Daar is GEEN vryheidsdag vir ons as konserwatiewe Boere en Afrikaner volk nie. Sedert die ontstaan van sogenaamde "demokrasie" en Vryheidsdag van 1994, wat deur ander so gedoop is, het niks buitensporig gebeur nie. Liberaal verligtes en kommuniste het die grondwet opgestel om by hul lewenstyl aan te pas. Dink maar wyer wat in SA… Continue reading Vryheidsdag – Freedom day
Kategorie: Vryheid
Grondwet beskerm niemand
Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie. Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds. Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is. Lees op oor Bolshevisme. Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand
Moorde Killings/Rapes: QUATRO
Geweld, moord, marteling, verkragting, ontvoering, vernedering, korrupsie - dit was VOOR 1994, wat het intussen verander in Suid-Afrika? Geweld, moord, marteling, verkragting, korrupsie het meer feller en meer grusaam geword. Halternekmoorde, plaasmoorde, politieke moorde. Ironies is dit GEORGE Soros wat in beheer staan van al hierdie radikale geweld in Suid-Afrika. Hy is verantwoordelik vir heelwat… Continue reading Moorde Killings/Rapes: QUATRO
Vryheid en die politiek
Wat is Vryheid regtig en hoe regverdigbaar is dit dat 'n persoon wat mense uitgewis het, meestal swart op swart, met die lewendige verbranding van motorbande om hul nekke 'n status van "vryheid" toegeken word. GEEN individu verdien om so vermoor te word nie - een moord is een moord teveel. OF Beteken moord… Continue reading Vryheid en die politiek