* Dis nie net die kliënte van Landbank wat nou aan die kortste end trek nie. Dit gaan al so sedert 1994 en die instelling van swart bemagtiging, regstelaksie asook onteiening in die Grondwet was deur liberale blanke grondwetskrywers mede- 'ontwerp' en deurgevoer vanaf Kodesa en later die 1996 grondwet. Die 1996 grondwet waarborg geen… Continue reading Legkaart vir ons volk se voortbestaan
Kategorie: white poverty – blanke armoede
Food chain*Voedselketting
Kan die voedselketting se gedagtes gelees word of is dit omdat tegnologie verbeter het om die waardes van voedingswaardes daar te stel vir ons om te gebruik? Uit vorige ervarings is ook gebruik gemaak van aantekeninge oor sekere siektes wat voorkom as daar tekorte in sekere voedselsoorte is. Eet elke dag net 'n… Continue reading Food chain*Voedselketting
SA exports-inports – In- en uitvoere
Suid-Afrika is nie 'n arm land nie - selfs die afgelope twee jaar bewys dit hoeveel uitgevoer word. Dis beslis onseker of al hierdie uitvoerprodukte se rykdom wat verkry word uit veral minerale en ander produkte, nie afgewentel na die armes op grondvlak nie. * The GDP From Mining in South Africa increased to… Continue reading SA exports-inports – In- en uitvoere
Maranata Care Centre
Maranata is 'n Christelike ondersteuningsentrum en berading aan persone wat deur moeilike tye gaan. Die sentrum se doel is om onder andere behulpsaam te wees aan alle inwoners wat in staat is om te werk, om werk te kry of om in sekere behoeftes te voorsien. Maranata het in 2006 begin, 'n veilige… Continue reading Maranata Care Centre
ANC failed – no democracy
Daar word al vir langer as 'n kwart eeu nie net korrupsie gepleeg nie, die een skandaal volg die ander skandaal op terwyl misdaad alles en almal oorheers. Tot die Polisie hou hul net dop en monitor alles, maar misdadigers het vrye teuels in Suid-Afrika. Korrupsie kan niemand 100% bereken nie. Dis asof die… Continue reading ANC failed – no democracy
Vryheidsdag – Freedom day
Daar is GEEN vryheidsdag vir ons as konserwatiewe Boere en Afrikaner volk nie. Sedert die ontstaan van sogenaamde "demokrasie" en Vryheidsdag van 1994, wat deur ander so gedoop is, het niks buitensporig gebeur nie. Liberaal verligtes en kommuniste het die grondwet opgestel om by hul lewenstyl aan te pas. Dink maar wyer wat in SA… Continue reading Vryheidsdag – Freedom day