Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Oorsake van werkloosheid is lankal aan die gang.  Die rewolusie is al sedert 1994 vol aan die gang en het voor 1960 al begin.   Die virus moenie blameer word vir swak bestuur en verkeerde, rassistiese wetgewing wat 'n demper plaas op alle vooruitgang in Suid-Afrika nie.  Daar is steeds die miljoene, die 100% van regerings… Continue reading Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Expropriation of properties

Politieke partye kan maar elkeen hul eie stempel of beleidsdokumente formuleer soos hul wil - ondersteuners kan dit ook glo, maar is nie altyd die realiteit nie.   Partye in beheer van provinsies, is almal onderworpe aan die ANC se meerderheidsbesluite en wetgewings van Nasionale wetgewer en parlement - hulle almal sit ook in parlement.  Al… Continue reading Expropriation of properties

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Verskeie rassistiese en diskriminerende wetgewings in Suid-Afrika is na 1990 ingestel wat slegs teenoor blankes minderhede soos Boere, Afrikaner en elke ander blankes uit die samelewings en ekonomie gemik is. Ramaphosa het sy eie kommissie, waarvan hy voorsitter is. Hier volg slegs a paar opsommings van verskeie artikels in inhoudsopgawe wat 'n groot impak op… Continue reading Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Ivermectin – Stromectol – Mectizan – Ivomec

Dis dalk vreemde name en lyk net so vir enige leek wat nie kennis daarvan het nie. Dis nuwe "middels" wat in verskillende lande geregistreer is - China Duitsland, Japan en ander, wat veral vir sekere siektestoestande help - Ivermectin is deel daarvan. Inteendeel dit word vir dekades vir heelwat siektestoestande in Afrika gebruik en… Continue reading Ivermectin – Stromectol – Mectizan – Ivomec

Zinc – Ivermectin – Doxycycline – virus

A combination of FDA and TGA approved Ivermectin, Zinc and Doxycycline has shown positive results for COVID-19 and should be considered immediately to fight the pandemic' says CDD Medical Director Professor Thomas Borody.   * Australia's The Centre for Digestive Disease (CDD) Medical Director Professor Thomas Borody MB, BS, BSc(Med), MD, PhD, DSc, FRACP,FACP,FACG, AGAF,… Continue reading Zinc – Ivermectin – Doxycycline – virus

“ANC Covid-19 district plans” #communism

Rommelstatus was alreeds voor die Grendel gewees en al hierdie korrupsie, diefstal van publieke geld, die "Guptas en staatskaping" was en is onder ANC beheer, nie onder die virus beheer nie.  Hospitale wat al vir 2-15 jaar nie funksioneer, gedeeltes toegemaak het, of ander totaal en al toegemaak weens korrupsie onder ANC beheer.   ANC… Continue reading “ANC Covid-19 district plans” #communism