Kaapstad lughawe: Corne Mulder (VF+)

Wat is "sinvol" aan Krotoa  of selfs geloofwaardig? Nog minder beteken dit iets vir ons volk se vryheid - daarom moet daar vir selfbeskikking gestem word in 2019 - stem Front Nasionaal sodat ons 'n mandaat kan verkry om dit verder te neem. Wie en wat is die Krotoa / Eva sage nou eintlik? "Die… Continue reading Kaapstad lughawe: Corne Mulder (VF+)

Advertisements

Swart bemagtiging/onteiening

Daar is geen swart en wit kleure in enige "reënboog" nie, nog minder is daar 'n reënboognasie.   Daar word slegs teen blankes in Suid-Afrika gediskrimineer, en daarvoor het die ANC-DA-EFF en ander politici dit "nodig gevind" om wetgewing te implementeer om dit wettig te doen.  Die reënboogwoord is 'n gekookte woord en hoort in Ramaphosa… Continue reading Swart bemagtiging/onteiening

Groenewald – Ramaphosa (13.2.2019)

The Lost 9 years - build the economy and take race out of this.    Eskom badly constructed - but is this really the truth - but it can be solved within the ranks of South Africa.  Stop Affirmative Action.  Stop B-BBEE.   Stop expropriation without compensation. WHAT ABOUT THE LOST 25 YEARS - THE VOLKSTAAT… Continue reading Groenewald – Ramaphosa (13.2.2019)