Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”

  Malema is nes Ramaphosa en Zuma -  wat darem maar vinnig  die blankes nader trek en die skuld  gee vir hul eie onbekwaamhede en korrupsie.   As daar geen korrupsie was nie, het ons al 25 Singapores gehad.    Malema is deel van die parlement wat niks doen as daar soveel gesteel word nie - dit… Continue reading Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”

Corruption 2018 Korrupsie

Korrupsie is nog nooit werklik vasgevat en behoorlik uitgeroei nie.   Noem enige skandaal op en sien of daar enige iemand behoorlik verhoor en gestraf is.  Veral die elite wat agter dit sit.  Dis nie die grondvlakmense wat die skandaal uitgedink het nie   Wapenskandaal - Etol-stelsel - Prasa - Teksboeke - Nkandla - Guptas - Staatskaping. … Continue reading Corruption 2018 Korrupsie

Soros bedrywig in Suid-Afrika

Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk,  as hulle dink ons is almal onder 'n kalkoen uitgebroei.  Paddas bly nie verewig in 'n warm pot sit nie.   Swem gerus maar in jul eie potjie.  Grou 'n gat vir 'n ander en jy kom self nooit uit daardie… Continue reading Soros bedrywig in Suid-Afrika

Soros finansiering OSF

OSFSA - Open Society Foundation South Africa is George Soros en is slegs een van sy vele tentakels in Suid-Afrika.  Monsanto sluit ook hierby aan wat gifstowwe versprei in veral liberaal verligte en kommunistiese leiers wat hom en sy "koninkrykie" steun.  Daar is min van die ondersteuners waar hy is, wat weet wie en wat… Continue reading Soros finansiering OSF

Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika

Met die hulp van sekere prominente finansiers en organisasies, waarvan wêreldbekende kommuniste is en indirekte skakel het met die huidige sowel van die voormalige regeringsleiers, duur rassisme en diskriminasie voort. Organisasies soos OSF-SA, FES, KAS is 'n paar wat fokus  op verskeie aspekte soos diskriminerende wetgewing soos swart bemagtiging,  gepaardgaande regeringsinisiatiewe en privaatsektor projekte wat… Continue reading Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika

Suid-Afrikaanse Parlement

Parlement van Suid-Afrika bestaan uit 400 lede en verteenwoordig verskeie politieke partye.    Wie beheer die Suid-Afrikaanse parlement?  Radikale ekonomiese transformasie word wyd bespreek in veral die Suid-Afrikaanse Parlement se onderskeie vergaderlokale.   Notules wat wel geneem word, word as Hansards verwys.    Na 1994 het die Parlementêre Moniteringsgroep (PMG) ontstaan en vir die Hansards verantwoordelik is.   Wie… Continue reading Suid-Afrikaanse Parlement