Maranata Care Centre

Maranata is 'n Christelike ondersteuningsentrum en berading aan persone wat deur moeilike tye gaan.     Die sentrum se doel is om onder andere behulpsaam te wees aan alle inwoners wat in staat is om te werk, om werk te kry of om in sekere behoeftes te voorsien.     Maranata het in 2006 begin,  'n veilige… Continue reading Maranata Care Centre

South Africa – safety tips – Beveiliging

Nog 'n paar idees oor beveiliging.   Beveiliging is belangrik, vir uself, gesin, familie,  gaste, werkers en die hele omgewing.    Die wenke of idees wat op plase en kleinhoewes van toepassing is, moet en kan ook in dorpe en stede gedoen word, huise sowel as besighede.   Hoe minder ander weet hoe beveiliging rondom uself of… Continue reading South Africa – safety tips – Beveiliging

Hout Bay crime-busters use drones

27 July 2019 - Cape Town - It took just 90 minutes for Hout Bay residents to catch a lone criminal who attacked an unsuspecting woman out on a morning walk above Sandy Bay. With the help of drone technology, community crime-fighting organisations, SAPS and various security companies banded together to foil an attack that could… Continue reading Hout Bay crime-busters use drones

Die Boer – the farmer

Mense praat en bemoedig maklik want hul kos kaste word vinnig en maklik vol gestop vanuit die onderskeie winkels.   Die waarheid is dit: wanneer almal heerlik slaap vannag, lê die boer en worstel met God. Bely alle sondes denkbaar tot in die verre voorgeslagte. Smeek om redding en hulp. Maak beloftes. Smeek weer. Raak eindelik… Continue reading Die Boer – the farmer