Vroue inspirasie – Women inspiration

Elkeen van ons, vroulik, manlik, kind en volwassene, het 'n ander siening oor inspirasie, veral met die oë gerig persoonlike ervaring wat hul dryfveer is vir 'n beter toekoms.  Inspirasie vir geleerdheid en ervaring is belangrik vir enige persoon se ontwikkeling en toekoms.  Sonder kennis en die nodige ervaring is ons egter magteloos.  Elkeen geregtig… Continue reading Vroue inspirasie – Women inspiration

Self-determination Caprivi (CCC)

Die skrywe rakende die Caprivi voorsitter (CCC) verduidelik allesomvattend en word gedeeltes hieronder aangehaal.   Dit kom voor of 'n herhalingstipe van die Suid-Sudan patroon nagevolg word van meerderheid wat minderheidsvolk onderdruk.   Asook 'n tipe van identiese ervaring plaasgevind het wat ons as Boere tydens en na die Anglo-Boere oorloë ervaar het waar ons in anneksasies… Continue reading Self-determination Caprivi (CCC)

Truman Doctrine America

It was stated that the rationale for the policy developed in the Truman Doctrine drew heavily upon American ideological support of the principle of self-determination. However, the new interpretation changed America's early historic role of merely expressing sympathy to one of active and official economic and military support of the self-determination of "free peoples" who… Continue reading Truman Doctrine America

Independence (Catalonia)

Wanneer daar multi-kulture in een land is, waar veral minderheidsvolke onderdruk word of teen wie daar gediskrimineer word, is dit niks minder as reg dat so 'n volk (e) hul menseregtigheid terugkry en 'n kans gegee word om hul internasionale reg uit te oefen.   Tot wie se voordeel word onafhanklikheid toegeken - beslis nie vir… Continue reading Independence (Catalonia)

Groot Trek – Winburg (kaarte)

Insiggewende Voortrekker (Boere republieke) gebiedskaarte wat geteken is na die Groot Trek en die Boere wat wel gebiede verkry het met onderhandelinges of niemandsland met swart leiers destyds, Die een kaart dui onder andere Natalia, Winburg, Potchefstroom, Zoutpansberg en Lydenburg aan, gebiede soos Stellaland en ander hoort ook hier.   Dis al herhaaldelik uitgewys dat ons… Continue reading Groot Trek – Winburg (kaarte)

VSSA (1993) – (Verenigde State van Suider Afrika)

Insiggewende artikel van Koos Reyneke wat die volgende meld.   Dit gaan oor gebeure in ons verlede en wat ons toekoms raak, veral noudat ons onderdruk word en ons menseregte onmenslik geskend word.    Dis net regverdig dat hierdie rassisme, diskriminasie, korrupsie, misdaad, moorde en onderdrukking moet endkry.   Ons word van alles daagliks beroof.    Maar… Continue reading VSSA (1993) – (Verenigde State van Suider Afrika)

Estonia – Independence

Jaan Poska: “Today is the most important day of the past 700 years for Estonia, because today, for the first time, Estonia alone will determine the future fate of its people.” Elke volk het die reg om hulself te regeer in gebiede wat hulle sin is.   Estonia is daardie onafhanklikheid gegun as volk om oor… Continue reading Estonia – Independence

People’s international right to self-determination

Geen melding word gemaak dat daar eers wetgewing geskryf en wat ge-implementeer moet word om selfbeskikking te verkry nie.   Die Grondwetregters het dit ook bevestig in 1996 met die uitspraak van die Grondwet dat daar aan internasionale vereistes voldoen moet word en dat die ANC of ander politieke partye nie enige seggenskap oor selfbeskikking van… Continue reading People’s international right to self-determination

Minerals – SA – Minerale

The Economic activity in South Africa has been focused on mining activities.  South Africa’s political, social and economic landscape has been dominated by mining industries.  The country’s stock exchange in Johannesburg was established in 1887, a decade after the first diamonds were discovered on the banks of the Orange River, and almost simultaneously with the… Continue reading Minerals – SA – Minerale

Possible new countries for people

Verskeie lande se minderhede soek hul eie regering en onafhanklike gebied, juis omrede hul onderdruk word, en soos in Suid-Afrika word daar teen alle blankes - Boere en Afrikaners gediskrimineer.   Sommige lande se minderheidsleiers wat selfbeskikking verlang, word vir etlike jare in tronke gegooi - wat 'n vernedering en menseregteskending.But most of us have to… Continue reading Possible new countries for people

Basque Country – self-determination

  The Basques, which settled on the Franco-Spanish border, are a people who do not have a country that exists as an entity of its own. They are not recognized internationally, but they are unique people.   Their borders are not respected, and their culture is repressed. The history of the Basque Country is one of… Continue reading Basque Country – self-determination

Self-determination – Katalonia

Is this only a "spell", to stop people, where people like in Katalonia want their freedom, they are not allowed to demonstrate, then the police are there and just take their leaders in.   They do not want Katalonia to have their freedom.  If you look at their history, they were a separate country on its… Continue reading Self-determination – Katalonia

Catalonia – self-determination (full sovereignty

What is freedom  for people to have in life - is to enjoy life, all people have an international human right to rule themselves, independently.  International professors criticize Spain’s attitude towards Catalan self-determination.   Expert Liah Greenfeld claims it is not up to Spanish authorities to decide if people of Catalonia express wish to become a… Continue reading Catalonia – self-determination (full sovereignty

Ingonyama Trust – King Goodwill Zwelithini –

7 August 2019 - King Goodwill Zwelithini is not pleased with plans to have the Ingonyama Trust Land Act repealed and has vowed to fight for the 2.8 million hectares of land in KwaZulu-Natal that is under his custodianship as the sole trustee. We look at five things that the King has previously said about… Continue reading Ingonyama Trust – King Goodwill Zwelithini –

Genocide versus Self-determination

Although thousands of our Afrikaners and Boers ( whites ) have been assaulted, tortured and murdered, especially farmers, we as people,  still have the right to continue to exist within our own independent territories, in which we have a right to elect our own leaders. choose and continue without the ANC or other political leaders. … Continue reading Genocide versus Self-determination