Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein

Rassistiese en diskriminerende se verskillende geldmaak fonteintjies van Ramaphosa en die ANC asook ander politici, wat steeds groot inkomstes, veral aan swart bemagtigers of vennote verskaf, gaan nie verdwyn of afgeskryf word nie.   Wetgewing sal op die boeke bly staan.  Ramaphosa beheer die kommissie al sedert 1995 wat vir hierdie doel aangestel is.  Dit gaan dus al vir dekades aan.  Die wat die meeste geraak word, is die Boere en Afrikaners, dit wil sê elke blanke burger in hierdie land.    En al die staatsentiteite word gestraf tot bankrotskap.   Ernstige misdade, werkloosheid en rewolusies is die gevolg.    Die heksejag op blankes hou net nie op nie, is deur die Engelse begin, en dit duur steeds voort met die kommunistiese kaders.

Pres. Cyril Ramaphosa

*

Hoe sal ons as volk, konserwatiewe Boere en Afrikaners (blankes) hieruit beweeg – met onafhanklike gebiede, weg van die kommuniste af.   Ons eie onafhanklike land.  Laat ons die twee ou Boere republieke herstel, soos wat dit veronderstel is om te wees voordat die engelse hier kom inmeng het met die ABO.

Hierdie fonteintjies laat ons (selfs blankes, maar veral liberale blankes) toe om voort te bestaan, want daarsonder kan swart bemagtiging en regstelaksies nie floreer nie.  Hou op om hierdie tipe van wetgewing te steun en ondersteun, en dit geld vir Boere wat ook die regering hierin steun.   Heelwat blanke liberaliste sit om dieselfde tafels as anc en ramaphosa.

Indien besighede ondergaan, veral omrede wetgewings se vereistes  van swart bemagtiging en regstelaksies en nie meer werksgeleenthede kan bied nie, sal dit ander volke raak en werkloosheid en hongersnood is die gevolg.    Dis ook diegene wat die meeste steun verleen aan swart bemagtiging en dis hulle wat die leiers ingestem het.   Dit gaan al so sedert 1994 waarom besighede onttrek.   Wie is nou diegene wat die meeste oor werkloosheid en hongersnood kla?   Dis hulle wat sorg dat die land tot niet gaan met die hulp van swart bemagtiging.

Cyril Ramaphosa Empire (1)

Cyril Ramaphosa  – Empire se geldeenheid

Ramaphosa besittings en veel meer
Ramaphosa besittings  B-BBEE

ANC corruption

Goldman Sachs –  Ramaphosa  – IFC

Glencore 

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Sabotage inside Eskom 2020 report

Eskom sabotage from inside

Deliberate Sabotage at Eskom

Eskom bank betaal baie goed

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

*

Ramaphosa het aanvanklik die virus die skuld gegee vir agteruitgang en werkloosheid, maar die blankes wat absoluut minderheid is, sowat 3-4 miljoen, wat kinders insluit, moet gestraf word deur die swart bemagtiging en swart vennootskappe.   Ramaphosa benoem ‘n nuwe swart bemagtigingsraad wat aandag hieraan sal gee.

B-BBEE  Shanduka black umbrellas

Die apartheidsregering word weer eens vals beskuldig dat slegs blankes bevoordeel voor 1994 is, terwyl die tuislande floreer het met die oprigting van nywerhede en industrieë waar werkloses opgelei is en kon werk.    Van hierdie nywerhede werk vandag steeds en bied werksgeleenthede aan duisende.

Alles totale leuens, want die Nywerheidsontwikkelingskorporasie het heelwat grensnywerheide opgerig waar uitgawes aangegaan is.

LUISTER HIERNA

Stem uit die Graf

Sekere Tuislande (Bophuthatswana) het selfs uitgevoer wat ook nie strook met wat hy vals verkondig nie.   Meeste informele sektore en gebiede waarop vandag gefokus word gaan oor immigrante en hoe om hulle in suidelike Afrika te hervestig, dit is al baie gedoen.   Watter vroue gaan bevoordeel word – hierdie swart bemagtiging kom al sedert 1994 aan.

LEUENS EN NOGMAALS LEUENS

Bophuthatswana homeland

Bophuthatswana Homeland (SA)

Trustgebiede – Tuislande – Reservate

Miljarde word spandeer (sedert 1994) aan grondeise en opheffing, waar oor die 25 miljoen swart en khoi san of geld ontvang het, of dalk beide van saad, trekkers, implemente, diere, om te kan boer.   Tog is al hierdie plase onproduktief en die geld weg.  Indien meer as 25 miljoen al baat gevind het by die sogenaamde grondeise (Trust en CPA gebiede), wie was dit dan en wie is die res wat nog kwansuis opgehef moet word?

