CPA’s in SA – 2021

Soos hare op 'n hond se rug, word grondeise na 1994 voortgesit.  Sekere volke eis grondgebiede op as hulle sin, dit word as hul eie gebiede verklaar en geregistreer as CPA's.   Deurgaans is daar groot begrotings wat plaasvind, tog bly die armoede vassteek soos 'n hond wat al die hare verloor het.  Hier en daar… Continue reading CPA’s in SA – 2021