DA objections on the 2019 elections

En - wat het daarvan geword - niks.   Enige vervolgings in 'n sogenaamde demokratiese regering? The ANC intends to send a list of criminals, failed public representatives, corruption-tainted officials and unrepentant thieves to Parliament after Election 2019. These are people who have stolen money from you, corrupted government and captured the state. https://www.da.org.za/campaigns/candidates-objection David Mabuza… Continue reading DA objections on the 2019 elections

Advertisements

Alan Winde – Wes-Kaap

The Democratic Alliance selected Winde in September 2018 to be the party's Western Cape Premier candidate. In October 2018, Premier Helen Zille appointed Winde to the post of Provincial Minister of Community Safety. He took office on 1 November 2018.  In May 2009, Premier Helen Zille appointed Winde to the position of Provincial Minister of Finance, Economic… Continue reading Alan Winde – Wes-Kaap

Alan Winde – WK –

Al is jy wie van watter provinsie, voer jy steeds nasionale wetgewing uit - geen nasionale wetgewing op provinsiale vlak of selfs munisipale vlakke se bywete kan gesystap word nie.   Die Nasionale regering se wetgewings oor swart bemagtiging en onteiening, is ook van toepassing op plaaslike owerhede en provinsies.   Lees beleidsdokumente hieroor op provinsies self. … Continue reading Alan Winde – WK –

Adama Appollo Workers Trust (Bosman Family in Wellington) – B-BBEE Joint Venture

  Bosman Family Vineyards in Wellington empowered their workers and families through the Adama Appollo Workers Trust, a landmark joint venture through which a 26% BEE transaction includes a shareholding in the land, winery and nursery (ie all facets of the business). A total of 500 hectares of land is part of the transaction, while beneficiaries… Continue reading Adama Appollo Workers Trust (Bosman Family in Wellington) – B-BBEE Joint Venture

Selfbeskikking

Selfbeskikking is ons enigste oplossing, weg uit kommunistiese bose sweer uit, weg van misdaad en rassisme (B-BBEE) wat ons nie nodig het om onsself te bewys nie.    Die liberale media beskryf 'n situasie in die DA,  wat hand op die blaas met die EFF en ANC tydens parlementsittings en wetgewing teenoor blankes is en… Continue reading Selfbeskikking

DA en Wes-Kaap Wetgewing

Provinsies en munisipaliteite is onderhewig aan Nasionale wetgewing, hetsy of daar nou koalisies bestaan tussen die EFF of DA of COPE of VF+, word alle bywette en ook ordonnansies, tenders, aanstelling van persone, onderhewig gemaak aan die Nasionale wetgewer.    If any party forms a coalition with those that made the rules and legislation, they… Continue reading DA en Wes-Kaap Wetgewing