit word as hul eie gebiede verklaar en geregistreer as CPA's.   Deurgaans is daar groot begrotings wat plaasvind, tog bly die armoede vassteek soos 'n hond wat al die hare verloor het.  Hier en daar… Continue reading CPA’s in SA – 2021

Separate areas of British empire

  Theophilus Shepstone was verantwoordelik vir heelwat aangeleenthede nadat sy voorgeslagte hier geland het, veral vir die afbakening van die reservate vir swartes, vir die instelling van die hutbelasting (1849) en vir die heerskappy deur leiers wat aan homself lojaal was.  Hy was diep betrokke by die onafhanklike ZAR en Vrystaat wat geannekseer is,  sowel… Continue reading Separate areas of British empire