ABO Haut rookpype – Boerehelde

  *Interessant hoe geskiedenis van die BOER soms in sekere artikels verewig en selfs later deel van ander Boerekrygers se huise of studeerkamers word.    Dis iets wat die Engelse of selfs die liberale blankes en kommuniste nie van die Boere kan wegneem nie.     Al probeer sommige  hoe hard om die Boere republieke en… Continue reading ABO Haut rookpype – Boerehelde

Geloftedag 16 Desember 2022

*Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid.   Al gebeur dit net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer.    Vir heelwat Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te wees.   Sommige sal sorg dat hul… Continue reading Geloftedag 16 Desember 2022

Jan Smuts en Brittanje (44)

  *Hulle was ooglopend meer as net vriende.  Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon.   Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n Boerenasionalis en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, en tog 'n… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)

Die Anglo-Boere Oorloë in kleur

* Ons voorgeslagte het durf en deursettingsvermoë gehad om weg te beweeg van Engelse oorheersing vir hul vryheid in twee onafhanklike Boere republieke.  Voorwaar baie groter as legendes en hartseerverhale, maar deel van ons trotse Boere en Boere republieke se geskiedenis.   Diegene wat in die twee onafhanklike Boere republieke, asook ander Republieke wat gestig was,… Continue reading Die Anglo-Boere Oorloë in kleur

Herbert Baker huise en geboue

* Hierdie woning, ontwerp deur Herbert Baker in 1902 as sy eie huis, is 'n belangrike komponent van Parktown se oorlewende argitektoniese karakter. Daar is gebruik gemaak van natuurlike boumateriaal en sy fyn detail maak dit 'n uitstekende voorbeeld van kuns- en vakmanskap in Suid-Afrika. Dit is op 22 Februarie 1968 ingevolge ou NMC-wetgewing tot… Continue reading Herbert Baker huise en geboue

Paul Kruger 10 Oktober

* Paul Kruger was 'n gedugte staatsman en het terserfdertyd aan die einde 'n banneling geword uit sy uit land, vervreem deur die Britse regering.   Alvorens hy en ander verban is, het al die trotse Boere die Britte getrotseer om hul onafhanklikheid en vryheid te behou nie.   Dit is nog nooit teruggekry nie.  Die Anglo-Boere… Continue reading Paul Kruger 10 Oktober

Anglo Boere oorloë – Shepstone

* Sir Theophilus Shepstone was 'n Britse staatsman wat verantwoordelik was vir die anneksasie van Transvaal vir Brittanje in 1877.    Transvaal was nie die enigste gebied wat deurgeloop het nie.  Alvorens hul die Boere Republieke getakel het, het hul eers al die ander gebiede afgeneem en geannekseer. Shepstone is gebore te Westbury-on-Trym naby Bristol,… Continue reading Anglo Boere oorloë – Shepstone

Shepstone and ABW

Sir Theophilus Shepstone was a British statesman who was responsible for the annexation of the Transvaal to Britain in 1877.   Theophilus Shepstone was born at Westbury-on-Trym near Bristol, England. When he was three years old his father, the Rev. William Theophilus, emigrated to Cape Colony. Young Shepstone was educated at the native mission stations at… Continue reading Shepstone and ABW

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994  onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer.   Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word.  Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Anglo-Boer War and soldiers

Daar was heelwat soldate vanuit Australië wat hul tydens die Anglo-Boere oorloë aan die kant van die Britse ryk geskaar het om oorlog te voer teen ons twee onafhanklike Boere republieke.   Immers was Australië deel van die grondgebiede wat deur Brittanje geannekseer is.   Duisende soldate het die oorlog gevoer teenoor 'n handjievol Boere.   Die Britte… Continue reading Anglo-Boer War and soldiers

Concentration camps by the British empire

Map of the British concentration camps in which tens of thousands Boer women, and children in South Africa during the Anglo Boer Wars.   They often said it was only 24000 but there are more than 39000 of Boer women and children died in this hell camps. * THERE ARE MORE THAN 39000 CHILDREN AND WOMEN… Continue reading Concentration camps by the British empire

Majuba (SA) Amajuba

*Britse anneksasies in suidelike Afrika het almal uitgeloop op bloedige gevegte met verskillende inwoners en burgers van hul onderskeie gebiede sodat alle minerale regte ingepalm ka word.  Alvorens die Britte die twee onafhanklike Boere republieke geteiken en geannekseer het, is al die ander volke wat besettings gedoen het se gebiede ook afgeneem en geannekseer.  Hierdie… Continue reading Majuba (SA) Amajuba

British in ZAR and Free state – ABWars

  Wêreldwyd is daar heelwat webtuistes wat melding maak van Boere en wat die Britte gedoen het tydens die Anglo-Boere oorloë.   Die Boere -  dis hoe die burgers in die twee onafhanklike lande bekendgestaan het.   Dus, die nageslagte afkomstig uit die twee onafhanklike Boere republieke moet na meer as 'n eeu heel trots voel op… Continue reading British in ZAR and Free state – ABWars

Sonkrag – Solar energy

Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan.  Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig.   Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy

Christiaan de Wet 1854-1922

De wet is een van duisende wat opgestaan het om te veg vir die vryheid van die Boere republieke en lewe van hom as Boere generaal het van hom 'n Boereheld en -vegter gemaak - sy naam is opgeteken in die argiewe as Boer van die Boere republieke.   As daar na sy lewe gekyk word,… Continue reading Christiaan de Wet 1854-1922

English Crown and the Boers

Die "bedelaar" verskyn talle kere as verwysing na Brittanje se tweede Anglo Boereoorlog (1899-1902) waar soldate duisende seemyle gereis het en kom oorlog maak het met ons voorouers - die doel daarvan om geld in te samel vir families.   Hierdie gedig, wat geskryf is deur Rudyard Kipling en getoonset deur Sir Arthur Sullivan, het 'n… Continue reading English Crown and the Boers

ABOorloë – ABWars

  Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk.   Nog  'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jouself te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900.   Nes die Engelse regering die twee onafhanklike Boere republieke afgeneem… Continue reading ABOorloë – ABWars

British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Daar is heelwat onbeantwoorde vrae oor die Britse konsentrasiekampe wat deur die Britse koloniale regering destyds geskep het spesifiek vir die Boere, die vroue en kinders veral tydens die twee Anglo Boere oorloë.    Hieragter skuil beslis meer as wat ons tans weet en kennis dra.  Nie lank nadat hul die onafhanklike gebiede geannekseer het,… Continue reading British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Die natuurskoon rondom ons, veral die boomryke areas, is vir dekades en selfs eeue aangeplant wat verder onderhou word met durf en deursettingsvermoë. Nie almal kan dit bekostig nie, maar bome vra nie baie nie, net liefde en aandag. Bome spring nie vanself in die grond en groei nie. Daar is sommige areas wat dit… Continue reading Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Christiaan de Wet (Vrystaat)

Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)