Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994 onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer. Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word. Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Kategorie: Kodesa Idasa
Codesa – Kodesa … failed
Kodesa was nie maanskyn en rose nie. De klerk het slegs 'n mandaat gehad om te onderhandel vir die opstel van 'n nuwe "demokratiese grondwet" - nie vir OORNAME nie. So die verrigtinge wat hier plaasgevind het, was buite enige burger se mandaat. Tydens die Kodesa proses was daar heelwat teenkanting, ook van diegene… Continue reading Codesa – Kodesa … failed
Constitution – international observers (SA)
Van die begin af was dit gedoem, en de klerk en al sy kollegas wat ons op 'n skinkbord geoffer het vir volle oorname na 1994, is hoegenaamd nie gepla deur moorde en swart bemagtiging nie. Dit het nie vir de klerk en sy kaders gegaan oor 'n nuwe "demokratiese grondwet" nie, maar oor hul… Continue reading Constitution – international observers (SA)
Kodesa leuens – Lies of Codesa
FW de Klerk en sy "onderhandelingspan" , meeste liberale blankes, klassieke blankes, die Broederbondlede (wat aanvanklik begin het), kon hul geluk nie glo hoe maklik 'n oorhandiging na kommunisme en vernieting plaasgevind het nie. In bykans 30 jaar is alles in Suid-Afrika vernietig. Met Kodesa voor 1994 was daar volgens die liberale en klassieke… Continue reading Kodesa leuens – Lies of Codesa