Farm attacks, tortures and killings in South Africa

Plaasaanvalle, martelings en moorde op plase vind gedurig plaas, feitlik daagliks.  Elke Boer moet verseker hul eie veiligheid en beveiligingsisteme in plek hê, tog word hul gereeld aangeval en selfs vir dood agtergelaat.  Soms sterf ons blankes 'n maand of wat later aan wonde wat nie genees nie en trauma deurgemaak.  Daar is ook aanvalle… Continue reading Farm attacks, tortures and killings in South Africa

Chain SA Criminal Justice System

The Magistrates’ Courts are the lower courts which deal with the less serious criminal and civil cases. They are divided into regional courts and district courts. In Criminal Courts the state prosecutes people for breaking the law. Criminal Courts can  be divided into two groups: Regional Magistrate's Courts Ordinary Magistrate's Courts (also called District Courts) * Read… Continue reading Chain SA Criminal Justice System

Moorde en aanvalle op Blankes in SA

Almal van ons is moeg vir korrupsie, misdaad, aanvalle en moorde.   Dit word ook minder nie, ons in stede en dorpe loop ook deur, maar plaasaanvalle en moorde is baie erg vir elkeen van ons.   Kan dit stopgesit word?   Die monumente wat ons oprig is net 'n stille hartseer wat nooit sal verbygaan nie.  Ons… Continue reading Moorde en aanvalle op Blankes in SA

Witkruis monument 2021 White farmers killed in South Africa

Jaarliks word name van vermoorde Blanke Boere en hul families hierby gevoeg - dis altyd hartseer en simpatie aan elkeen wat iemand verloor het.   Familielede woon die verrigtinge by, al is dit net 'n troos daar is ander geliefdes wat hul vooruitgegaan het.  Ons moet nooit vergeet nie.   Woon dit gerus by dan sal u… Continue reading Witkruis monument 2021 White farmers killed in South Africa

Brendin Horner

He was so young.   Brendin Horner was strangled to death on a farm in Paul Roux in the Free State. Matlaletsa and Mahlamba appeared briefly in the Senekal Magistrate’s court.   Hy was so jonk en soveel moorde word onnodig gepleeg - dit gaan nie net oor die grond nie, maar wat is binne die grondgebiede… Continue reading Brendin Horner

Crime – Attacks and Murders

Daar vind daagliks aanvalle en moorde plaas, asook plaasaanvalle.  GEEN moordenaar moet vry beweeg nie en hoort in geen gemeenskap nie.   Elke moordsaak moet prioriteit geniet.  Die indruk word gewek dat die regering ook nie baie doen om ernstige misdadigers aan te keer nie, want hoeveel moordenaars sit reeds in tronke en ander is onopgeloste… Continue reading Crime – Attacks and Murders

Plaasmoorde — Farm killings

*In 1998 is daar 'n dokument geskryf wat plaasaanvalle en moorde veral, reeds as  priorititeit misdade verklaar het, maar in 2007 verander die Polisie dit na gewone misdaad.  In 2007 het die SAPS gestop om hierdie moorde afsonderlik in statistiek te verwerk, terwyl hul sisteme van so 'n aard is dat dit wel gegee kan… Continue reading Plaasmoorde — Farm killings

Farm attacks/killings – and in towns December 2020

A white farmer has three times more chance of being murdered than an average citizen and more than double the chance of being attacked, tortured and murdered than a South African police officer.   The average murder rate is rising every year and mostly tortured, mostly from farmlands, not from other areas.   Pets and livestock on… Continue reading Farm attacks/killings – and in towns December 2020

Farm murders – Plaasmoorde

Hoekom is dit so?  Blankes, die Boer en Afrikaner volk staan op vir hul regte en word in dieselfde asem gekritiseer of deur die ANC, president en hul ondersteuners, veral waar dit aanvalle op plaas Boere aangaan en maak of ons lieg daaroor.   Sosiale media is 'n platvorm wat elkeen van ons kan gebruik om… Continue reading Farm murders – Plaasmoorde

South Africa – safety tips – Beveiliging

Nog 'n paar idees oor beveiliging.   Beveiliging is belangrik, vir uself, gesin, familie,  gaste, werkers en die hele omgewing.    Die wenke of idees wat op plase en kleinhoewes van toepassing is, moet en kan ook in dorpe en stede gedoen word, huise sowel as besighede.   Hoe minder ander weet hoe beveiliging rondom uself of… Continue reading South Africa – safety tips – Beveiliging