Al die gebiede, wat ou Reservate en Kroongebiede was, is geëis onder CPA en Trustgebiede, afsonderlik van mekaar:

Richtersveld  – KHOISAN AND CPA

Richtersveld –  Diamonds

Traditional leaders South Africa: 8840

*

Suid-Afrika is al lankal ‘n land wat die afgrond ingetuimel het as gevolg van die ANC se swak regering van korrupsie en misdaad.  Hy hou vol om die land nog verder te laat tuimel.

Het baie lankal begin steel:

Wapenskandaal  – Arms deals

Is South Africa a Mafia State?

*

2023 will mark two decades since the Broad-Based Black Economic Empowerment (BBBEE) Act was passed, but it’s clear more work still needs to be done, says president Cyril Ramaphosa.

“While there has been significant progress over the last two decades, there are some areas where there has been regression. We have gone backwards when it comes to increasing black management control, upscaling skills development, entrenching enterprise development and broadening procurement to give opportunities to black women and the youth.”

BEE has failed in South Africa in some areas: Ramaphosa

*

B-BBEE Council appointed

The body is being established because of inadequate progress in some measures of improving black involvement in the economy almost three decades after the end of apartheid, Ramaphosa said in his weekly letter to the nation.

*

TWITTER:

Can you stop this nonsense of BEE. Only a few elite cadres benefits from it. Haven’t you realized it yet?

AND

https://twitter.com/CyrilRamaphosa/status/1531155167495725062

WHAT ABOUT ESKOM AD GLENCORE

Last week those you partnered with in broad-based black economic empowerment

@Glencore to loot Eskom, agreed that they bribed judges while they were in partnership with you.

*

*

The Department of Trade, Industry and Competition is (DTIC) pursuing this goal through various programmes. They include a support programme for township businesses, export-related training by the Industrial Development Corporation (IDC) to black, women and youth-owned businesses, and increased infrastructure budget to SMMEs in the Tshwane Special Economic Zone.

As part of our drive to create a new generation of black industrialists, last year government approved R2.5 billion in new support to about 180 black industrialists in the form of loans from the IDC and National Empowerment Fund (NEF) and grants from the DTIC incentive scheme. Over the next three years a further R21 billion has been committed by the IDC, NEF and other institutions to support black industrialists. An additional R25 billion has been committed to support black, women, youth and worker-owned companies.

https://presidency.click.bulkmailapp.co.za/social/s_enc/a1uRxUYC7WWWg_QkUZ_g2Vn4hCLD57honqnRyyfXegk.

30 May 2022

Last week a landmark broad-based black economic empowerment transaction was concluded in the Eastern Cape that significantly improves the participation of black women-owned businesses in the energy sector.

A liquid bulk fuel terminal operated by BP Southern Africa in East London has been sold to Wasaa, an independent petrochemicals company. Wasaa has acquired all the terminal’s moveable assets and a 20% share in berth-to-terminal pipelines.

The council has its origins in a 2001 report produced by the BEE Commission.   This report emanated from an extensive study into the structure of the South African economy, and what was needed to transform the economy, grow black entrepreneurship, ensure greater black management and ownership of businesses, and bring black women into the mainstream of the economy.

The apartheid government deliberately built a distorted economy designed to benefit white people. The majority of South Africans were marginalised from the mainstream economy, with black entrepreneurs confined to small retail industries in the townships.

At the end of apartheid, black ownership of JSE-listed companies was less than 1%. This figure has not improved much in the past 28 years.

Through sectoral masterplans we are driving localisation that benefits black-owned businesses. For example, 10 black contract growers have been established with an investment of R336 million as part of the poultry masterplan. Government has also launched a black exporters network that will connect black-owned companies in food, engineering products, auto components, beauty products and other sectors of the economy.

As part of our drive to create a new generation of black industrialists, last year government approved R2.5 billion in new support to about 180 black industrialists in the form of loans from the IDC and National Empowerment Fund (NEF) and grants from the DTIC incentive scheme. Over the next three years, a further R21 billion has been committed by the IDC, NEF and other institutions to support black industrialists. An additional R25 billion has been committed to support black, women, youth and worker-owned companies.

https://ewn.co.za/2022/05/30/cyril-ramaphosa-bee-an-integral-part-of-sa-s-economic-recovery-from-covid-19

Een gedagte oor “Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s