ABOorloë – ABWars

  Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk.   Nog  'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jouself te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900.   Nes die Engelse regering die twee onafhanklike Boere republieke afgeneem… Continue reading ABOorloë – ABWars

Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules

Nie alle blankes, oftewel Boere of hul nageslagte van die twee onafhanklike Boere republieke (Transvaal en Vrystaat) het met die 1910 Uniewording saamgestem om een land te vorm nie.  Daar was immers 'n ooreenkoms, die Vredesverdrag om die oorloë te beïndig. * Photo - Commonwealth Prime Minister’s Conference, London, 1 May 1944. L-R: W.L. Mackenzie… Continue reading Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules

Movies and Films / Flieks (SA)

Lys van SA flieks wat gemaak is - 'n paar uit die ABO uit …, wat seker nie al is nie. Hierby is ook ‘n paar youtube video’s te sien. Ook ‘n paar dokumentêre films/inligting. Een dokumentêr oor Angola asook Rhodesië List of movies of SA: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_South_African_films Indien iemand skakels het van belangrike Anglo Boere… Continue reading Movies and Films / Flieks (SA)

Protest action and the Boere

Do not under-estimate the Boere and what they can do.   Not sure who the "drivers" is from this scene. Meeste protesgangers wat in ons strate rondwandel is of werkloses of immigrante, wat die rewolusie stook.  Iemand wat nie ons geskiedenis van rewolusie ken nie, sal nie weet nie, maar dis presies wat oorsee in EU… Continue reading Protest action and the Boere

Agreement/Accord (Zulu/Boer)

Dinuzulu first appealed to the British empire for help, but had no response. He then offered rewards of land to Boer farmers of the Vryheid and Utrecht districts, to come and fight on his side and restore the Zulu Kingdom. In 1884 a group of Boer farmers from the districts of Utrecht and Vryheid undertook to help… Continue reading Agreement/Accord (Zulu/Boer)

Monumente : Geskiedenis simbole ZAR

Enige volk het 'n geskiedenis en daar is maar soms beelde wat die uiterlike simboliseer.   Om te mag onthou, is deel van enige volk se geskiedenis.   ONAFHANKLIKHEID VAN DIE ZAR (OU TRANSVAALSE BOERE REPUBLIEK) 17 Januarie 1852 ZAR Monumente en gedenkwaardighede is beskikbaar ... http://www.boereafrikana.com/Monumente.htm   MONUMENTE (gedenktekens) MUSEUMS (geboue) STANDBEELDE (persone) Transvaal Pretoria - Voortrekkermonument Pretoria… Continue reading Monumente : Geskiedenis simbole ZAR