To kill the white citizens in South Africa

The mission and end goal are to attack, torture and kill - as well as rape. The shouting and singing of them are like thunder, today it is there and tomorrow it is back again, sometimes more intense than other days and more destructure as possible. The ANC red revolution did not stop in 1994,… Continue reading To kill the white citizens in South Africa

Moorde op plase – Killings on farms/other

  Hoe sien 'n gewone burger die daad van terroriste bendes - bang en agter tronkdeure en tronkvensters, wat wag om aangeval en vermoor word?  Misdadigers en terroriste loop buite rond met meer mag as die burgers.   Die slagoffers wat terroriste agterlaat na 'n plaas- of dorpsaanval, was nie net met bloed deurdrenk langs die… Continue reading Moorde op plase – Killings on farms/other

Farm attacks/killings – 1-30 November 2020

The biggest concern is the increase in robberies at residential premises and the sharp rise in farm murders compared to the same period last year.     Robberies at residential premises is the one crime most feared by the public. It has increased with 8,5%, which is alarming. RIP all the farmers that have been killed - … Continue reading Farm attacks/killings – 1-30 November 2020

White cross torched – Langplaas Boerdery – Brits

  Geen respek teenoor die Boere wat vermoor word nie.  Net omdat Nick Motloung nie gelukkig is met Langplaas protesaksies nie, of selfs die moeite gedoen het om die vals aantygings van nader te ondersoek,  word die kruis van die blanke boere wat vermoor is,  aan die brand gesteek , kwansuis om 'n boodskap oor… Continue reading White cross torched – Langplaas Boerdery – Brits

Self-defence – selfverdediging

Hoe verdedig enige persoon hulself of hul familielede as hul lewe bedreig word?  Deur 24 uur 'n dag paraat te wees.  Nie net Boere nie, maar veral die  Blanke minderheidsvolk.    Ons word daagliks blootgestel aan misdaad, op plase, plotte, huise, besighede en selfs op paaie, waar ongelisensieerdes koning kraai en meestal met onpadwaardige voertuie… Continue reading Self-defence – selfverdediging

Senekal – Sekola Matlaletsa and Sekwetje Mahlamba

Wie se bloed is dan in die voertuig en areas gevind.    Daar is drie verskillende tipe bloed gekry van mans?   Wat is die bloed groepe van die aangehoudendes?    Waar is die derde persoon dan, as hul verbind word met die moord dan weet hul waar die derde persoon is.  Soos altyd, word daar… Continue reading Senekal – Sekola Matlaletsa and Sekwetje Mahlamba

Andre Pienaar – Senekal – Free State

Farmers in the East Free State said that the brutal murder of the 21 year old Brendin Horner would not have taken place if the Hawks acted on a detailed report containing the names of a local stock theft sheep syndicate provided to a lieutenant colonel of the Hawks working at Hawks HQ.  That is… Continue reading Andre Pienaar – Senekal – Free State

South Africa – Senekal – Stock theft syndicate – killing of farmer

  A farmer, Herkie Viljoen, Safety Chairman of the Bethlehem District Agricultural Association, which operated a 24-hour control room for the region in the town, gave some background to the media and why Horner was killed “because authorities did not do their job”....   Serious questions were asked by the Farmers in the district and during… Continue reading South Africa – Senekal – Stock theft syndicate – killing of farmer

Sept-Oct 2020 White attacks killings

In the first six months of the year 2020 , 139 attacks and 26 murders have taken place on farms in South Africa.   In KZN there have been 12 farm attacks and four murders, agricultural union TLU SA said.    What about the other months - even during the curfew it is still ongoing. *Aanvalle… Continue reading Sept-Oct 2020 White attacks killings

Farm /White Attacks and Killings – August 2020

Farm attacks and killing 2020 so far.   There were even killings during the curfew and virus at night.   Aandklokreël het nie misdadigers en moordenaars gestop om ons Blankes en Boere te verniel, aan te rand, martel en vermoor nie.August 2020- 52 farm attacks and 9 farm murders.July 2020- 55 farm attacks, 9 farm murders.June 2020-… Continue reading Farm /White Attacks and Killings – August 2020