Elektrisiteit en Kragstasie projek

   Haastige hond verbrand jou mond en is daar regtig 'n energie krisis op hande.  Pasop dat sommiges nie al die suiker en melk uit 'n beker koffie steel nie en basies niks vir ons hou om besighede te bedryf nie.  Eskom se topbestuur, wat regtig lojaal is teenoor die verskaffing van energie aan die… Continue reading Elektrisiteit en Kragstasie projek

Coal – Steenkool – ESKOM

  * Eskom se bestuur moet wakker wees oor kragstasies.   Daar is teveel en te lank gepoog om dit totaal en al te vernietig sodat ons almal in die donker moet wees en van honger en koue  / hitte omkom.  Andre de Ruyter en al sy top personeel, die ware toesighouers en diegene wat omgee… Continue reading Coal – Steenkool – ESKOM

Deliberate Sabotage at Eskom

Wat is die alternatief en uitkoms vir ons as konserwatiewe Boer- en Afrikaner volk wie se menseregte daagliks geskend word?   Eskom se swak diens is 'n menseregteskending as daar vir iets betaal word, wat nie gelewer word nie?   Swart bemagtiging en regstelaksies teenoor die blankes is ernstige internasionale misdade en moet beveg word.   Daar word… Continue reading Deliberate Sabotage at Eskom

Eskom 2019 – Tutuka

*Dit was einde 2019 toe die land in 'n nasionale krisis gedompel was en stadium 6 deel hiervan geword het.   Hoekom is onderhoud op van die kragsentrales gestop, Tutuka en ander spesifiek, om krag te genereer.  Waarom is daar reeds in 2019 toe daar sabotasie en terreurdade aan die man gebring of nodige gedoen of… Continue reading Eskom 2019 – Tutuka

R131 billion for renewable electricity

Is daar werklik 'n klimaatsverandering  wat tans plaasvind as natuursituasies in aggeneem word om die situasie vandag te vergelyk met die afgelope 100-150 jaar gelede.  Daar was heelwat droogtes aangeteken, verspoelings en verskeie weerpatrone plaasgevind, aardbewings vind al vir etlike eeue plaas en vulkane bars uit wat warm lawa en as die lug verplaas en… Continue reading R131 billion for renewable electricity

Eskom – ‘design faults’

Do not think the public believe the stories in the liberal media, they do not believe the statement made by Andre De Ruyter that the problems started more than 40 years ago due to a lack of maintenance during the "so-called" apartheid regime, which Eskom is now trying to catch up with.   De Ruyter stated… Continue reading Eskom – ‘design faults’

Eskom is a failure – Eskom se wiele is pap en leeggesuig

Eskom is not too big to fail – it has already failed. The issue now is how we deal with this. There is an urgent need for constructive, pragmatic efforts, free of ideological constraints and dogma, to end generation capacity shortages and load-shedding in South Africa in the short- and medium-term.    Who are responsble … Continue reading Eskom is a failure – Eskom se wiele is pap en leeggesuig

Zambia – Zimbabwe – Mozambique – Eskom

(Zesco - Zambia   :   Zesa - Zimbabwe   :    EDM - Mozambique) - Eskom November 2019 - - this year, EDM, Mozambique’s state-owned power utility, will deploy a brand new floating power station in the Nampula province in order to increase the electricity supply in the northern parts of the country.   The large vessel will… Continue reading Zambia – Zimbabwe – Mozambique – Eskom

Escom power to Africa and South Africa

Soos 'n boek wat toegemaak word, word inligting  van die algemene publiek weerhou of soms word verskillende artikels en inligtingstukke se eindpunte nooit bymekaar gebring nie.  Elektrisiteit gaan wel landuit na ander Afrika state.     Die vraag is, kan steenkool wel nat word - hoekom nou skielik, daar is tog baie reen in SA, ook… Continue reading Escom power to Africa and South Africa

Is Eskom honest? who is?

Eskom is not honest - and who is doing the audits of all plants and where are all the audit reports to the Minister of Finance? * it was also revealed that the payment rates for electricity in the sprawling Johannesburg suburb were just over 16% – or lower than that for e-tolls payments, where… Continue reading Is Eskom honest? who is?

Eskom en sy nat steenkool – Wet coal

Die een verskoning na die ander vir beurtkrag implementering - dis mos aangenaam om ekstra uitgawes te he, as yskaste en ander ware breek, weens kragonderbrekings, is dit die verbruiker wat aan die kortste end trek.  Ons almal wat krag het, het betaal daarvoor.   Maar die wat nie betaal het nie, soos Soweto, word afgeskryf… Continue reading Eskom en sy nat steenkool – Wet coal

Eskom grid May 2019 – Ted Blom

Daar is Ministers oor Plaaslike Bestuur en oor Eskom, wat nie hul werkspligte nakom nie.  Tog is dit die massas se keuse om so onder te gaan om vir dieselfde spul in 2019 gestem het.   Die Minister van Finansies ontvang die jaarlikse oudits waar plaaslike owerhede bankrot is, maar steeds geld ontvang vanaf belastingbetalers.  Steeds… Continue reading Eskom grid May 2019 – Ted Blom

Eskom and his “fake” loadshedding coal contracts

Eskom created “fake” load-shedding to sign R14.5-trillion in coal contracts According to the City Press, which cited a Special Investigating Unit (SIU) report – which was handed to former president Jacob Zuma in 2017, but never officially released. *** 1 - Eskom instituted stage four load shedding today - for the first time in at… Continue reading Eskom and his “fake” loadshedding coal contracts

Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

Eskom theft and illegal electricity.   Actually, they all know exactly what they are doing.    Or maybe, it is people (electricians) from Eskom itself and other electrical businesses to make sure they all get free electricity.    Even those illegal immigrants from Africa do get it for free in the same way.   There are lots… Continue reading Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

Illegal connections and syndicates – Eskom

  An investigation during March 2015 was carried out by the city of Johannesburg uncovered an electricity rigging syndicate that has cost the council around R22-million.   Businesses working together with corrupt council workers have been manipulating accounts so that they pay nothing, while the public forks out more. Is it the tip of the iceberg?… Continue reading Illegal connections and syndicates – Eskom

Illegal electrical connection – theft and corruption

  How to get rid of citizens?  Is to promote  crime, killings, rapes, mass immigrants, mostly illegals -  the  Crime factor is sky high in South Africa and 15% Vat income to government is also free to the government - they allow immigrants and illegals to enter the country with various reasons, they control the… Continue reading Illegal electrical connection – theft and corruption

Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)

Verseker word daar in baie areas nie beurtkrag toegepas nie - en moet ons die belastingbetalers daarvoor opdok.   Om iets "af te skryf" beteken dit iemand betaal daarvoor en dis nie die wat dit gesteel het nie.   'n Skreiende skande, dat daar oor die 40-50 miljoen onwettiges en immigrante in hierdie land woon, gratis verblyfreg… Continue reading Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)