Korrupsie, misdaad, aanvalle moorde

Het misdaad en protesaksies nou 'n totaal algemene ding geword dat daar vir die kleinste ding optogte gehou word.   Sien hoe dit in parlement gaan, maar daar is ook video materiaal van Vryheid se protesaksies wat nie vreedsaam verloop het nie. Alhoewel Ramaphosa op sy oorsese besoeke ontken dat plaasaanvalle en moorde plaasvind, wys die… Continue reading Korrupsie, misdaad, aanvalle moorde

Advertisements

John Steenhuisen (DA)

John Steenhuisen van die DA was bestook met klippe omdat hy nie 'n graad het en lid van parlement is.  Vervolgens 'n paar inligtingstukke deur en oor John Steenhuisen in die Parlement, video, toespraak en twitter gesprekke.   En spot word ook gedryf oor die kwalifikasies in parlement.  Hy is en was nogal altyd 'n redelik… Continue reading John Steenhuisen (DA)