Rewolusie in suider Afrika na 1750

* Rewolusie, geweld en onmenslike elemente aan die suidelike punt van Afrika is al lankal aan die gang.  Huise, lande en vee plunder is lankal met ons.   Later jare het die geweld verskuif na anneksasies, anneksasies en besitreg van minerale in die grond.   Grood lande kon nie die anneksasies van gebiede doen sonder aanvalle, moorde,… Continue reading Rewolusie in suider Afrika na 1750

Suid-Afrika na 1966

Die valbyl oor die toekoms van meeste van ons het spoedig na 1966 ingeskop, na die moord op wyle Dr Verwoerd. Dr Verwoerd se 'afsonderlike ontwikkeling' was nie 'n vreemde ideologie nie, omrede meeste swart, khoi san en griekwa groepe was reeds in hul eie besette gebiede. Afsonderlike ontwikkeling was reeds in plek toe daar… Continue reading Suid-Afrika na 1966

Onwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA

Die interim regering van die land, wat na 1994 begin regeer het, is en was verantwoordelik vir die beveiliging van al die burgers van die land totdat hulle aan die kommuniste en liberaliste oorhandig het om verder aan te gaan soos hulle vandag steeds doen. Daar is duidelik geen grensbeheer nie, daarom al die onwettige… Continue reading Onwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA

Mfecane, Dfecane, aparte gebiede

* Aparte gebiede en wetgewing, is  in die twee Britse kolonies , Kaap en Natal, in London afgekondig en daarna geïmplementeer, lank voor wyle Dr Verwoerd se geboorte in 1901.   Inderwaarheid was daar nog geen Suid-Afrika toe Brittanje en haar bondgenote begin inmeng het nie   Daardie tyd was daar reeds aparte stamgebiede soos in die… Continue reading Mfecane, Dfecane, aparte gebiede

Eksterne selfbeskikking – Volle soewereiniteit

* Volkereg:  ALLE Volke het 'n internasionale reg om deur hul eie leiers regeer te word in gebiede wat hulle sin is.  In Suid-Afrika is daar nie net verskillende gekleurde of swart volke en nasies nie.   Daar is verskillende blanke volke, die Boere volk spesifiek.  Nie alle blankes maak deel uit van die veelvolkige Afrikaner… Continue reading Eksterne selfbeskikking – Volle soewereiniteit

Vuurtonge – Stemme van vuur

*  Protesgangers hardloop doelgerig, steel en plunder en BRAND alles af.   Moontlik vir versekering doeleindes -  Opdragte kom van êrens af van die finansiers wat alles befonds.    Swart, wit en ander kleurige burgers in Suid-Afrika is geneig om almal die skuld te gee vir hul eie ondergang en soek nie die oorsaak by hulself… Continue reading Vuurtonge – Stemme van vuur

Leuens oor aparte gebiede – Segregasie

* Daar is 'n groot verskeidenheid van leuens wat verkondig word, deur die huidige ANC, hul voorgangers, al die politieke party leiers, sowel as die links liberale Afrikane, diegene wat spesifiek na 1966 en selfs sedert 1902 daarmee begin het om die land aan die kommuniste en kaders te oorhandig.  Wat natuurlik net na 1994… Continue reading Leuens oor aparte gebiede – Segregasie

Boere volksvryheid – Boere republieke

* Die Boere volk het reeds op verskillende geleenthede in die verlede internasionale erkenning geniet as Boere volk en bestaan steeds in die RSA.  Op die oomblik is hulle sonder hul Boere republieke en dis wat herstel moet word deur ons as Boere volk.  Ander volke gaan dit nie vir ons doen nie.  Daar is… Continue reading Boere volksvryheid – Boere republieke

Trustgebiede – KEV (CPA)

* Dis slegs die verskillende Swart, Khoi san en Griekwas stamme wat APARTE grondgebiede na 1994 mag opeis en dit is glad nie rassisties of diskriminerend volgens hierdie etniese groepe nie.  Ou tuislande en kroongebiede val binne die kategorie.   Maar sodra daar 'n plaas of twee privaat opgekoop word suiwer vir Boere volk en hul… Continue reading Trustgebiede – KEV (CPA)

Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

* Boshoff artikel - Die inwoners van Orania en hul leiers, is ingesluit by die multi-kultuur Afrikaner organisasies en roem daarop dat hul gegroei het na 1994 verkiesing.   Hulle is ook saam die ander betrokke by AAI van Thabo Mbeki.   Niemand kan voorskriftelik wees aan enige eienaar(s) van plase, plotte of landgoedere nie of selfs… Continue reading Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

* Buys en Eloff gesprek - Die gemengde 'afrikaner' multi-kultuur organisasies wat 'n multi-kulturele 'reënboognasie' soort van gevorm het,  wil 'n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry.   Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie.   Dit is nie nou meer 1994 nie.  Onder… Continue reading Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

Boere, Groot Trek en Boere republieke

* It is not America, England or any other government that should make decisions about the Boer people, their interests of the Boer republics, which should be restored as they were in 1902. The Peace Treaty of 1902 was not respected by England, her allies, which included the Cape and liberally enlightened Afrikaners. It is… Continue reading Boere, Groot Trek en Boere republieke

Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise

* Die invloede, beheer en kontrole vanaf die Britse statebond is sedert 1994 steeds doenig in Suid-Afrika onder die ANC se beheer.  Suid-Afrika is en bly steeds deel van die Britse statebond.  Die ANC het in 1994 daarby aangesluit - alles opdragte van hul heersers af wat om uit te voer.   Saam die liberaal verligte… Continue reading Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise

Multi-kulturele organisasies en -partye

* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het.   Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies.   Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye

Palestina gebiede en sy mense

* Al hoe meer grondgebiede word van vroeg af deur Israel beset of met oorlogvoering verower.   Dit opsigself het nie in 1948 begin nie maar lank voor dit.     Die invoer van immigrante (Sioniste) het voor 1948 al begin plaasvind sodat daar opstande kon plaasvind.   Plattelandse Palestynse nedersettings is eenvoudig platgevee deur bomme en plofstowwe. … Continue reading Palestina gebiede en sy mense

Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening

* Die kommuniste was in hul noppies met so 'n maklike oorgawe deur liberaal verligte Afrikaners in 1994.  Meer het op die Boere en konserwatiewe Afrikaners gewag na 1994.  Wetgewing wat rykes nog meer ryker maak en armes nog armer - dit is nie net beleid nie.   Nie net word daar gediskrimineer teenoor Boere en… Continue reading Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening

Ramaphosa Apartheid skadukleed

* In 'n onlangse gesprek val die apartheidskaduwee oor Ramaphosa waarin hy weer eens apartheid blameer vir alles wat verkeerd is in SA en hulle as leiers dit nie kan beheer of regeer nie.   Volgens hom, en voor die aanbreek van demokrasie in 1994 was die 'apartheid' staat, RSA 'n paria in die internasionale gemeenskap,… Continue reading Ramaphosa Apartheid skadukleed

Grond in SA vir landbou en minerale

* Daar word heelwat oor grondbesit gelieg vir die burgers van Suid-Afrika, juis om radikale opstokery te bespoedig sodat die land tot op grondvlak afgebreek kan word.   Malema en Anc leiers wat sing om die BOERE te vermoor is deesdae ook 'n afgewaterde afdreiging, veral vir die Boere volk.   Ongelukkig moet die Boere volk eerder… Continue reading Grond in SA vir landbou en minerale

Etnisiteit en onafhanklikheid

* Dit is selfs in die natuur ooglopend sigbaar:  Olie en water meng nie.    Soort soek soort.   Dit is egter 'n feit dat die kommuniste en hul kaders, die verligte Afrikaner liberalis probeer om dit al vir dekades te doen dat die vals reënboognasie in 1994 geskep is, met geen geskiedenis om op trots… Continue reading Etnisiteit en onafhanklikheid

Japan infrastrukture, drome en lewenskwaliteit

* Suid-Afrika en Japan verskil in grote, maar die inhoudsmaat is nie vergelykbaar nie.    Die Japanese droom groot om alles vir hul op te bou, te verbeter vir 'n beter lewe en kwaliteit.   Hulle breek nie hul land af met rewolusies, sabotasies en korrupsie nie.   Hul mag dalk klein van formaat en bou wees,… Continue reading Japan infrastrukture, drome en lewenskwaliteit