*Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid. Al gebeur dit net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer. Vir heelwat Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te wees. Sommige sal sorg dat hul… Continue reading Geloftedag 16 Desember 2022
Kategorie: Boere republieke
Jan Smuts en Brittanje (44)
*Hulle was ooglopend meer as net vriende. Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon. Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n Boerenasionalis en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, en tog 'n… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)
Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
* Ons voorgeslagte het durf en deursettingsvermoë gehad om weg te beweeg van Engelse oorheersing vir hul vryheid in twee onafhanklike Boere republieke. Voorwaar baie groter as legendes en hartseerverhale, maar deel van ons trotse Boere en Boere republieke se geskiedenis. Diegene wat in die twee onafhanklike Boere republieke, asook ander Republieke wat gestig was,… Continue reading Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
Herbert Baker huise en geboue
* Hierdie woning, ontwerp deur Herbert Baker in 1902 as sy eie huis, is 'n belangrike komponent van Parktown se oorlewende argitektoniese karakter. Daar is gebruik gemaak van natuurlike boumateriaal en sy fyn detail maak dit 'n uitstekende voorbeeld van kuns- en vakmanskap in Suid-Afrika. Dit is op 22 Februarie 1968 ingevolge ou NMC-wetgewing tot… Continue reading Herbert Baker huise en geboue
Paul Kruger 10 Oktober
* Paul Kruger was 'n gedugte staatsman en het terserfdertyd aan die einde 'n banneling geword uit sy uit land, vervreem deur die Britse regering. Alvorens hy en ander verban is, het al die trotse Boere die Britte getrotseer om hul onafhanklikheid en vryheid te behou nie. Dit is nog nooit teruggekry nie. Die Anglo-Boere… Continue reading Paul Kruger 10 Oktober
Anglo Boere oorloë – Shepstone
* Sir Theophilus Shepstone was 'n Britse staatsman wat verantwoordelik was vir die anneksasie van Transvaal vir Brittanje in 1877. Transvaal was nie die enigste gebied wat deurgeloop het nie. Alvorens hul die Boere Republieke getakel het, het hul eers al die ander gebiede afgeneem en geannekseer. Shepstone is gebore te Westbury-on-Trym naby Bristol,… Continue reading Anglo Boere oorloë – Shepstone
EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994 onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer. Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word. Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Legkaart vir ons volk se voortbestaan
* Dis nie net die kliënte van Landbank wat nou aan die kortste end trek nie. Dit gaan al so sedert 1994 en die instelling van swart bemagtiging, regstelaksie asook onteiening in die Grondwet was deur liberale blanke grondwetskrywers mede- 'ontwerp' en deurgevoer vanaf Kodesa en later die 1996 grondwet. Die 1996 grondwet waarborg geen… Continue reading Legkaart vir ons volk se voortbestaan
Secret talks before 1994
The memorandum keeps to the parameters of talks about talks, focusing on the government’s reasons for refusing to meet the ANC. The ‘Mandela document’, described as the 1989 memorandum to PW Botha became known, is the most unambiguous indication of what Mandela set out to achieve when he began to engage with the… Continue reading Secret talks before 1994
British in ZAR and Free state – ABWars
Wêreldwyd is daar heelwat webtuistes wat melding maak van Boere en wat die Britte gedoen het tydens die Anglo-Boere oorloë. Die Boere - dis hoe die burgers in die twee onafhanklike lande bekendgestaan het. Dus, die nageslagte afkomstig uit die twee onafhanklike Boere republieke moet na meer as 'n eeu heel trots voel op… Continue reading British in ZAR and Free state – ABWars
Sonkrag – Solar energy
Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan. Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig. Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy
English Crown and the Boers
Die "bedelaar" verskyn talle kere as verwysing na Brittanje se tweede Anglo Boereoorlog (1899-1902) waar soldate duisende seemyle gereis het en kom oorlog maak het met ons voorouers - die doel daarvan om geld in te samel vir families. Hierdie gedig, wat geskryf is deur Rudyard Kipling en getoonset deur Sir Arthur Sullivan, het 'n… Continue reading English Crown and the Boers
ABOorloë – ABWars
Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk. Nog 'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jouself te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900. Nes die Engelse regering die twee onafhanklike Boere republieke afgeneem… Continue reading ABOorloë – ABWars
Own country – eie land
Reeds in 1992 word in die media oorsee melding gemaak van gebiede vir die (veral) Boere en Afrikaners in Suid-Afrika. Dit behels maar net EEN plaas soos later aangedui sal word, wat van al die ander? Die vraag kom onwillekeurig op: hulle weet baie meer as baie liberaal verligte blankes in Suid-Afrika. Tog steun meeste… Continue reading Own country – eie land
Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand
Die natuurskoon rondom ons, veral die boomryke areas, is vir dekades en selfs eeue aangeplant wat verder onderhou word met durf en deursettingsvermoë. Nie almal kan dit bekostig nie, maar bome vra nie baie nie, net liefde en aandag. Bome spring nie vanself in die grond en groei nie. Daar is sommige areas wat dit… Continue reading Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand
Christiaan de Wet (Vrystaat)
Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules
Nie alle blankes, oftewel Boere of hul nageslagte van die twee onafhanklike Boere republieke (Transvaal en Vrystaat) het met die 1910 Uniewording saamgestem om een land te vorm nie. Daar was immers 'n ooreenkoms, die Vredesverdrag om die oorloë te beïndig. * Photo - Commonwealth Prime Minister’s Conference, London, 1 May 1944. L-R: W.L. Mackenzie… Continue reading Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules
British horses during the Anglo-Boer wars
Die duisende perde wat die Britse ryk tydens die Anglo-Boere Oorloë ingespan en gebruik het, was meestal 'werkperde' of 'oorlogsakke' en word meestal as berede infanterieperde, geweerperde en perderuiters gebruik. Perde het uit verskillende oorsese lande en rigtings gekom, spesifiek om die Britse ryk te ondersteun. Dus, was ons voorgeslagte se twee oorloë slegs teen… Continue reading British horses during the Anglo-Boer wars
Selfbeskikking – Self-determination
2012 - The rights of people to self-determination had been internationally recognised by all the leading powers of the previous and nothing has been changed. Every people have a right to rule themselves. It was accepted since 1961, when we have a new page without the British empowerment, that the other constituent peoples of… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination
Selfbeskikking – Self-determination
Op 16 Desember 1838 het die Boervolk saam gestaan – Ons, die Boervolk, die Afrikanervolk en die wat hul assosieer met die van Europese afkoms sal dit weer doen. Jou stem bepaal jou toekoms en die van jou kinders. Am 16. Dezember 1838 standen die Buren zusammen - wir, die Buren, die Afrikaner und diejenigen,… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination