Moorde op plase – Killings on farms/other

  Hoe sien 'n gewone burger die daad van terroriste bendes - bang en agter tronkdeure en tronkvensters, wat wag om aangeval en vermoor word?  Misdadigers en terroriste loop buite rond met meer mag as die burgers.   Die slagoffers wat terroriste agterlaat na 'n plaas- of dorpsaanval, was nie net met bloed deurdrenk langs die… Continue reading Moorde op plase – Killings on farms/other

Farm attacks/killings – 1-15 November 2020

A great cause for concern is the increase in robberies at residential premises and the sharp rise in farm murders compared to the same period last year.     Robberies at residential premises is the one crime most feared by the public. It has increased with 8,5%, which is alarming. RIP all the farmers that have been… Continue reading Farm attacks/killings – 1-15 November 2020

White cross torched – Langplaas Boerdery – Brits

  Geen respek teenoor die Boere wat vermoor word nie.  Net omdat Nick Motloung nie gelukkig is met Langplaas protesaksies nie, of selfs die moeite gedoen het om die vals aantygings van nader te ondersoek,  word die kruis van die blanke boere wat vermoor is,  aan die brand gesteek , kwansuis om 'n boodskap oor… Continue reading White cross torched – Langplaas Boerdery – Brits

Stock Theft – Farm attacks – killings – South Africa – Freestate/Lesotho

The Independent Police Investigative Directorate (IPID) will investigate allegations that members of the South African Police Service (SAPS) are involved in the stock theft syndicate operating in the Senekal-area in the Free State.     Rumours surfaced in the media and social media following the arrest of two alleged stock thieves, charged with the murder of… Continue reading Stock Theft – Farm attacks – killings – South Africa – Freestate/Lesotho

Self-defence – selfverdediging

Hoe verdedig enige persoon hulself of hul familielede as hul lewe bedreig word?  Deur 24 uur 'n dag paraat te wees.  Nie net Boere nie, maar veral die  Blanke minderheidsvolk.    Ons word daagliks blootgestel aan misdaad, op plase, plotte, huise, besighede en selfs op paaie, waar ongelisensieerdes koning kraai en meestal met onpadwaardige voertuie… Continue reading Self-defence – selfverdediging

Senekal – Sekola Matlaletsa and Sekwetje Mahlamba

Wie se bloed is dan in die voertuig en areas gevind.    Daar is drie verskillende tipe bloed gekry van mans?   Wat is die bloed groepe van die aangehoudendes?    Waar is die derde persoon dan, as hul verbind word met die moord dan weet hul waar die derde persoon is.  Soos altyd, word daar… Continue reading Senekal – Sekola Matlaletsa and Sekwetje Mahlamba

Radical red flags – 16 October – EFF

Malema and his red brigade were not their to support the farmers but have their own targets in their red revolution minds.  Die rooi brigade of vlag rewolusie is tog so lief om magsvertoon te toon, uiting te gee hoe radikaal en magtig hul is.  Opstook is hul eerste naam.   Radikale elemente wys dit ook… Continue reading Radical red flags – 16 October – EFF

Andre Pienaar – Senekal – Free State

Farmers in the East Free State said that the brutal murder of the 21 year old Brendin Horner would not have taken place if the Hawks acted on a detailed report containing the names of a local stock theft sheep syndicate provided to a lieutenant colonel of the Hawks working at Hawks HQ.  That is… Continue reading Andre Pienaar – Senekal – Free State

South Africa – Senekal – Stock theft syndicate – killing of farmer

  A farmer, Herkie Viljoen, Safety Chairman of the Bethlehem District Agricultural Association, which operated a 24-hour control room for the region in the town, gave some background to the media and why Horner was killed “because authorities did not do their job”....   Serious questions were asked by the Farmers in the district and during… Continue reading South Africa – Senekal – Stock theft syndicate – killing of farmer

Brendin Horner – VF+

Waar is daardie verslag van die veediefstalsindikate oor Paul Roux, Senekal en Oos-Vrystaat?  steeds in die Polisie kantoor waar dit laaste geplaas is of het dit ook "verdwyn"?  Waarom is dit nooit ondersoek of enige sindikaatlede gevang of vervolg nie?  Indien Bankbestuurders, Dokters of Boere of Politici of Trokbestuurders - Taxi aanhoudend geteiken word, gemartel… Continue reading Brendin Horner – VF+