Veelparty koalisie skemas

* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan.   Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke.   Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie.    Die DA se  'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas

Volksregte – Rights of people

Volke het die reg om onafhanklikheid te verkry in gebiede wat geskiedkundig hulle sin is.  Ons Boere en Afrikaner volk het dieselfde regte as enige ander volk.    Indien menseregte geskend word, soos in ons volk se geval, onderdrukking van onwettige rasgewende wetgewings, swart bemagtiging en onteiening, is daar internasionale regte wat daardie volk ten… Continue reading Volksregte – Rights of people

Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Oorsake van werkloosheid is lankal aan die gang.  Die rewolusie is al sedert 1994 vol aan die gang en het voor 1960 al begin.   Die virus moenie blameer word vir swak bestuur en verkeerde, rassistiese wetgewing wat 'n demper plaas op alle vooruitgang in Suid-Afrika nie.  Daar is steeds die miljoene, die 100% van regerings… Continue reading Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Human rights violations – Menseregteskending

Die skending van menseregte is deesdae wêreldwyd 'n baie groot en intense probleem wat plaasvind en daagliks toeneem.   Dit is normaalweg waar sekere minderhede in 'n land, onderdruk word deur dieselfde (of selfs ander kleure of  beide soos in Suid-Afrika) kleur en ander etniese rasgroepe van bevolkingsgroepe wat die meerderheid vorm.      *Dis nie… Continue reading Human rights violations – Menseregteskending

Staatloos – Menseregteskending en internasionale misdade

Ons as Boere en Afrikaners is nie die enigste volk wat staatloos is nie, wat beteken ons moet onderhewig wees aan 'n meerderheid en 'n magsbehepte kommunistiese stelsel en krummels ontvang vanaf 'n kommunistiese stelsel en grondwet wat ons menseregte skend.    Wie van ons volkslede kan "Onderdanig" aan 'n grondwet en verskeie wetgewings wees… Continue reading Staatloos – Menseregteskending en internasionale misdade