Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

  Dis nie net die SA Parlement, wat uit verskeie politieke partye bestaan, soms wat mekaar steun om wetgewing te implementeer.  Die SAKP-PAC-ANC-EFF-IVP-DA regering is ondersteuners van swart bemagtiging en regstelaksie teenoor blankes .  Dit het reeds in 1986-89 in Dakar ontstaan (Idasa).   Wanneer daar interaksie tussen politici in parlement is, word nie net vuiste… Continue reading Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

  Sometimes there is a lack of knowledge in our own communities.   Only a few people know what is going on in Hansards, Legislations or White papers of SA Parliament - some only read (liberal) newspapers.   Minutes and legislations may be decades old, but have a great impact on our lives.    Conservative and liberal… Continue reading Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Veelrassige organisasies – ABN

Al die politieke partye en vele ander organisasies is tans veelrassig en kan dus nie namens Boere of Afrikaners as volk opstaan of namens hul besluite maak nie.    Daar is wel lede van die volksgroep wat vir die betrokke partye kan stem waarin daardie politieke party glo, veelrassigheid en meestal kommunisties van aard is… Continue reading Veelrassige organisasies – ABN

Self-beskikking – volle soewereiniteit vir Afrikaners en Boere (reaksie op Solidariteit se skema)

Lees die inligting rakende die sogenaamde projek en skema van Solidariteit en wat hulle namens hul "multi-kulturele lede" uitgedink het.     Terloops, hulle het geen mandaat om namens enige volk te praat nie, maar kan wel volgens hul multi-kulturele lede praat.    Die skending van menseregte wat taal en onderrig insluit, gaan beslis nie eensydig… Continue reading Self-beskikking – volle soewereiniteit vir Afrikaners en Boere (reaksie op Solidariteit se skema)

Classical liberals – SA – IRR – IRV

The "Classical Liberalism in South Africa - Multi-cultural forums and organisations" - die Multi-kulturele liberalisme in Suid-Afrika is nou "klassiek". Watter grondwet is in 1994 "onderhandel" - dis op die tafel van die kommuniste vandag - lees dit saam met hul 1955 radikale "freedom charter" .   Hoe verdedig mens hoegenaamd ‘n FW de klerk… Continue reading Classical liberals – SA – IRR – IRV

The 7.5 million black ownership in SA

There are 7.5 million blacks with private ownership in South Africa and they are not landless as their leaders declared, while complaining about white land ownership or white privileges.    Other properties or farm land that was not mentioned, is the registered land claims (CPA - 8840 traditional leaders) and Trustlands (like Ingonyama trust) that… Continue reading The 7.5 million black ownership in SA