Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

  Dis nie net die SA Parlement, wat uit verskeie politieke partye bestaan, soms wat mekaar steun om wetgewing te implementeer.  Die SAKP-PAC-ANC-EFF-IVP-DA regering is ondersteuners van swart bemagtiging en regstelaksie teenoor blankes .  Dit het reeds in 1986-89 in Dakar ontstaan (Idasa).   Wanneer daar interaksie tussen politici in parlement is, word nie net vuiste… Continue reading Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

Swart bemagtiging – B-BBEE

Heelwat artikels word oor swart bemagtiging geskryf omdat dit ons direk raak en menseregte skend.   Dit is ook deur blanke verligtes in Dakar aangevra in 1989 - verwys na die Dakar gesprekke buite ons landsgrense, agter die konserwatiewes se rue. Daar is heelwat organisasies sowel as regeringsinstansies wat dit bevorder en 100% befonds.   KAS… Continue reading Swart bemagtiging – B-BBEE