Dr Mangosuthu Buthelezi

Net onlangs het die ANC gepraat oor die Ingonyama en ander Trustgronde vat (nes Brittanje altyd gemaak het met ons almal) - toe het die Zoeloekoning sy mense bymekaar gemaak - hoop net hulle is bewus wat aangaan.   Die Zoeloevolk moet besef dat die skippie wat gaan sink, ook die Ingonyama Trustgronde en grondeise (CPAs)… Continue reading Dr Mangosuthu Buthelezi

Advertisements

Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking

Selfbeskikking is die hoof prioriteit  en deel van die 2019 verkiesingsmanifes van Front Nasionaal (FN).  Dis ook waarom FN die enigste party is wat werklike vryheid vir die Afrikanervolk kan beding.    Deel gerus die ondergenoemde video so ver en wyd as moontlik. *** Wie en wat is Front Nasionaal - webtuiste lees meer / read… Continue reading Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking

Front Nasionaal – As van beskawing

  ANDERKANT DIE AS VAN ONS BESKAWING Front Nasionaal SA Die brand by die Notre Dame in Parys gistermiddag was tot ‘n groot mate ‘n gebeurtenis wat die Westerse beskawing vir ‘n paar oomblikke tot stilstand geruk en tot besinning gedwing het.   Die brand, wat in die solder van die 850jaar oue katedraal begin het,… Continue reading Front Nasionaal – As van beskawing

Lewensbootjie – Selfbeskikking.

Daar is tans etniese lewensbootjies uit en ons as Afrikaners en Boere, wat 'n etniese volk is, het so 'n reg om dit te verkry. Is ons dan dom dat ons dit nie verkry nie?   Nee - beslis nie, inteendeel kan ons vir onsself dink en ook besluite maak.  Ons het ook regte al dink… Continue reading Lewensbootjie – Selfbeskikking.

Government’s BEE plans

  Moenie vir een oomblik  dink dat swart bemagtiging gaan verdwyn nie, nog minder gaan onteiening van die toneel verdwyn.  Ook op die landbou front is die swart vennootskap die meerderheid.    Hierdie "beplannings" was reeds lankal beplan deur blanke liberaliste gedurende die Dakar samesprekings wat met die kommuniste skouers geskuur het.   Om te boer,… Continue reading Government’s BEE plans

Selfbeskikking ‘n werklikheid

Dis 'n besonderse eer as mens nadink oor ons geskiedenis, wat gevul is met hartseer wat ander lande aan ons volk probeer doen het, en soveel dood en verwoesting onder ons mense gebring het.   Maar daar is hoop vir 'n beter toekoms deur ons eie potjie te krap en op ons eie onsself te regeer… Continue reading Selfbeskikking ‘n werklikheid

Front National – Self-determination reasons

  SELF- DETERMINATION FROM FRONT NATIONAL The Afrikaner people (including our English speaking brethren) will have to consider self-determination for various reasons. 1. The current government is busy undermining the rights of the Afrikaner and White people in general. They are slowly but surely busy destroying our nation. 2. The government will have to implement… Continue reading Front National – Self-determination reasons