* Wie en waarvandaan is Hazim Mustafa? Hy is van Sudan en 'n besigheidspersoon en met 'n Suid-Afrikaanse vrou getroud. Hy het aan media gesê hy het president Cyril Ramaphosa se (20) buffels gekoop deur 'n makelaar wat by die plaas werk en dat hy geen idee het dat die diere aan die president van… Continue reading Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa
Kategorie: Ramaphosa
Gold and money – SA and … Goud en geld
* Verseker is ons almal siek en sat, moeg vir die misdaad en diskriminerende wetgewings wat gebruik word om hulself te verryk. Wie word almal gebruik in hierdie korrupsie sindikate, finansiers om ons land so te vernietig? Dit het verseker voor 1990 begin. Vind meer uit wie is Fanie Fondse en wat hy doen/gedoen… Continue reading Gold and money – SA and … Goud en geld
South Africa – corruption and ‘apartheid’
Is this crime and corruption all lies and fabrications? NO. If there are so many applicable laws in South Africa about corruption, money laundering, crime, murder - why are those not being enforced? Therefore, the legislations and even the constitution are a waste of time and absolutely worthless to those who control and manipulate… Continue reading South Africa – corruption and ‘apartheid’
SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money
Op 25 Mei 2019, is Ramaphosa ingesweer onder die 1996 grondwet ( '1955 anc-pac-sakp manifes en kommunisties geinspireerde sogenaamde demokrasie" ) en is daar meestal slegs vals beloftes gemaak op die Loftus Versfeld sportstadium - sien die video hoe dit gedoen is. Wat 'n lagwekkende EED van getrouheid en verantwoordelikheid word hiermee weerspieël. * Die… Continue reading SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money
Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein
Rassistiese en diskriminerende se verskillende geldmaak fonteintjies van Ramaphosa en die ANC asook ander politici, wat steeds groot inkomstes, veral aan swart bemagtigers of vennote verskaf, gaan nie verdwyn of afgeskryf word nie. Wetgewing sal op die boeke bly staan. Ramaphosa beheer die kommissie al sedert 1995 wat vir hierdie doel aangestel is. Dit gaan… Continue reading Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein
Ramaphosa about ‘corruption’
Hierdie het meer as 'n jaar gelede al plaasgevind. Hoekom is niemand regtig vervolg nie? Die Zondo kommissie is jare gelede al aangestel onder Zuma se beheer. Presidente benoem die regters. Daar is destyds al Januarie 2021 aan Ramaphosa gevra wat hy sal doen as korrupsie aanklagtes sy pad kruis. Niks het tot datum… Continue reading Ramaphosa about ‘corruption’
Ramaphosa 2018 CFR
’n Vergadering het op 24 September 2018 met Ramaphosa by die CFR plaasgevind en was aangebied deur Roger C. Altman. Daar was uitsprake gemaak en kwelvrae gerig aan Ramaphosa oor Suid-Afrika se situasie rakende die vernietigde ekonomie, plaasaanvalle en -moorde, die korrupsie en misdaad. Al die beloftes wat Ramaphosa gedurende 2018 gemaak het, is steeds… Continue reading Ramaphosa 2018 CFR
Russian medical team to SA – virus related
Interessant en dalk ook agterdogtig , wie sal weet. Wie bestel so iets by die Russe? Ramaphosa het met sy Russiese vriend en kollega geskakel en bestelling geplaas. Niemand hou spesifiek die lughawens of selfs hawens dop as daar beperkte roetes gevlieg word of skepe in hawens anker nie. Hoe weet ons as… Continue reading Russian medical team to SA – virus related
Terrorism acts in Mozambique – SADC
Terreurdade en terrorisme sal nie geduld word nie - so spreek die leier (president) van Suid-Afrika en ook voor SADC gehoor, (as voorsitter) hom uit. Hierdie geweld in die Mosambiekse noordelike provinsie het alreeds voor 2017 begin en is nie 'n nuwe aanslag in 2021 nie. Wat is die werklike rede waarom die SADC lande… Continue reading Terrorism acts in Mozambique – SADC
George Soros mauled as terrorist for China
Volgens berigte word George Soros as 'terroris' beskou deur die Chinese leier (of word hy eerder beskou as deel van hulle?). Hulle is albei op dieselfde blad en tafel. Daar is egter baie dinge wat op eie bodem plaasvind wat nie sin maak nie. China is bewus hoeveel Soros in Afrika bedrywig is (en andersom),… Continue reading George Soros mauled as terrorist for China
