Werkskepping onder volkslede

In 27 jaar het ons as volk heelwat maatskaplik agter geraak en saam die stroomversnellers gegly in 'n diep kloof in. In dieselfde tyd is al ons menseregte geskend, met behulp van swart bemagtiging en ons vryheid van ons weggeneem en aan bande gelê. Ietwat kommerwekkende prentjie in 2021 wat nie oornag gaan regkom nie.… Continue reading Werkskepping onder volkslede