South Africa – Corruption
Jacob Gedleyihlekisa Zuma, the former President of South Africa, has faced numerous legal issues before, during, and after his presidency, including rape charges, embezzlements, corruption, and fraud, to name a few. The connection of the Gupta family is the most conspicuous of all the corruption charges levelled against him. Corruption is ongoing for years… Continue reading South Africa – Corruption
Responsibilities of SA president – Failed government
SA is not a democracy at all. Who gave the orders to arson and terrorism. ActionSA has announced on 14 July 2021 that the president of the country, Ramaphosa, various ministers, Cele and also the rest of the Executive have a positive legal obligation to uphold and maintain law and order in the whole… Continue reading Responsibilities of SA president – Failed government
High levels of Violence in SA – July 2021 ongoing
What needs to happen is that the ANC, the ruling party and the others, like EFF have to take responsibility for the violence and the destroyed businesses, burnt shopping centres and houses. Members of parliament and those leaders behind this arsons and violence must take responsibility for the terrorist actions. The ANC must take the… Continue reading High levels of Violence in SA – July 2021 ongoing
ANC electricity plan
Recently, Ramaphosa told the virtual World Economic Forum (WEF) Davis Dialogues that he was in the process of roping in private players in the industry and allowing local municipalities to generate their own electricity. He said the move would allow the government to rapidly expand its energy generation capacity. *That is part of the "one… Continue reading ANC electricity plan
Zuma and supporters at Nkandla 5 July 2021
The mass gatherings outside Zuma's home have left ordinary South Africans furious, with many asking why police allowed so many people to break lockdown regulations. Many of the supporters were seen not wearing masks with very little social distancing being observed outside his KwaDakudunuse homestead. Zuma addressed the media from his homestead, where he… Continue reading Zuma and supporters at Nkandla 5 July 2021
“Nationalisation – Nasionalisering”
Die mosie van die EFF wat 'n paar jaar gelede al ingedien is om die liberaal verligte grondwet (kommunisties) te wysig, is steeds hangend en daar word hard gewerk om alles te implementeer. Vorige besware wat ingedien is, is nooit in aanmerking geneem nie, dus, kan die ANC, EFF en ander partye die grondwet wysig… Continue reading “Nationalisation – Nasionalisering”
Special leave Zweli Mkhize – Digital Vibes
Ramaphosa has placed minister of health Zweli Mkhize on special leave while the Special Investigative Unit (SIU) conducts investigations into allegations of corruption at the health department. This period of special leave will enable the minister to attend to allegations and investigations concerning contracts between the Department of Health and a service provider – Digital… Continue reading Special leave Zweli Mkhize – Digital Vibes
ANC corruption
Hoe kan diegene waar korrupsie plaasvind, geskors word met behoud van salarisse en byvoordele. Dit is nie net die lede wat "geskors" is met salarisse nie, wat van al die geld wat weg is uit die staatskas, staatskaping en alle skandale soos die wapenskandaal en vele ander. Dis mos nie 'n straf nie? Dis net… Continue reading ANC corruption
ANC failed – no democracy
Daar word al vir langer as 'n kwart eeu nie net korrupsie gepleeg nie, die een skandaal volg die ander skandaal op terwyl misdaad alles en almal oorheers. Tot die Polisie hou hul net dop en monitor alles, maar misdadigers het vrye teuels in Suid-Afrika. Korrupsie kan niemand 100% bereken nie. Dis asof die… Continue reading ANC failed – no democracy
Ramaphosa – Corruption – Zondo
Ministers op nasionale en provinsiale vlakke sowel plaaslike owerhede en tradisionele leiers, op vlak 3 regering, werk saam aan die ANC se planne om die land te laat ondergaan. Hulle is die bestuurders, maak die wetgewings en beleid, gee en ken tenders toe, stel swart bemagtigers aan wat ook nie die werk kan doen nie,… Continue reading Ramaphosa – Corruption – Zondo